No video

Koel bly, maar anargie kom: Dan Roodt gesels met Wynand du Toit

  Рет қаралды 36,771

praag

praag

Күн бұрын

Boeiende onderhoud! Waarin Dan Roodt gesels met oudspesmagsoldaat Wynand du Toit, vandag ook skrywer en KZbin-maker. Wynand maan mense tot kalmte te midde van die geweld, plaasmoorde en korrupsie in die Oos-Vrystaat. Maar as Afrikakenner wat al oral op die vasteland was, voorspel hy dat anargie in Suid-Afrika nie ver is nie.
Koop 'n boek by praag.co.za/?po...
Ondersteun Dan Roodt en dié kanaal!
Patreon: / danroodt
PayPal: www.paypal.com...
Om ons bankbesonderhede in ZAR, USD of EUR, te ontvang e-pos asb. na inlig[by]praag.org.
Vir 'n debietorder, teken in by praag.co.za/?pa...
Dankie!

Пікірлер: 205
@danroodt2720
@danroodt2720 3 жыл бұрын
Dankie vir al die terugvoer en kommentaar. Jammer oor my klank wat so sag is, waaroor vele mense kla. Ek kyk tans daarna; dit lyk my dis 'n probleem met die instellings op my rekenaar. Om een of ander rede is dit op 70% invoer gestel en nie 100% nie. Ek eksperimenteer nou daarmee en dit klink harder. Met my volgende video moet julle asseblief weereens kommentaar lewer en sê of dit verbeter het. Ek kan ook die invoer opstoot na 150% toe, maar ek is bang om die klank te bederf. As ek dit nie op my rekenaar regkry nie, sal ek moet kyk na 'n ander tipe mikrofoon, maar alle klanktoerusting is maar duur, dus wil ek dit vermy indien ek kan.
@mr19771978
@mr19771978 3 жыл бұрын
Dan jou klank is nou beter, maar dit kan nog effens harder wees. Dankie.
@johankriel8883
@johankriel8883 3 жыл бұрын
Wynand is nie iemand wat fluister nie.
@lduplessis5725
@lduplessis5725 3 жыл бұрын
Ek dink jy moet net harder praat Dan.
@gerhardferreira7961
@gerhardferreira7961 3 жыл бұрын
Goeie dag, klank is defnitief nie reg nie,maak dit moeilik om te volg as Dan so sag is en sy gas is luid. Baie dankie vir jou kanaal,waardeer.
@cobushoffmann8547
@cobushoffmann8547 3 жыл бұрын
Dan, moenie so hard op jouself wees nie, jy's n Prof. nie n klank ingenieur nie😃😃😃😃 met so tong in die kies my goeie vriend. Jy sal nog baie "expérience" om die Franse uitdrukking te gebruik vir eksperimenteer, ons staan by jou en geniet jou insiggewende insette baie. Doen so voort👍
@alexandervanwyk6478
@alexandervanwyk6478 2 жыл бұрын
Dan Roodt...jy is n ligpunt in die liberaal besmette sfeer waarin ons leef! Dankie vir die realiteit waarmee jy al die lieg en bedrieg van die lingses mee oordonder! Dankie en bly veilig. Saluut!
@mr19771978
@mr19771978 3 жыл бұрын
Dankie Wynand en Dan. 'n Verdediging sonder genoeg wapens en ammunisie het min kans op sukses. Soos met die ANC sal buitelandse hulp baie welkom wees. Dit kan gedoen word terwyl die situasie nog kalm is, voor anargie aan die orde van die dag is. Dankie vir jou en Wynand se pragtige voorbeeld van saamstaan en saampraat. Dis hoe dit hoort.
@lduplessis5725
@lduplessis5725 3 жыл бұрын
Die Duitsers gaan ons help met wapens presies in God se tydsberekening.
@johngilbertkotze5273
@johngilbertkotze5273 3 жыл бұрын
I am a boer, ex-military,and a South-African. I am not suitably qualified to leave an opinion here, but I do have brains, trust in the ability of the boers, and faith in God. The boers and I dont fear the blf,eff,anc or the communist. I do however, totally agree to the following: 1. We are outnumbered and currently under equip. 2. The boer is proud and strong, and fearless, and will easily fall for a trap of provoking. 3. If we must and will fight for freedom we must first do the following: A. Make sure our eldery, woman and children is safe B. Arrange a gathering of the boers, select ONE leader and all stand under him C. Talk to and get allies to fight the fight with us, as this is not all about race, but a genuine thread to our country and nation, and I am possitive most Zulus will join the boers. D. We must fund ourselves and get the best equipment available. E. Understand and plan for a war that can last for months. F. Use the experience and expertise we have to plan a proper strategy. G. Once we have all that in place, we can declare war formaly, and do what the boers do best. H. Pray and ask God to assist. If you dont agree with me, its okay, you have the right to your own opinion, but not your own facts. Going now to Senekal, unarmed, without a plan and strategy is not just stupit, but totaly irresponsible and unproductive. It can cause more harm than good, and our elders, children and woman will suffer the most....we have learnt from our war with Britain and the camps. My prayer is: may our Father in Heaven give us hope and clarity on what we are about to do. May He stop us, and make us think a bit. God bless you all.
@tonifasel9158
@tonifasel9158 3 жыл бұрын
Why would the Zulus help, Zuma is a zulu and he only helped himself.
@louwrenserasmus8803
@louwrenserasmus8803 3 жыл бұрын
Dagse Dan Baie dankie vir jou program, jy raak baie sensitiewe noodsaaklike saak aan, daar is egter net een aspek waaraan jy asb vir my en ek glo ook vir ander volgers aandag moet gee. Dit is jou klank volume, vir ons hoor ons jou nie, Wynand se klank is goed maar aan jou kant is daar n probleem. Baie dankie nogmaals Voorspoed met jou werk en hou jou so veilig moontlik.
@billhartley7469
@billhartley7469 3 жыл бұрын
Spot on! Five minutes remain before the final whistle.
@MrTarrentaal
@MrTarrentaal 3 жыл бұрын
Dankie Wynand! I like the way you articulate the message and your thought process is spot on. Great to still have the old guard around for guidance and wisdom. Hou jou kruit droog manne!
@KobusSwart1260
@KobusSwart1260 Жыл бұрын
Dankie vir jou en Dan se gesels Wynand
@dawidlotter
@dawidlotter 3 жыл бұрын
Dankie Wynand vir perspektief. Mens is al so gekondisioneer in skeptisisme dat jy agter elke halwe feit n motief wil lees. Dankie Dan dat jy en Wynand daarin kon slaag om my en ook ander met nuwe oe en ore laat waarneem het.
@juliekotze4264
@juliekotze4264 3 жыл бұрын
Toemaar Daan, afgesien van die klank was dit 'n uitstekende gesprek en jou gas Wynand Du Toit weet waarvan hy praat!
@cobushoffmann8547
@cobushoffmann8547 3 жыл бұрын
Goeie middag Dan. Ek luister graag en aandagtig na jou gesprekke. Ongelukkig is dit so dat vandat jy die oorstukke gebruik is die klank van jou kant af baie sag. Luister gerus self. Indien moontlik, verstel die klank bietjie aan. Op die oomblik moet ek my klank opskuif om mooi te hoor en dan is die gas se klank dan baie hard teenoor joune. Nogmals baie dankie vir die goeie insette. Groete
@johnkennedy68
@johnkennedy68 3 жыл бұрын
(1 PETRUS 5)In die geestelike stryd moet julle op en wakker wees. Julle het ’n gevaarlike vyand, die duiwel. Hy loop rond soos ’n honger leeu wat iemand soek om te verskeur. As hy julle aanval, moet julle met julle geloof in die Here terugveg. 9Moenie toelaat dat hy julle geestelike fondamente skud nie. Laat dít vir julle ’n troos wees: daar is Christene oor die hele wêreld wat as Christene dieselfde dinge as julle ly omdat hulle dieselfde stryd as julle stry.10Hierdie swaarkry as Christene sal nie meer so lank aanhou nie. Daarvoor sal God sorg. Dit is immers Hy wat soveel goeie geskenke vir ons gee sonder dat ons dit verdien. Hy het Christus Jesus gestuur, deur wie God ons ook uitnooi om vir altyd sy eregaste te wees. Al ly julle nou ’n rukkie, sal God self vir julle julle ereplek by Hom gee. Hy sal vir julle al die krag gee wat julle nodig het, sodat niks en niemand dan meer iets aan julle sal kan doen nie. 11Hy kan dit doen, want al die krag behoort aan Hom, nou en vir altyd. Daaraan hoef niemand eens te twyfel nie.AMEN
@PieterBanninga
@PieterBanninga 3 жыл бұрын
Stem 100% saam met die gesprek, wat vir my snaaks is dat ek in 1993 gebore is en dat daar vir my nooit geleer was dat swart mense verkeerd is en dat ek hulle moet haat nie, dit was nooit op my af gedwing nie maar soos ek groot geword het kon ek my eie afleiding maak wat reg en wat verkeerd is.
@mariannehoskens9019
@mariannehoskens9019 3 жыл бұрын
Ag nee. Mr Roodt... Jy praat binnesmonds... Maak jou mond asb oop en artikuleer... ARTICULATE!!!
@olijou6186
@olijou6186 6 ай бұрын
Beste gesprek wat ek nog gehoor gehoor het!
@tebraduplessis5474
@tebraduplessis5474 3 жыл бұрын
Dankie vir die aanbieding!
@marthiemeyer8122
@marthiemeyer8122 3 жыл бұрын
Dankie Wynand en Daan wardeer.
@bsleds4585
@bsleds4585 3 жыл бұрын
I just went for a short ride im in eastern cape a guy does uturn in front of me due to drizzel back locks up and i slide once i see he has stopped i go past shake my head move on stop at petrol station for fuel this black oak pulls up next to me and starts shouting at me the piont of all his bla bla was my time is comeing as a white man. He made the mistake and then he shouts abuse at me cause i shook my head of course he has goverment plates so it makes sence but i tell you all they hate us i know its not all but they want us dead and are the problem always doesnt matter what happens in senekal they comeing for us thats a fact his arogance is astounding and this reaction all because im white he must be so proud he told a biker off for his mistake on the road
@lduplessis5725
@lduplessis5725 3 жыл бұрын
Dont worry bru!! God will decide who will win in the coming war. 💪🙏
@barbarasattler9138
@barbarasattler9138 3 жыл бұрын
Are you allowed to ask him if he has a driver's licence
@charlesking6476
@charlesking6476 3 жыл бұрын
Bs LEDS - they all got an attitude problem - but we’ll fix that at the right time
@christinemaritz9119
@christinemaritz9119 3 жыл бұрын
B's Leds, hate will destroy themselves.
@wynandkershoff6250
@wynandkershoff6250 10 ай бұрын
Dankie Genl.
@sherwinsamuel2502
@sherwinsamuel2502 3 жыл бұрын
The Anglo Boer war started on 11 October 1899...history repeats itself..
@melanytodd2929
@melanytodd2929 3 жыл бұрын
Sherwin Samuel ...and still we have learned NOTHING . How sad.
@henrymuller891
@henrymuller891 3 жыл бұрын
Hierdie inligting moet regtig nog meer versprei word. Dit is so insiggewend, maar ook ontstellend!
@frederikbrits9559
@frederikbrits9559 7 ай бұрын
Goeie gesprek Dan en Wynand
@mariannehoskens9019
@mariannehoskens9019 3 жыл бұрын
Very informative!!!
@pietermadden7522
@pietermadden7522 3 жыл бұрын
Dankie Dan, aanbieding geniet
@dirkkotze2253
@dirkkotze2253 3 жыл бұрын
Dankie Dan en Wynand, die leiers, die manne in bruin klere, al wat die volk moet doen is, SHUT UP AND FOLLOW THE LEADERS.!!$
@personofinterest8731
@personofinterest8731 3 жыл бұрын
Kannie Dan oor nie 🔊🔊🔊🔊🔊
@eagrundling8783
@eagrundling8783 3 жыл бұрын
Excellent interview with Wynand du Toit.
@renierchristiaan9348
@renierchristiaan9348 3 жыл бұрын
Hekom sal hulle respek he De klerk het hulle gesmeek om die land te vat
@pieterhodgman5946
@pieterhodgman5946 3 жыл бұрын
Dit is omdat hulle nik verstaan nie stop om belasting te betaal want julle ge die pes goed selaarese
@james130362
@james130362 3 жыл бұрын
Ek stem saam Wynand. Ons moet vir daai weak spot wag en dis wanneer die staat nie meer in beheer Jan wees nie.
@wynandjacobs6680
@wynandjacobs6680 3 жыл бұрын
my predekant het gese ons gaan in gebed en as ond vyhand teen ons opstaan roep ons verwarring in ond vyhand se laer in hulle sal mekaar uitroei sonder dat ons n finger lig
@shortrailer2740
@shortrailer2740 3 жыл бұрын
Die ANC jeug sal baie gou wakker word uit die droom waarin hulle tans lewe...
@joewentz7839
@joewentz7839 3 жыл бұрын
Baie goeie strategies analyse - stem absoluut saam met Kol Du Toit. SASSA en ESKOM hou SA aan die gang. As ESKOM val, dan val SASSA, en dan val die ANC staat. Ek vermoed dat ESKOM huidiglik alreeds nie kapasiteit het na die pandemie nie, en nie weer voluit krag kan opwek nie. Dit versnel die tydraam van die ineenstorting van die staat. Ek is bekommerd oor een aspek, en dit is die bereidheid van die Sjinese regering om die ANC uit te help en finansieel te ondersteun. Dit is wat Robert Mugabe in Zimbabwe so lank aan bewind gehou het.
@riaswanepoel7422
@riaswanepoel7422 3 жыл бұрын
Dan kan jy bietjie harder praat ons kan jou amper nie hoor nie
@clariceferrari7498
@clariceferrari7498 3 жыл бұрын
As jul die info onder die video lees sal jul sien hy is besig om dit uit te sorteer!
@helenaestrydom5636
@helenaestrydom5636 3 жыл бұрын
Trots op die koelkop man wat weet xx
@kobuslegrange6575
@kobuslegrange6575 3 жыл бұрын
Dan dalk moet jy die oorfone afhaal want jy hoor net jouself vir ons wat luister .klink dit of jy fluister
@vivianoosthuizen8990
@vivianoosthuizen8990 3 жыл бұрын
Hoekom praat julle nie met Trump om SA te gebruik om die wereld se wit man weer respek te verkry want die wereld kyk wat US doen
@stefniehatzimichael1049
@stefniehatzimichael1049 3 жыл бұрын
Dankie vir die video Ja , ons bid en glo God sal ons lei
@bernardbuys5196
@bernardbuys5196 3 жыл бұрын
Dankie vir die sassa opmerking
@aloamabrighton1089
@aloamabrighton1089 3 жыл бұрын
Ek stem. Laat die vyand vir hulself 'n diep gat grawe waaruit hulle nie kan klim nie. Dit kom in elk geval spoedig... ;) Moet nie nou geld bestee aan opbou nie. Spandeer geld op self-verdediging, self-beskerming en kosvoorraad.
@luckyjet3364
@luckyjet3364 3 жыл бұрын
HOU KOP MANNE
@AndriesDuToit-bs1nj
@AndriesDuToit-bs1nj 3 ай бұрын
Daar is nou niks waarmee ons hier nie mee kan verskil nie. Bly net weg van die Russe af en "BOB IS YOUR UNCLE"
@rudischwarzer9895
@rudischwarzer9895 3 жыл бұрын
Selektiewe toepassing van die Wet is een van die laaste tekens van etniese suiwering. Google self.
@johanswart1257
@johanswart1257 3 жыл бұрын
Klank van Dan se kant ongelukkig baie swak!!!
@tinusfourie
@tinusfourie 6 ай бұрын
Eks van keimoes sal soveel mense werf wat ek kam ou wynand.
@hermansmith3262
@hermansmith3262 3 жыл бұрын
Dan, ons kan jou nie hoor nie. Praat binnemonds en baie sag...
@izakkotze7034
@izakkotze7034 3 жыл бұрын
Ek dink witmense moed so gou as moontlik begin om bymekaar te kom en daar begin om n weermag te form sodat as die tyd kom moed die witman wapen opslag plekke kan oorvat kom net wat wil ons sal moed wapens begin bymekaar kry. mense ons tyd is min. begin wapens bou ons is mos nie sonder verstand nie. sterkte Dan.
@lduplessis5725
@lduplessis5725 3 жыл бұрын
Baie mense is al goed gerat, moenie worry nie, die duitsers bring nog wapens geduurende die oorlog.
@deonkoegelenberg234
@deonkoegelenberg234 3 жыл бұрын
Dan Jy praat so sag en Wynand is so luid dat mens moet dan sag en dan weer harder maak
@paulviljoen4393
@paulviljoen4393 3 жыл бұрын
Dan lees jy wat hier geskryf word? Ons kan nie hoor wat jy sê nie. Kol kan ons goed hoor. Baie mense het al daaroor geskryf. Wil jy ons ingeskakel hou?
@willem7399
@willem7399 3 жыл бұрын
Von Clausewitz het ook gese: "Dis aan koelkoppe eerder as aan heethoofde dat ons ons seuns en vaders toevertrou in tye van oorlog"
@gideoncoetzer2543
@gideoncoetzer2543 3 жыл бұрын
Stem saam,die tyd is nie reg nie ons moet wag op Jesus,en ja Jesus het Sy tyd. Ek het vir Jesus baie gevra hoekom ons nou hier is waar ons nou is en met al my gebede het God my die gewys,ons almal het de klerk beskuldig oor verraad, ons het al voor 1994 van God af Hom die rug gegee, en Hy het de klerk gebruik om ons in ballingskap geplaas,ons nasie het God uit ons lewe ui gestoot,wat het met God se volk die Israel gebeur as hul die rug op God draai en Hom verlaat? Hy het hul in ballingskap laat wegvoer vir n paar jare. Tot God weer gehoor sal gee aan ons nood kreet en Hy sal ons weer help maar ons volk sal nog baie meer moet lei. Baie bloed sal nog vloei en die bloed sal blanke bloed wees. En as God gehoor gee aan ons nood moet ons al baalse gode uit roei,gemengede huwelike,gay en lesbeen wette, besigheid op sondae.( die swartes haat die blankes met n passie)
@911kajones
@911kajones 3 жыл бұрын
Klank vanaf Dan te laag !!!!
@benniebezuidenhout4383
@benniebezuidenhout4383 3 жыл бұрын
Dan jou kanaal is vreeslik sag, jou gas of insersels is harder en hoorbaar maar ons kan jou glad nie hoor nie.
@chrisswanepoel6935
@chrisswanepoel6935 3 жыл бұрын
Google Suidlanders en sluit aan. Van baie praat kom niks. Soos n baie suksesvolle besigheidsman jare terug vir my gese het, some people are talkers and some people are doers, I hire the latter. Sluit aan, as niks gebeur nie, wonderlik, as dinge geweldadig raak het jy mense wat jou gaan lei en bystaan
@ronellwilliams8781
@ronellwilliams8781 3 жыл бұрын
Dit alweer die 16 de Oktober en die boere het n eed afgele op die 16de Desember ( gelofte dag)
@lduplessis5725
@lduplessis5725 3 жыл бұрын
🤔
@stellamcgill1972
@stellamcgill1972 3 жыл бұрын
Klank!
@grumpiebrown
@grumpiebrown 3 жыл бұрын
Dankie Dan & Wynand, vir die roep tot kalmte. Ek stem 100% saam dat die tyd nie reg is vir opstaan nie, sal probeer verduidelik hieronder. Ek het 'n knop in die keel gekry toe ek die Senekal byeenkoms videos op YT gekyk het, dit was wonderlik om te sien hoe manne, vroue en kinders van grysbaarde tot baie jonk, saamgestaan het. Van my 'de Beer' en 'Nel' voorsate is begrawe op Senekal, so ek het wortels in daardie dorpie, van 'n tyd voor de Klerk en die NP se verraad teen die boere en ander minderheidsgroepe. Enige gewelddadige aksie van die Boere se kant af, in hierdie tyd, is juis wat die NWO/ANC/EFF lommuniste en sosialiste nodig het om strenger aksie in te stel teen die blanke nasie, en teen ander minderheidsgroepe wat ons ondersteun. Dis presies waarom hulle die blankes so uitdaag elke dag via allerhande metodes, veral deur die media en die ANC Broadcasting Corporation (SABC) en al die radiostasies wat daarby ingelyf is. Enige aksie sal lei tot versnelling van die onteiening van eiendom, op plase, dorpe en stede. Dit is presies wat die kommuniste vir die lang termyn in die mou voer. Die tyd vir optrede, hoe graag ons ook al wil, is nog nie reg nie. Ons het geen steun van oorsee nie. Enige gewapende verset sal net die buiteland se opinie verder draai teen ons. Die boerevolk se hart moet ook terugkeer tot die God van Bloedrivier, die Gelofte moet van voor af nuut gemaak word, en die volk moet van een hart en siel wees voordat ons hulp van Bo kan verwag. Die Senekal byeenkoms het gewys dat hierdie eenwording stadig besig is om plaas te vind, maar dit gaan nog heelwat tyd vat voordat dit wyd posvat onder al die volk. Hoe lank dit gaan neem, en hoeveel onskuldige bloed nog gestort gaan word, kan ons nie sê nie, net die Vader alleen weet. Dankie weereens Dan en Wynand, hou aan met die goeie werk.
@rianacronje6691
@rianacronje6691 3 жыл бұрын
Klank sag Dan ....ons kan jou feitlik nie hoor nie en ons wil graag asb !
@vierseisoenekind5044
@vierseisoenekind5044 3 жыл бұрын
Jy's verkeerd. Laat ek verduidelik hoekom ek so sê. 1. Daar het nog nooit soveel mense 16 Des gevier as laas jaar nie, ten spyte van emmigrasie. Elke jaar die afgelope 5 jaar wys stats dis meer en meer. Die gelofte word dus op groot skaal gevier en bevestig. 2. Ek het God gevra om my te wys of die Boere/Afrikaners reg is vir die Eindtyd op hande. Of ons in Sy Laer is. Die antwoord was 'n visoen en 'n duidelike onweerlegbare JA!!!! So ons IS reg. Ons HET teruggekeer. Is daar nog "tares" onder die koring? Ja. Dis in elke nasie. God kyk nie na die onkruid as Hy kyk of die koring ryp is nie. 3. Ons wag al 20 jaar vir God se Gees om ons die teken te gee. Mense moet blind wees om nie te sien dit WAS die teken nie. Sy Gees het opgestaan in ons volk en roep ons saam! Sy Woorde is dis GENOEG moorde teen Sy Kinders. 4. NWO - ja, jy's reg oor hulle. MAAR dan moet jy tog ook besef ons is in die Eindtyd? En God het ons duidelike riglyne gegee wat ons rol in die eindtyd gaan wees. Dus. Sy Planne gaan nou geskied en NIKS gaan dit keer nie. Nie die NWO nie, nie die Anglos nie en nie die ANC nie. Gaan hulle probeer? Ja. Selfs Rusland en Angola gaan weer probeer. 5. Oorlog is die 2de Seel asook civil wars. Dit kom oor die hele wereld. Ons gaan dit nie vryspring. Maak dus geestelik gereed daarvoor. 6. Die in Sy Laer gaan beskerm wees. Die buite, die tares en die wat nie gereed wou maak nie, ja, hulle gaan suffer. Baie baie baie erg. 7. Ek hoor al 'n maand lank "Dis tyd!". Eers net God se Stem. Toe Sy profete. Toe mense op grondvlak in USA en Oz en Duitsland. En toe gebeur Senekal. Dinge "converge". Wees reg. Die volgende 3 jaar gaan ongelooflike dinge in ons land en in die wereld gebeur. Moeilike dinge. Maar ook wonderwerke.
@mr19771978
@mr19771978 3 жыл бұрын
Help soek na hulp uit die buiteland.! Jy weet wat ek bedoel.
@riaswanepoel7422
@riaswanepoel7422 3 жыл бұрын
Ons wil graag die gesprek volg, maar Dan praat so sag ons kan nie regtig die gesprek volg nie
@alabreytenbach3038
@alabreytenbach3038 3 жыл бұрын
Dis jammer dat hierdie gesprek nie Engelse onderopskrifte het nie, ek sou dit wyd wou deel
@pieterhodgman5946
@pieterhodgman5946 3 жыл бұрын
Stop om belasting te betaal
@hansdedipper2912
@hansdedipper2912 3 жыл бұрын
Basson het die antwoord !!!!
@koosbos1114
@koosbos1114 3 жыл бұрын
Wouter ,,,,,,,,,, sssh
@jorriejordaan5979
@jorriejordaan5979 3 жыл бұрын
Baie dankie Dan vir jou program. 'n Versoek: praat bietjie harder asseblief, ek sukkel om jou te hoor. (Of ek moet 'n "pienk dingetjie" in my oor kry! Ha-ha)
@mr19771978
@mr19771978 3 жыл бұрын
Kan iemand sê of daar in ander lande ook die hinderlike byna Nederlandse byskrifte op die selfoon skerms verskyn. In 'n mate blokkeer dit die beeld.
@raymondharris6035
@raymondharris6035 3 жыл бұрын
ag, hulle het al die wapens verkoop...
@benjamincoetzer7611
@benjamincoetzer7611 3 жыл бұрын
Lethuli huis het ook duisende ammunisie tussen sy mure .
@LindaVorster
@LindaVorster 3 жыл бұрын
Asseblief mense luister na wat Wynand se.
@philpietersen8700
@philpietersen8700 3 жыл бұрын
AS ons moet wag todat die anargie losbrand is dit te laat. As di ANC die anargie ontwyk met die IMF geld dan is dit ook te laat.
@hentiecraig7749
@hentiecraig7749 Жыл бұрын
Ek kan jou nie hoor nie Dan
@marynvanwyk76
@marynvanwyk76 3 жыл бұрын
Ons uitkoms le in volle terugkeer na God..geen mens kan regtig help. Gebed en vertroue verander sake.
@blessed162
@blessed162 3 жыл бұрын
Dan jou klank baie sag
@joeynoik2604
@joeynoik2604 3 жыл бұрын
Daar die land het say gat gesein KLAAR
3 жыл бұрын
Wynand sit jouself voor vir leier van die volk asb. Daar moet n habeaus corpus aansoek gemaak word om Pienaar very te laat. Daar is nie elemente wat voldoende is aan terrorisme.
@renierchristiaan9348
@renierchristiaan9348 3 жыл бұрын
Ons is al lankal ontwapen
@corrademeyer107
@corrademeyer107 3 жыл бұрын
Sal hierdie graag wil deurkyk maar die audio is so sleg dat ek dit liewer sal skip.
@charleslancaster9795
@charleslancaster9795 3 жыл бұрын
Oom Dan jy moet bietjie harder praat. Lol. Dankie
@susandevos8585
@susandevos8585 3 жыл бұрын
PRAAT HARDER ASB DAN BAIE DANKIE...
@aceswart5313
@aceswart5313 3 жыл бұрын
anc//soros/bell-pottinger se "WMC" is baie effektief gewees
@calvernvdmerwe8870
@calvernvdmerwe8870 3 жыл бұрын
Hi Dan, please check your mike volume compared to any of your guests as you are probably at their levels and its kinda frustrating as one can hardly hear what you are saying compared to the high level volume of your guest speaker, thnku
@lucaswilhelmmeyer6943
@lucaswilhelmmeyer6943 Жыл бұрын
Dan Roodt... Die Here wil, Sy volk help.
@christapienaar1730
@christapienaar1730 3 жыл бұрын
Sound is very poor always from Dan's side!
3 жыл бұрын
Ons vat beheer dan oor.
@phillipvantonder7127
@phillipvantonder7127 3 жыл бұрын
Dan Roodt praat aub bietjie harder hoor jou baie sleg.....dankie
@hermieengelbrecht3632
@hermieengelbrecht3632 3 жыл бұрын
Dan maak asb jou mikrofoon volgende keer harder. Mens kan jou skaars hoor en Wynand is donderend hard.
@Aletta-ThisMoment
@Aletta-ThisMoment 3 жыл бұрын
Baie dankie, puik. Dan, kan ons asseblief vra dat jy jou klank bietjie opdraai? Dankie.
@anthonyswiggelaar5722
@anthonyswiggelaar5722 3 жыл бұрын
Presenter must please talk louder.
@nigelsoden1821
@nigelsoden1821 3 жыл бұрын
Sounds like we are in deep sh1t. What now?
@Lorrainsch
@Lorrainsch 3 жыл бұрын
Dan, kan jy assebliéf iets doen aan jou klank... Ek kan jou nie hoor nie... En ek WIL graag hoor wat jy te sê het! 👌🏻
@hsp7528
@hsp7528 3 жыл бұрын
Wil jy nie die boeke opneem nie, asb.
@danielmignon5017
@danielmignon5017 3 жыл бұрын
waar kan ek die report lees hoe gewys word dat hierdie 750000 ak 47 in suid afrika aangekom is?
@koosbos1114
@koosbos1114 3 жыл бұрын
Kom van Angola ,,
@SuddenStorm982
@SuddenStorm982 3 жыл бұрын
Of as Eskom permanent af gaan
@ajmarshall1021
@ajmarshall1021 3 жыл бұрын
Dan jy moet iets aan die klank aan jou kant doen
@vanessastols7864
@vanessastols7864 3 жыл бұрын
Daar is baie wapens ja. Ek wonder net waar al hierdie wapens amminusie gaan kry as anargie uitbreek.
@ep6263
@ep6263 3 жыл бұрын
die tyd het gekom dat almal moet besluit if hulle vir hulle eie ras veg of vir n ander ras
@vivianoosthuizen8990
@vivianoosthuizen8990 3 жыл бұрын
Klank is SLEG
@karooboermeyer1115
@karooboermeyer1115 3 жыл бұрын
Dan, maak klank asb bietjie harder, jou gesprekke is altyd baie sag
@nicolene544
@nicolene544 3 жыл бұрын
Dan doen iets omtrent die klank. Projekteer beter :asap
@mariannehoskens9019
@mariannehoskens9019 3 жыл бұрын
Dankie tog...Ek kan hoor... Daan.. Jy praat te sag...
@fanievisser8628
@fanievisser8628 3 жыл бұрын
Stem 100% saam met als wat julle sê.Ek wens ekt geweet wat om te doen.Sien baie vd blanke jeug na 94 tree presies op soos jul sê of meng sommer maklik. Al wat ek ń dood gewone blanke afrikaner man,wat seker al verby halfpad merk is kan sê is,dat ek bid.Als vergaan tog maar op einde.Ai maar dis jammer.Sou graag wou sien dat die 2 sprekers en alle ander ouer jonger as ek tog,goeie gesonde veilige plek gehad het om te leef.Met streng reëls en regulasies,maar tog met liefde omgee help en suksesvol.En God vresend....soms maak vandag se lewe en vrese en onsekerheid my depressief soms...
@vierseisoenekind5044
@vierseisoenekind5044 3 жыл бұрын
Soek jy hoop? As jy 'n oop gemoed het, het ek vir jou. Lees die website fhpretorius.wordpress.com van ONDER af op. En dan lees jy sy boeke. Ons staan reg aan die begin van groot wereld gebeure. Hou vas aan jou geloof. Lees Openbaring 3 - Philadelphia. En dan Openbaring 12 en wonder.... hoekom het Siener wit tente gesien van Kaap tot Upington of so area? Die Kalahari is 'n.....?.Bid en glo! Ons uitkoms is meer wonderbaarlik as wat enige iemand gaan verwag.
@fanievisser8628
@fanievisser8628 3 жыл бұрын
@@vierseisoenekind5044 Dankie Marie.
@susandevos8585
@susandevos8585 3 жыл бұрын
IS SY TOE NIE GEVANG?
@paulviljoen4393
@paulviljoen4393 3 жыл бұрын
Klank, KLANK, KLANK,KLANK,KLANK?.??
@Codydoggy
@Codydoggy 3 жыл бұрын
Geld is nie op as dit hulle pas nie, stemme nodig
Gyselaars en etniese beledigings
27:22
praag
Рет қаралды 773
managed to catch #tiktok
00:16
Анастасия Тарасова
Рет қаралды 40 МЛН
Comfortable 🤣 #comedy #funny
00:34
Micky Makeover
Рет қаралды 17 МЛН
Get 10 Mega Boxes OR 60 Starr Drops!!
01:39
Brawl Stars
Рет қаралды 16 МЛН
Ons gesels met Wynand du Toit by Pro Patria Militêre Fees
7:43
Almal wil 'n Afrikaner wees
34:31
praag
Рет қаралды 1 М.
From South African Recce Special Forces to Private Military Contractor
1:20:09
Tales Less Told podcast
Рет қаралды 467 М.
Israel Daily News - War Day 318 | August 19, 2024
25:46
ILTV Israel News
Рет қаралды 154 М.
Suid-Afrikaanse Weermag: Ons was goeie kamerade
19:33
Gerald Fourie
Рет қаралды 201 М.
Grensoorlog in die Oos-Vrystaat!
31:23
praag
Рет қаралды 1,8 М.
Dan Roodt: Te laat om te emigreer!
11:54
praag
Рет қаралды 24 М.
Eugene de Kock en Jacques Pauw
24:32
praag
Рет қаралды 5 М.
managed to catch #tiktok
00:16
Анастасия Тарасова
Рет қаралды 40 МЛН