Baie interesante gesprek. Lekker lag ek nou oor "aslam". Dankie julle. 👍👍👍
@frankvanbrakel23402 ай бұрын
Die maklikste om die spulletjie terug te kry is dat jy sit hul in n situasie waar hul self besluit dat hul terug gaan. Hys die Vierkleur in Harare verklaar dit die Boere Republiek van Zimbabwe. Almal is terug😅😅😅😅
@roeteroestof38962 ай бұрын
Dink die hightea maddems sluk daai skons heel in 👾maar hou van die plan💪
@linf79542 ай бұрын
Verlang ons nou almal Vrystaat toe 😢
@rgdressler20462 ай бұрын
Lank gelede mies ek weens 'n motorprobleem in Edenburg in die Vrystaat paar dae oornag. Jy sal my nie daarso met 'n geweer kry nie. Party dorpies is soos basisse op die maan. Daars niks. Behalwe stof en bruin. En die obligatoriese plakkerskamp. Enigiets wat jy moet kry (dokters, hospitale) is in Bloemfontein. En as jy oud is, nie meer 'n motor het nie? Wat doen jy die hele dag daarso? Wag dat die dood vinniger moet nader kom?
@anna-mariedupreez5422 ай бұрын
Ek hoor by vriendin dat Malawiërs loop deur onder plaaslikes in plakkerskampe Noord van Pretoria.