Please follow us on: Twitter: https: / patmos_studio Instagram: / dailybible Facebook: / patmosstudio1 Pinterest: / patmosstudio Website: www.patmosstud...
Пікірлер: 7
@hettiebotha8901 Жыл бұрын
Baie dankie vir dit wat julle doen vir ander!!
@deliahniemandkadoshbride7440 Жыл бұрын
Prys die Here! By U is alles moontlik. Ek bid in Jesus Naam vir die vrymaking en losmaking van elke verslaafde, van watter aard ook al... Dankie Vader... Ons roep die NAAM VAN JESUS oor elkeen uit.... Neem beheer oor hul lewens, dankie kosbare Heilige Gees, U werk deur hulle tot volle vrymaking, genesing en herstel... Amen!! 👏👏👏👏👏👏👏👏👏✝️
@salomelouw8119 Жыл бұрын
Waar kan ek die hele gesprek met hierdie twee mense gaan kyk asb, soos ek after was hierdie net n gedeelte. Ek sal dit so waardeer.
@hettiebotha8901 Жыл бұрын
Ek loof die Here, want Hy bemoedig my elke dag uit Sy Woord...
@louisviljoen2882 Жыл бұрын
Ek doen verslawings berading en het my eie navorsing gedoen en is ook deur die Heilige Gees geleer. Ek het totaal afsonderlik van Ado op dieselfde kennis afgekom. Ek stem dus 100% saam met die Krige egpaar.