Dinsdag, 18 Junie 2024. Die twee Rooi-lig waarskuwings

  Рет қаралды 12,251

Wynand du Toit

Wynand du Toit

Ай бұрын

Sluit aan by hierdie kanaal ter ondersteuning van Wynand du Toit en om toegang te kry tot sekere voordele: / @wynanddutoit9869
1. KONTAKBESONDERHEDE:
a) Suidland Burgerlike Beskerming NPC - www.suidlandbb.co.za
Gaan besoek gerus ons webblad, registreer en sluit aan!
Die SBB webblad is propvol inligting en advies van kundiges om ons lede van hulp te wees. Terwyl dit 'n publieke blad is om ons mense in te lig oor die stand van ons land, en die noodsaaklikheid om voor te berei, is daar 'n afdeling vol inligting en advies slegs vir SBB lede. Neem kennis dat konstruksie op die blad steeds in proses is.
Met jou lidmaatskapnommer kan jy toegang verkry tot die lede-afdeling. Enige een wat oor 'n debietkaart of kredietkaart beskik, kan tydens aansluiting 'n subskripsie-betaling aan SBB aktiveer. Dit werk baie dieselfde as 'n internetaankopie. Jy kies self of jy maandeliks of jaarliks wil betaal.
Daar is ook opsies om bietjie meer te betaal as die R105 per maand. Alle fondse wat bo R105 per maand ontvang word, word deur SBB geag as 'n donasie ontvang. Ons bedank dan graag byvoorbaat diegene wat geroepe voel om so te doen.
BELANGRIK!!! Die dag waarop jy aansluit en jou eerste betaling aktiveer, is die dag waarop jou subskripsie-betaling maandeliks (of jaarliks) op jou bank sal deurgaan. Dis ongelukkig nie moontlik om 'n datum na die tyd te verskuif nie.
b) Kantoor: 060 526 1972 Epos: admin@suidlandbb.co.za
c) SBB Rampbestuursentrum: 064 858 0307 / 064 864 6978
d) SBB se gemeenskap radiostasie: Radio Roepsein stroom tans via die internet. Gaan na www.suidlandbb.co.za en druk op Radio Roepsein se speel knoppie; OF laai die Radio Garden toep af by Google Playstore en luister na Radio Roepsein op jou slimfoon.
Gesels saam deur ‘n WhatsApp-boodskap te stuur aan die omroepers in die ateljee: 072 85 85 668
Volg ook die Radio Roepsein Facebook blad om ingelig te bly: profile.php?...
NEEM KENNIS: Suidland Verdediging (SLV) was 'n afdeling van Suidlanders. Soos aangekondig op 24/04/2023 is die Suidland Verdediging-afdeling sonder waarskuwing in Suidlanders gekanselleer. Vanuit hierdie gekanselleerde afdeling, het Suidland Burgerlike Beskerming (SBB) ontstaan. SBB is nou 'n afsonderlike organsisasie en as 'n nie-wins-geoogmerkte maatskappy geregistreer op 10 Mei 2023: Suidland Burgerlike Beskerming NPC 2023/743298/08, en het GEEN bande of affiliasie met Suidlanders nie.
ALLE OU SLV-LEDE:
AS JY NOG NIE JOU LIDMAATSKAP BY SUIDLANDERS GEKANSELLEER HET NIE, BEFONDS JY SUIDLANDERS, EN SBB NPC ONTVANG GEEN VAN JOU BYDRAES NIE.
AS JY NOG NIE DEUR DIE AMPTELIKE SBB-REGISTRASIESPROSES OP DIE SBB-WEBBLAD IS NIE, IS JY NIE 'N SBB-LID NIE. OU SLV-LIDMAATSKAP IS ONGELUKKIG NIE OORDRAAGBAAR NIE.
2. MEER OOR SUIDLAND BURGERLIKE BESKERMING:
a) 27 April 2023 - In ‘n neutedop: • Donderdag, 27 April 20...
& 16 Augustus 2023 - Die wetteloses (SBB opsommend: beskerming, burgerlike sterkpunte): • Woensdag, 16 Augustus ...
b) 1 Junie 2023 - Die werking van SBB, konvooie, versamelgebiede sowel as die Burgerlike Bn: • Die werking van SBB, k...
c) Generaal Wynand en Brigadier Kobus - Burgerlike Bn (Siviele lede) Sterkpunte en Affiliasies (beweeg verby die eerste 20 minute of so vir die aanbieding om te begin): • Wynand du Toit
d) 9 April 2022 - Waarheen Suid-Afrika? Deel 1 tot 5: • Saterdag, 9 April 2022...
e) 11 Junie 2022 - Die Tien beginsels van Offensiewe Oorlewing. Deel 1 tot 5: • Saterdag, 11 Junie 202...
f) 8 November 2022 - Jy moet DOEN tydens anargie: • Dinsdag, 8 November 20...
g) 9 November 2022 - Vermoë is alles tydens anargie: • Woensdag, 9 November 2...
Belangrik - Hoe pas jy as lid in die plan?
* Jy moet vir jouself optree sodat die Noodplan vir jou kan werk. Bv. nes ‘n gimnasiumlidmaatskap, moet jy die gimnasium op eie houtjie besoek, en die nodige oefeninge daar self deurvoer, om die gewenste resultate te verkry: 11 April 2023 - Bewapen jouself met Kennis: • Dinsdag, 11 April 2023...
* Need-to-know, sekerheid en die Dan-tyd. Jy het slegs nodig om te weet wat op jou van toepassing is. Waar ‘n plan tien stappe het, moet jy eers die eerste stap voltooi, m.a.w. suksesvol onttrek wanneer die bevel gegee word. Dus het jy slegs die kennis nodig wat op daardie stap van die plan van toepassing is. Sodra stap 1 suksesvol voltooi is, volg stap 2 en die toepaslike kennis sal dan op daardie stadium oorgedra word aan jou: 12 April 2023 - Geweld sal meer intens wees as die Grensoorlog:
• Woensdag, 12 April 202...

Пікірлер: 56
@benjaminlabuschagne9101
@benjaminlabuschagne9101 28 күн бұрын
Môre môre, Wynand ek dink mense hou van jou uitsaai soos dit nou en oorspronklik was !! ..... ek glo nie jy moet dit te te komersiel maak nie .... dan sal dit na enige nuus kanaal begin lyk en in daai rigting trek !!!!😢 dankie !!
@gertnel8478
@gertnel8478 27 күн бұрын
Jou uisendings is goed en dit hou my ophoogte van wêreldgebeure en plaaslik. Volg jou elke dag. Dankie vir jou goeie werk.
@wow.sailor.
@wow.sailor. 28 күн бұрын
Dankie Gen. Dit is gerusstellend om te weet dat ons kan voortgaan met ons daaglikse lewens omdat daar mense soos jy is wat vir ons dinge dophou om ons te waarsku. Dankie en ek salueer al die SBB leierskap Mooi dag, SALUUT
@barendjvosloo9059
@barendjvosloo9059 26 күн бұрын
Dankie Wynand. Lekker en geseënde dag.
@linetteorr9023
@linetteorr9023 28 күн бұрын
Ek waardeer elke oggend boodskap, dankie
@koosnel8527
@koosnel8527 27 күн бұрын
Uitstekende verslag , dankie👍👍👍. Baie moeite gedoen.
@wynandkershoff6250
@wynandkershoff6250 27 күн бұрын
Dankie Generaal.
@MarcelCapello-gp7hy
@MarcelCapello-gp7hy 28 күн бұрын
More Wynand. Ek hou van jou uitsendings ssos dit was. Vir my is die 'sound effects' oorbodig.
@hentiecraig7749
@hentiecraig7749 27 күн бұрын
Ek praat vir myself , asseblief nie die geluide nie ,ek sukkel om te konsentreer , dit steur my baie , net my versoek , dankie
@louishurter4952
@louishurter4952 27 күн бұрын
Klank is mooi en duidelik
@grantwise8466
@grantwise8466 27 күн бұрын
Dankie Generaal
@hennietheart8540
@hennietheart8540 27 күн бұрын
More Wynand. Dankie die klank is goed en die nuwe dinge wat jy probeer trek aandag. Groetnis.
@TheodoreAndor
@TheodoreAndor 27 күн бұрын
Dankie Wynand
@esmebuitendag7131
@esmebuitendag7131 28 күн бұрын
Kolonel, Jou besprekings is puik. Dit is insiggewend en hou ons almal paraat. Baie sterkte met die goeie werk 😮😮
@carinvandeventer5836
@carinvandeventer5836 27 күн бұрын
Goeiemôre Wynand en SBB vriende. Dankie vir die genade raad.
@hendrikmathysen2555
@hendrikmathysen2555 28 күн бұрын
Goeie môre almal
@jacobusjohannespalm2462
@jacobusjohannespalm2462 27 күн бұрын
Goeie More Wynand en ander SBB Lede. Geseënde dag en week vir julle almal in JESUD CHRISTUS HEILIGE NAAM!!!
@wesselvanderwalt8109
@wesselvanderwalt8109 28 күн бұрын
Goeiemore Kolonel Wynand en SBB lede 'n wonderlike rustige en geseënde Dinsdag vir julle.
@wesselbadenhorst3006
@wesselbadenhorst3006 27 күн бұрын
Dankie Wynand, jou praatjes is uitstekend, maak nie saak watse byklanke of dergelikhede jy gebruik nie.
@marthinuswilliams6909
@marthinuswilliams6909 27 күн бұрын
Baie dankie vir die onderskrif, vir ons wat sukkel om te hoor !!!!
@deondeondeon1
@deondeondeon1 28 күн бұрын
Goeiemôre Generaal
@BelindaVisser-st2xj
@BelindaVisser-st2xj 28 күн бұрын
Goeie more alma hoop julle het 'n mooi dag
@chrisvanzijl7091
@chrisvanzijl7091 28 күн бұрын
More Wynand. Mooi dag en week vir jou en al die lede. Sterkte en veilig wees. Als wat jy doen is goed net die groot mikrofoon werk nie. Dit neem omtrent hele skerm oor. Dankie vir al jou opoffering .Weet dit word wardeer.
@deonschoeman395
@deonschoeman395 28 күн бұрын
Dankie Genl.
@louishurter4952
@louishurter4952 28 күн бұрын
More se Kol en alle SBB lede mag julle n geseende dag verder he en ja ek hou van jou program dit maak dit baie duidelik vir ons
@johnfivaz5874
@johnfivaz5874 28 күн бұрын
Saluut Kol!
@derickl1965
@derickl1965 27 күн бұрын
Wynand, jou aanbieding is in die haak en baie goed. Ek luister hier om die boodskap te kan kry en om te dink oor wat gesê word. Dis ook lekker om te sien hoe almal in dieselfde rigting dink.
@pierreprinsloo8906
@pierreprinsloo8906 28 күн бұрын
Goeie more generaal
@innovruptly1769
@innovruptly1769 28 күн бұрын
ASB. daie oorhoofse mikrofoon moet liewers uit die beeld bly. Span hom van die plafon buitebeeld so dat dit oorhoofs is en nogtans klank en stem kan weergee.
@chrisvdwesthuizen4403
@chrisvdwesthuizen4403 28 күн бұрын
Salute genl geseende week vir almal wees wakker kyk om julle en word deel van n plan Salute 🫡
@charmainebester5819
@charmainebester5819 27 күн бұрын
More Wynand
@geraldrafferty5485
@geraldrafferty5485 28 күн бұрын
DANKIE KOLONEL
@koosweistra2696
@koosweistra2696 27 күн бұрын
More more almal lekker dag vir julle almal
@LouiseKriel
@LouiseKriel 27 күн бұрын
Uitstekende oordra van nuus en verwikkelinge daar van die walle van die Oranje.
@hentiecraig7749
@hentiecraig7749 27 күн бұрын
Ek persoonlik dink hier is die enigste egte objektiewe inligting beskikbaar in vandag se tyd
@janconradie8828
@janconradie8828 27 күн бұрын
dankie Generaal
@stefanuskruger4018
@stefanuskruger4018 27 күн бұрын
🎉😂❤
@tonygassner5406
@tonygassner5406 27 күн бұрын
Many thanks General, your transmissions ~ with essential detail and little or no embellishment are sufficient unto the task. Too many contradictory oracles out there....
@thatsme172
@thatsme172 27 күн бұрын
JZ moet net in sy baan bly. Hopelik is regering reg vir sulke beweerde mannewales
@thewanderer6637
@thewanderer6637 27 күн бұрын
Ek kry niemand in Tzaneen van SBB nie..
@johnvaneeden1455
@johnvaneeden1455 27 күн бұрын
Yoh, nou net geskrik vir die masjiengeweer wat op my surround sound deurgekom het ! Moet sê, bietjie stadig geraak, kan nie meer so vinnig skuiling bekom nie ! Eish, nog oefening nodig.
@AndreOosthuizen-yc6si
@AndreOosthuizen-yc6si 27 күн бұрын
Werf etter steenhuisen het nooit VOOR die verkiesing genoem van anc koalisie na die verkiesing nie. FW het ons poep gevoer voor 94 verkiesing, john het ons poep gevoer voor 2024 verkiesing .
@andrevisser7542
@andrevisser7542 27 күн бұрын
Neem aan jy sou eerder 'n ANC, MK, EFF alliansie verkies...
@bevarundel
@bevarundel 27 күн бұрын
Andre, dit was die enigste uitweg, man??!
@bevarundel
@bevarundel 27 күн бұрын
Andre no 1.
@saamstaan6540
@saamstaan6540 27 күн бұрын
Uit n christelike en morele waarde oogpunt kan jy elkgeval nie vir die DA stem nie.
@user-hh1he4mm5u
@user-hh1he4mm5u 27 күн бұрын
​@@andrevisser7542jy is naief as jy dink dit gaan werk. Liberales???
@wpvanniekerk
@wpvanniekerk 27 күн бұрын
Amper duik ek van my stoel af met die masjiengeweer klank 😂
@amandadelport6394
@amandadelport6394 27 күн бұрын
😂😂😂 Lekker lag ek nou vir jou comment 😂
Dawie Roodt gaan terug op voetspore van aanval
4:00
Netwerk24 Video
Рет қаралды 149 М.
God en God alleen weet! (Bloemfontein - Volle Evangelie Kerk Therapéa)
37:26
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 6 М.
Does size matter? BEACH EDITION
00:32
Mini Katana
Рет қаралды 17 МЛН
How Many Balloons Does It Take To Fly?
00:18
MrBeast
Рет қаралды 111 МЛН
Geel Vrugte? | Vita Dei 571
23:54
Riekert Botha
Рет қаралды 3,9 М.
Ex-Gangster, Ex-moordenaar, Sterf, Word geskiet en LEWE!
31:22
Die Getuienis
Рет қаралды 199 М.
Pretoria: Living in the Land of Apartheid
26:02
Best Documentary
Рет қаралды 324 М.
Vetkoekpaleis, S2, Ep9
26:01
SABC
Рет қаралды 3,5 МЛН
Die Wegraping - Feit of Fiksie! (Nylstroom - Volle Evangelie Kerk)
53:14
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 5 М.
Vetkoekpaleis Deel 2, Worsie word n mens
11:45
SABC
Рет қаралды 260 М.
Vetkoekpaleis, S2, Ep4
26:01
SABC
Рет қаралды 1,8 МЛН
Antoinette Pienaar op Theefontein video 4
3:42
Bruis - Afrikaanse tydskrif
Рет қаралды 3 М.
Does size matter? BEACH EDITION
00:32
Mini Katana
Рет қаралды 17 МЛН