Die moord op Piet Retief | 6 Februarie 1838

  Рет қаралды 186

FAK DIGITAAL

FAK DIGITAAL

4 ай бұрын

𝗩𝗔𝗡𝗗𝗔𝗚 𝗜𝗡 𝗗𝗜𝗘 𝗚𝗘𝗦𝗞𝗜𝗘𝗗𝗘𝗡𝗜𝗦
𝟭𝟴𝟯𝟴 - 𝗚𝗿𝗼𝗼𝘁 𝗧𝗿𝗲𝗸: 𝗗𝗶𝗻𝗴𝗮𝗮𝗻 𝗹𝗮𝗮𝘁 𝗥𝗲𝘁𝗶𝗲𝗳 𝗲𝗻 𝘀𝘆 𝗺𝗮𝗻𝘀𝗸𝗮𝗽𝗽𝗲 𝘄𝗿𝗲𝗲𝗱 𝘃𝗲𝗿𝗺𝗼𝗼𝗿
Retief het toe met ’n geselskap van 67 vrywilligers en vier seuntjies plus ongeveer 30 agterryers na Dingaan gegaan en op 3 Februarie 1838 by die koninklike hoofkraal aangekom. Die akte van afstand is deur die betrokkenes geteken, ’n goeie gesindheid het geheers en vertonings is oor en weer gelewer. Retief het ook met mense soos Owen, Wood en Jane Bird as sendelinge geskakel. Dingaan weer het ongeveer 3000 krygers by hom versamel en met hoofindoenas, soos Umhlela, onderhandel. Oor die presiese verloop van wat gebeur het sal nog lank gegis word. Maar op hierdie oggend is Retief, die Voortrekkers en die agterryers, wat almal sonder wapens was, onverwags deur die Zoeloekrygers oorval, gegryp, vasgebind, weggesleep, met stokke deurboor en buite die koninklike paradegrond op kwaMatiwane met kieries vermorsel en vir die aasvoëls gelaat. Volgens oorlewering, is Retief die laaste doodgemaak en sy hart en lewer uitgesny en op die roete begrawe waarlangs die Boere gereis het. Nie ’n enkele lid van die geselskap het die dood ontsnap nie. Die beendere is later deur die Wenkommando in ’n gemeenskaplike graf weggelê, en ’n gedenkteken is veel later opgerig.
Lees hier meer oor gebeure, geboortes en sterftes op 6 Februarie: afrikanergeskiedenis.co.za/6-...

Пікірлер: 1
@emmerentiagroenewald3694
@emmerentiagroenewald3694 4 ай бұрын
Dankie vir die verskriklike geskiedenis van daardie vreeslike dag.......😥😥😥😥
Vandag in die geskiedenis | 17 Februarie 1838
1:58
FAK DIGITAAL
Рет қаралды 127
Die Ossewa-Brandwag | 4 Februarie 1939
1:16
FAK DIGITAAL
Рет қаралды 175
MEGA BOXES ARE BACK!!!
08:53
Brawl Stars
Рет қаралды 34 МЛН
МАМА И STANDOFF 2 😳 !FAKE GUN! #shorts
00:34
INNA SERG
Рет қаралды 3,9 МЛН
I wish I could change THIS fast! 🤣
00:33
America's Got Talent
Рет қаралды 83 МЛН
Suid-Afrikaanse troepe gaan veg in Europa | 27 Januarie 1943
1:27
Die Slag van Majuba | 27 Februarie 1881
1:58
FAK DIGITAAL
Рет қаралды 168
GLD Nieuws 30 juni 2024
12:26
Omroep Gelderland
Рет қаралды 1,7 М.
Vandag in die Geskiedenis | 8 Maart 1822
1:58
FAK DIGITAAL
Рет қаралды 25
The Killing Pits - WWII's Most BRUTAL Execution Method?
5:16
TheFortress
Рет қаралды 16 М.
The Birthplace City of Famous Hollywood Actors
10:04
Pure Data Comparison
Рет қаралды 4,3 М.
Vandag in die Geskiedenis | 15 Maart 1901
1:34
FAK DIGITAAL
Рет қаралды 96
Uitzending 28 juni: Welke rol speelt Gaza in de Bijbel?
29:40
Christenen voor Israël
Рет қаралды 10 М.