Vandag in die geskiedenis | 17 Februarie 1838

  Рет қаралды 126

FAK DIGITAAL

FAK DIGITAAL

4 ай бұрын

𝗩𝗔𝗡𝗗𝗔𝗚 𝗜𝗡 𝗗𝗜𝗘 𝗚𝗘𝗦𝗞𝗜𝗘𝗗𝗘𝗡𝗜𝗦
𝟭𝟴𝟯𝟴 - 𝗩𝗼𝗼𝗿𝘁𝗿𝗲𝗸𝗸𝗲𝗿𝘀 𝘄𝗼𝗿𝗱 𝘄𝗿𝗲𝗲𝗱 𝘃𝗲𝗿𝗺𝗼𝗼𝗿 𝗯𝘆 𝗠𝗼𝗼𝗿𝗱𝘀𝗽𝗿𝘂𝗶𝘁, 𝗕𝗹𝗮𝗮𝘂𝘄𝗸𝗿𝗮𝗻𝘀 𝗲𝗻 𝗪𝗲𝗲𝗻𝗲𝗻 (𝗦𝗹𝗮𝗴 𝘃𝗮𝗻 𝗦𝗮𝗮𝗶𝗹𝗮𝗲𝗿)
Die Voortrekkers in Natal het in Februarie 1838 op Piet Retief se terugkeer van Dingaan af gewag. Retief het ’n ooreenkoms om grondgebied finaal gaan beklink. Maritz se mense het langs die Boesmansrivier naby die huidige Estcourt gestaan. Retief se mense was by Moordspruit, Bloukransrivier en Doornkop (vandag naby Chievely), saamgetrek; andere by Malanspruit. Hulle was onbewus van die moord op Retief-hulle op 6 Februarie, dog Maritz het onrustig geraak en die groepe op ’n Zoeloe-aanval probeer voorberei. Maar in die oggenddonker is die families Liebenberg, Rossouw en Bezuidenhout uitgewis. Daniël Bezuidenhout kon gewond ontsnap en die Van Dyks, Roetse, Van Vuurens en Scheepers elders betyds waarsku. Die Greylings en Bothmas en Engelbrechts is egter almal by Moordspruit om die lewe gebring. Marthinus Oosthuizen se heldedaad het die Van Rensburgs se lewe gered. Sarel Cilliers, ’n paar Bothas en De Klerks het die Maritzlaer van groter skade en uitwissing deur die tienduisend Zoeloe-krygers gered. Vrouens en kinders het volledig teen die vyand saamgeveg. Ander het die duisternis ingevlug om die dood te ontwyk. Teen die middag het die Zoeloes as gevolg van die groter teenstand begin terugval, maar 25 000 stuks vee is met die aanval doodgemaak en geroof of het weggehardloop. Die Groot Moord was ’n laagtepunt in die geskiedenis van die Groot Trek, en 40 mans, 56 vrouens, 185 kinders en 200 bediendes is op bloeddorstige wyse vermoor, hulle liggame is vermink en stapels goedere is verbrand. Talle heldedade is verrig, en Catherina Prinsloo, Johanna van der Merwe en Elizabeth de Beer het erename geword.
Lees hier meer oor gebeure, geboortes en sterftes op 17 Februarie: afrikanergeskiedenis.co.za/17...
#vandagindiegeskiedenis #geskiedenis #17Februarie #FAK #Afrikaans #erfenis #kultuur #trots #tuiste #toekoms #doelgerig #Afrikanererfenis

Пікірлер
Johnny & Dalene Muller - Plaasaanval slagoffers
21:13
AfriForum
Рет қаралды 423 М.
Vandag in die Geskiedenis | 8 Maart 1822
1:58
FAK DIGITAAL
Рет қаралды 25
Tom & Jerry !! 😂😂
00:59
Tibo InShape
Рет қаралды 54 МЛН
Always be more smart #shorts
00:32
Jin and Hattie
Рет қаралды 33 МЛН
I CAN’T BELIEVE I LOST 😱
00:46
Topper Guild
Рет қаралды 52 МЛН
孩子多的烦恼?#火影忍者 #家庭 #佐助
00:31
火影忍者一家
Рет қаралды 3,9 МЛН
Vandag in die Geskiedenis | 15 Maart 1901
1:34
FAK DIGITAAL
Рет қаралды 96
Dawie Roodt gaan terug op voetspore van aanval
4:00
Netwerk24 Video
Рет қаралды 148 М.
Wilna Snyman - Kwêla | Kyknet
10:45
kyknettv
Рет қаралды 21 М.
Die lewe ná 'n plaasaanval
5:54
Netwerk24 Video
Рет қаралды 96 М.
Die moord op Piet Retief | 6 Februarie 1838
2:00
FAK DIGITAAL
Рет қаралды 184
Die Ossewa-Brandwag | 4 Februarie 1939
1:16
FAK DIGITAAL
Рет қаралды 171
Die Slag van Majuba | 27 Februarie 1881
1:58
FAK DIGITAAL
Рет қаралды 168
KYK: Mense stroom uit alle uithoeke vir hofverskyning in Senekal
3:05
Netwerk24 Video
Рет қаралды 156 М.
Enorme verliescijfers voor de Russen gisteren, ik leg uit waarom
7:13
Tom Lassing - Beursbox
Рет қаралды 26 М.
Bloedrivier 1838: Geloftevolk, hou ons gelofte in 2019! Ds Gustav Opperman
4:59
Tom & Jerry !! 😂😂
00:59
Tibo InShape
Рет қаралды 54 МЛН