Die Slag van Majuba | 27 Februarie 1881

  Рет қаралды 168

FAK DIGITAAL

FAK DIGITAAL

4 ай бұрын

𝗩𝗔𝗡𝗗𝗔𝗚 𝗜𝗡 𝗗𝗜𝗘 𝗚𝗘𝗦𝗞𝗜𝗘𝗗𝗘𝗡𝗜𝗦
𝟭𝟴𝟴𝟭 - 𝗘𝗲𝗿𝘀𝘁𝗲 𝗩𝗿𝘆𝗵𝗲𝗶𝗱𝘀𝗼𝗼𝗿𝗹𝗼𝗴: 𝗗𝗶𝗲 𝗦𝗹𝗮𝗴 𝘃𝗮𝗻 𝗠𝗮𝗷𝘂𝗯𝗮
Die Slag van Majuba was die laaste van vier militêre botsings tussen Groot-Brittanje en die Boere van Transvaal gedurende die Eerste Vryheidsoorlog (Desember 1880 - Maart 1881). Dit het op 27 Februarie 1881 plaasgevind. Die klinkende oorwinning - en vernederende neerlaag vir die Britte - wat die Boere behaal het, het die Britte gedwing om Transvaal weer sy vryheid te gee, nadat dit op 12 April 1877 geannekseer is (’n verbreking van die Sandrivierkonvensie van 1852).
Lees hier meer oor gebeure, geboortes en sterftes op 27 Februarie: afrikanergeskiedenis.co.za/27...

Пікірлер: 1
@emmerentiagroenewald3694
@emmerentiagroenewald3694 2 ай бұрын
Dankie vir hierdie reeks!! Ek leer so baie....❤
Eminem - Mockingbird [Official Music Video]
4:18
EminemMusic
Рет қаралды 1
Making an Anti-War Epic | Behind the Scenes of All Quiet on the Western Front | Netflix
16:12
Netflix: Behind the Streams
Рет қаралды 1,7 МЛН
Sigma Girl Past #funny #sigma #viral
00:20
CRAZY GREAPA
Рет қаралды 26 МЛН
I’m just a kid 🥹🥰 LeoNata family #shorts
00:12
LeoNata Family
Рет қаралды 18 МЛН
Russian National Anthem (performed by Anastasia Perkhun)
1:56
Russian Premier Liga
Рет қаралды 8 МЛН
World's Most Valuable SS Helmet Found?
14:13
Mark Felton Productions
Рет қаралды 555 М.
E362 Navigating the Bible: The Historical Books
53:22
Saddleback Church
Рет қаралды 83 М.
Die Slag van Majuba
2:23
FAK DIGITAAL
Рет қаралды 28 М.
Suid-Afrikaanse troepe gaan veg in Europa | 27 Januarie 1943
1:27
Vandag in die Geskiedenis | 15 Maart 1901
1:34
FAK DIGITAAL
Рет қаралды 96
Die Ossewa-Brandwag | 4 Februarie 1939
1:16
FAK DIGITAAL
Рет қаралды 175
Vandag in die geskiedenis | 5 April 1941
0:58
FAK DIGITAAL
Рет қаралды 36