Die Ossewa-Brandwag | 4 Februarie 1939

  Рет қаралды 175

FAK DIGITAAL

FAK DIGITAAL

4 ай бұрын

𝟭𝟵𝟯𝟵 - 𝗗𝗶𝗲 𝗢𝘀𝘀𝗲𝘄𝗮-𝗕𝗿𝗮𝗻𝗱𝘄𝗮𝗴
Die Ossewa-Brandwag (OB) as kultuurorganisasie is formeel op hierdie dag in Bloemfontein gestig met kol. J Laas as leier. Die oogmerk was om in die gees van die Ossewatrek van 1938, wat ter herdenking van die Groot Trek ’n eeu tevore onderneem is en waartydens Afrikaner-nasionaliste ongekende hoogtes bereik het, te bestendig. Die OB het die Unie se deelname aan die Tweede Wêreldoorlog heftig bestry en sover moontlik probeer ontwrig - optredes wat onder andere internering van regeringskant ontlok het. Vanaf 1 Januarie 1941 het dr. Hans van Rensburg as Kommandant-generaal die OB-leiding oorgeneem.
Lees hier meer oor gebeure, geboortes en sterftes op 4 Februarie: afrikanergeskiedenis.co.za/4-...

Пікірлер
Ossewa-brandwag (deel 1)
22:14
Ewebeelde
Рет қаралды 13 М.
Hitler in Colour (4K WW2 Documentary)
1:10:44
Best Documentary
Рет қаралды 8 МЛН
DO YOU HAVE FRIENDS LIKE THIS?
00:17
dednahype
Рет қаралды 30 МЛН
когда повзрослела // EVA mash
00:40
EVA mash
Рет қаралды 2,8 МЛН
Always be more smart #shorts
00:32
Jin and Hattie
Рет қаралды 38 МЛН
Dagbreek: Van Nature - Hardlywigheid
3:03
kyknettv
Рет қаралды 21 М.
World's Most Valuable SS Helmet Found?
14:13
Mark Felton Productions
Рет қаралды 556 М.
Wilna Snyman - Kwêla | Kyknet
10:45
kyknettv
Рет қаралды 21 М.
Swing
1:57
ATKV
Рет қаралды 7 М.
The Killing Pits - WWII's Most BRUTAL Execution Method?
5:16
TheFortress
Рет қаралды 16 М.
Die spookkind - Die Siener | kykNET
3:26
kyknettv
Рет қаралды 42 М.
Dagbreek: Van Nature - Kankerbossie
3:30
kyknettv
Рет қаралды 54 М.
Die moord op Piet Retief | 6 Februarie 1838
2:00
FAK DIGITAAL
Рет қаралды 186
Skoonma
1:36
ATKV
Рет қаралды 57 М.
Die Dokumentêr - Die RSA is in my DNA
23:57
Boerboel Wear
Рет қаралды 6 М.
DO YOU HAVE FRIENDS LIKE THIS?
00:17
dednahype
Рет қаралды 30 МЛН