Dinsdag, 2 Julie 2024. Die media narratief gaan wêreld willens en wetens in oorlog inlei.

  Рет қаралды 7,992

Wynand du Toit

Wynand du Toit

16 күн бұрын

Sluit aan by hierdie kanaal ter ondersteuning van Wynand du Toit en om toegang te kry tot sekere voordele: / @wynanddutoit9869
1. KONTAKBESONDERHEDE:
a) Suidland Burgerlike Beskerming NPC - www.suidlandbb.co.za
Gaan besoek gerus ons webblad, registreer en sluit aan!
Die SBB webblad is propvol inligting en advies van kundiges om ons lede van hulp te wees. Terwyl dit 'n publieke blad is om ons mense in te lig oor die stand van ons land, en die noodsaaklikheid om voor te berei, is daar 'n afdeling vol inligting en advies slegs vir SBB lede. Neem kennis dat konstruksie op die blad steeds in proses is.
Met jou lidmaatskapnommer kan jy toegang verkry tot die lede-afdeling. Enige een wat oor 'n debietkaart of kredietkaart beskik, kan tydens aansluiting 'n subskripsie-betaling aan SBB aktiveer. Dit werk baie dieselfde as 'n internetaankopie. Jy kies self of jy maandeliks of jaarliks wil betaal.
Daar is ook opsies om bietjie meer te betaal as die R105 per maand. Alle fondse wat bo R105 per maand ontvang word, word deur SBB geag as 'n donasie ontvang. Ons bedank dan graag byvoorbaat diegene wat geroepe voel om so te doen.
BELANGRIK!!! Die dag waarop jy aansluit en jou eerste betaling aktiveer, is die dag waarop jou subskripsie-betaling maandeliks (of jaarliks) op jou bank sal deurgaan. Dis ongelukkig nie moontlik om 'n datum na die tyd te verskuif nie.
b) Kantoor: 060 526 1972 Epos: admin@suidlandbb.co.za
c) SBB Rampbestuursentrum: 064 858 0307 / 064 864 6978
d) SBB se gemeenskap radiostasie: Radio Roepsein stroom tans via die internet. Gaan na www.suidlandbb.co.za en druk op Radio Roepsein se speel knoppie; OF laai die Radio Garden toep af by Google Playstore en luister na Radio Roepsein op jou slimfoon.
Gesels saam deur ‘n WhatsApp-boodskap te stuur aan die omroepers in die ateljee: 072 85 85 668
Volg ook die Radio Roepsein Facebook blad om ingelig te bly: profile.php?...
NEEM KENNIS: Suidland Verdediging (SLV) was 'n afdeling van Suidlanders. Soos aangekondig op 24/04/2023 is die Suidland Verdediging-afdeling sonder waarskuwing in Suidlanders gekanselleer. Vanuit hierdie gekanselleerde afdeling, het Suidland Burgerlike Beskerming (SBB) ontstaan. SBB is nou 'n afsonderlike organsisasie en as 'n nie-wins-geoogmerkte maatskappy geregistreer op 10 Mei 2023: Suidland Burgerlike Beskerming NPC 2023/743298/08, en het GEEN bande of affiliasie met Suidlanders nie.
ALLE OU SLV-LEDE:
AS JY NOG NIE JOU LIDMAATSKAP BY SUIDLANDERS GEKANSELLEER HET NIE, BEFONDS JY SUIDLANDERS, EN SBB NPC ONTVANG GEEN VAN JOU BYDRAES NIE.
AS JY NOG NIE DEUR DIE AMPTELIKE SBB-REGISTRASIESPROSES OP DIE SBB-WEBBLAD IS NIE, IS JY NIE 'N SBB-LID NIE. OU SLV-LIDMAATSKAP IS ONGELUKKIG NIE OORDRAAGBAAR NIE.
2. MEER OOR SUIDLAND BURGERLIKE BESKERMING:
a) 27 April 2023 - In ‘n neutedop: • Donderdag, 27 April 20...
& 16 Augustus 2023 - Die wetteloses (SBB opsommend: beskerming, burgerlike sterkpunte): • Woensdag, 16 Augustus ...
b) 1 Junie 2023 - Die werking van SBB, konvooie, versamelgebiede sowel as die Burgerlike Bn: • Die werking van SBB, k...
c) Generaal Wynand en Brigadier Kobus - Burgerlike Bn (Siviele lede) Sterkpunte en Affiliasies (beweeg verby die eerste 20 minute of so vir die aanbieding om te begin): • Wynand du Toit
d) 9 April 2022 - Waarheen Suid-Afrika? Deel 1 tot 5: • Saterdag, 9 April 2022...
e) 11 Junie 2022 - Die Tien beginsels van Offensiewe Oorlewing. Deel 1 tot 5: • Saterdag, 11 Junie 202...
f) 8 November 2022 - Jy moet DOEN tydens anargie: • Dinsdag, 8 November 20...
g) 9 November 2022 - Vermoë is alles tydens anargie: • Woensdag, 9 November 2...
Belangrik - Hoe pas jy as lid in die plan?
* Jy moet vir jouself optree sodat die Noodplan vir jou kan werk. Bv. nes ‘n gimnasiumlidmaatskap, moet jy die gimnasium op eie houtjie besoek, en die nodige oefeninge daar self deurvoer, om die gewenste resultate te verkry: 11 April 2023 - Bewapen jouself met Kennis: • Dinsdag, 11 April 2023...
* Need-to-know, sekerheid en die Dan-tyd. Jy het slegs nodig om te weet wat op jou van toepassing is. Waar ‘n plan tien stappe het, moet jy eers die eerste stap voltooi, m.a.w. suksesvol onttrek wanneer die bevel gegee word. Dus het jy slegs die kennis nodig wat op daardie stap van die plan van toepassing is. Sodra stap 1 suksesvol voltooi is, volg stap 2 en die toepaslike kennis sal dan op daardie stadium oorgedra word aan jou: 12 April 2023 - Geweld sal meer intens wees as die Grensoorlog:
• Woensdag, 12 April 202...

Пікірлер: 69
@irenebronkhorst7447
@irenebronkhorst7447 13 күн бұрын
Dankie Wynand❤❤❤
@jo14wp
@jo14wp 13 күн бұрын
Regs = reg en normaal.
@rgdressler2046
@rgdressler2046 11 күн бұрын
Maar nie altyd presies met hulle feite nie (dikwels emosioneel belaai en soms plein onakkuraat, hoewel goedbedoeld. Dit speel in die vyand se hande). Help om na die linkse/liberale argumente te luister om die eie redenasievaardighede te slyp. Sommige van hulle argument is nie altyd in sy geheel foutief nie, het ek gevind. Dele daarvan is heel bruikbaar.
@user-ez9xi7rr4q
@user-ez9xi7rr4q 14 күн бұрын
260: dagsê Genl, gesin, personeel en makkers! Gryp die dag, en al loop jy net 50 metter per dag, dis n begin! Dit sal nie help as jy jou grypsak gryp, en nie 20 meter kan hardloop nie. Wees paraat! BvanWyk!
@saamstaan6540
@saamstaan6540 13 күн бұрын
Baie waar
@tersiavanaswegen5553
@tersiavanaswegen5553 13 күн бұрын
Ek is terug, iets uit gaan sorter. Is great om Colonel Wynand se stem te hoor🙏
@kariensmit5798
@kariensmit5798 14 күн бұрын
More as jy met vakansie is moenie uitsaai. Rus en ontspan. Saai net uit as da n nood is.
@johannieuwenhuys3989
@johannieuwenhuys3989 14 күн бұрын
Goeie môre Genl, en aan al die lede op die groep...
@wesselbadenhorst3006
@wesselbadenhorst3006 14 күн бұрын
Baie dankie Wynand.
@martinbadenhorst5632
@martinbadenhorst5632 13 күн бұрын
Daar slat jy die waarheid reg op die kop. Ek kom agter baie min mense verstaan nie regtig wat aangaan nie. Die ms media het hulle oor dekades ge brein spoel. Dit neem egter tyd om alles te bekyk elje dag. Dankie vir jou waardevolle inpak Wynand.
@joeygroenewald5723
@joeygroenewald5723 14 күн бұрын
Goeie more Genl. Die Skrif se (Afr 1954) in Prediker 10:2: Die hart van die wyse is na regs, maar die hart van ‘n dwaas is na links.
@chrisvdwesthuizen4403
@chrisvdwesthuizen4403 13 күн бұрын
Salute genl geseende week kry vir jou acc600 vir jou neus Salute 🫡
@koosweistra2696
@koosweistra2696 14 күн бұрын
More more almal lekker dag vir julle almal
@BelindaVisser-st2xj
@BelindaVisser-st2xj 14 күн бұрын
More almal vanuit 'n lekker koue St Helenabaai, mooi dag vir julle
@hesterjoubert7443
@hesterjoubert7443 14 күн бұрын
Goeie more Wynand. Ek hoop dat waar jy ook al is dat jy so bietjie rus. Ons gun vir jou en jou gesin n wegbreek en rustyd. Ons bid vir julle.
@barendjvosloo9059
@barendjvosloo9059 14 күн бұрын
Dankie Wynand. Lekker en geseënde dag.
@annetjiestevens705
@annetjiestevens705 13 күн бұрын
Dankie dat óns weer die regte embleem op die video sien. Ek het gesukkel om hierdie kanaal raak te loop op KZbin. Een spreker het gesê, as die Christene aandring om die 10 Gebooie by skole te vertoon, sal die Woke ouens ook aandring om hulle bose geskrifte daar op te sit.
@esmebuitendag7131
@esmebuitendag7131 13 күн бұрын
Mooi dag, Generaal. Baie sterkte aan die Weskus
@derickl1965
@derickl1965 14 күн бұрын
Ek dink hierdie parlememt verkiesing was 'n sneller- gebeurtenis, en ons gaan binne die volgende paar weke aksie sien uit dit uit.
@jeannecarstens9230
@jeannecarstens9230 13 күн бұрын
Dankie Wynand. Al voel ek goed of glad nie goed nie. As ek na jou insette geluister het kry ek weer nuwe hoop. ALTYD!
@deondeondeon1
@deondeondeon1 14 күн бұрын
Saluut Generaal!!!
@ulandijanssen745
@ulandijanssen745 14 күн бұрын
Ek wil net vanoggend vir Bokkom vd Weskus ñ kompliment gee! As daai liedjie van hom op die treffersparade sou kom sal hy NO1 binne ñ week wees!! Ek is sooo trots SBB!!!
@johanhartslief1091
@johanhartslief1091 14 күн бұрын
Morning all from Johan and Vanessa.
@peethanekom634
@peethanekom634 14 күн бұрын
Goeie more Generaal en SBB lede Geniet die dag. Mag die Weskus jou net goed doen. Sterkte
@johannviljoen64
@johannviljoen64 13 күн бұрын
Met die weglaat van Christelike leering op skool, waarop word opvoeding baseer?
@neelsdebruyn8914
@neelsdebruyn8914 14 күн бұрын
Genl, ongelukkig is baie nie beskore om die waarheid te kan sien nie. En word die wat nie die waarheid lief het, doel gerig op die woke pad gestuur.
@hendrikmathysen2555
@hendrikmathysen2555 14 күн бұрын
Goeie môre almal
@TheodoreAndor
@TheodoreAndor 14 күн бұрын
Dankie Wynand
@janpotgieter1505
@janpotgieter1505 14 күн бұрын
More Wynand en alle SBB. Baie dankie vir die nuus en inligting en harde werk. Geseende week he Amen ❤
@wynandkershoff6250
@wynandkershoff6250 14 күн бұрын
Môre Genl. Hoop die Weskus het bietjie groen gekry.
@regcombrink3208
@regcombrink3208 14 күн бұрын
Dagse vriende. Dankie Genl.
@grantwise8466
@grantwise8466 14 күн бұрын
Dankie Generaal
@magdavanrhyn6257
@magdavanrhyn6257 14 күн бұрын
More Genl en almal. Geniet die wegbreek en rus lekker. Mooi dag vir elkeen.
@wesselvanderwalt8109
@wesselvanderwalt8109 14 күн бұрын
Goeiemore Kolonel Wynand en en al ons SBB lede 'n wonderlike rustige en geseënde Dinsdag vir julle.
@amelialeroux1907
@amelialeroux1907 14 күн бұрын
Amen. Dankie Generaal
@Funtana1962
@Funtana1962 14 күн бұрын
Saluut.
@deonschoeman395
@deonschoeman395 14 күн бұрын
Dankie Genl
@1200gsbmw1
@1200gsbmw1 13 күн бұрын
Jy is in die kol.. Dankie Wynand
@user-ih1zr7sf2c
@user-ih1zr7sf2c 14 күн бұрын
Jy is links of regs daar is nie grys gebiede tussen in nie. Teenstrydig wat die meeste mense dink in die komende burger oorlog is dit amerikaanse burger likes wat ons Kom help. WAT se die bybel, "n dwaas se hart is na links en n wyse se hart is na regs" prk 10.hou die kruit droog
@beaver2237
@beaver2237 14 күн бұрын
Good morning,, Sir
@wow.sailor.
@wow.sailor. 14 күн бұрын
SALUUT,
@alexlepnik5451
@alexlepnik5451 13 күн бұрын
Every word I can agree. The world has gone woke Mad.
@charmainebester5819
@charmainebester5819 14 күн бұрын
More Wynand
@johanwolmarans2264
@johanwolmarans2264 14 күн бұрын
Dis nou waar die skape van die skape geskei word.Geseende dag vir almal.
@carels5158
@carels5158 14 күн бұрын
100. Dit moet gebeur.
@janconradie8828
@janconradie8828 14 күн бұрын
baie dankie Generaal
@allanthomson4639
@allanthomson4639 13 күн бұрын
Jesaja 5:20 - Wee hulle wat sleg goed noem en goed sleg, wat die duisternis lig maak en die lig duisternis, wat bitter soet maak en soet bitter.
@RoelfSteyn
@RoelfSteyn 13 күн бұрын
Weer 100% op punt. Die probleem is dat mense besluite neem op fals inligting. Die aan beide kante is nie bereid om te praat nie, veral die aan die linkse kant. Ek praat van Amerika. My vrees is dat die wereld en veral in SA volg die paaitjie wat Amerika stap. Weereens luister na wat Wynand sê!!
@uwebirkner3107
@uwebirkner3107 14 күн бұрын
dag sê almal, die main stream media in SA word vollends deur Koos Bekker se Naspers beheer en someer dryf hy die narratief. Die vraag is, aan watter klub behoord hy....
@saamstaan6540
@saamstaan6540 14 күн бұрын
Koos is saam met xxx
@rgdressler2046
@rgdressler2046 14 күн бұрын
Goeie môre. Ek het die moeite gedoen om na die debat te luister. Omdat ek oor die tyd (iemand wat onder werksdruk verkeer beskik oor min tyd, so ook families met familieverpligtinge) en 'n bekostigbare en goeie internetverbinding beskik asook ingelig wil bly. Die mense wat dit nie gedoen het nie en slegs volgens die media gaan, sal leuens of halfwaarhede lees. Almal wat nie engels magtig is nie of dit met moeite verstaan, sal hulself dan na die media in hulle taal rig en hierdie medie gorrel die gewone narratief, en dit is huidig die Biden/demokrate narratief (kan ek duidelik herken nadat ek na die debat geluister het). Beteken dit die redakteurs ontvang duidelik gerëeld instruksies/direktiewe uit Amerika wat hulle moet berig?
@rgdressler2046
@rgdressler2046 13 күн бұрын
Vir my is dit duidelik. Wie leuens versprei, veral deur die media, maak hulself daardeur aandadig aan 'n misdaad op 'n industriëele skaal. Die kleiner joernaliste en medewerkers kan mens sekerlik nie verwyt nie omdat hulle met 'n pistool teen die kop sit (geen alternatiewe heenkoms om 'n inkomste te verdien nie). Die probleem lê hoër op in die hierargie en hul prokureurs. Hulle kom weg met moord.
@hanneliesnow7930
@hanneliesnow7930 13 күн бұрын
Ja, is al jare en jare so, baie langer as wat jy dink
@rgdressler2046
@rgdressler2046 13 күн бұрын
​@@hanneliesnow7930Dink ek ook. Google Udo Ulfkotte wiki english. Duitse joernalis wat dit oopgevlek het.
@hanneliesnow7930
@hanneliesnow7930 13 күн бұрын
@@rgdressler2046 Ek weet dit is 'n feit. Ek het vir media 24 gewerk in die 90's. Daardie jare het ek al vir mense gese SA het nie meer journalists nie, maar propagandists. Mense het daardie tyd my nie geglo nie. Kyk wie is die hoof aandeelhouers in die media, blackrock, vanguard, gates foundation en almal weet jy staan nie teen jou baas / aandeelhouers nie. Vir my is dit baie obvious hoe die media voorgeskryf word wat om te se en ook verstaan ek hoe die "redakteur" besluit wat is nuus en wat nie. Laat in die 90's het Beeld se dan "redakteur" reguit vir my gese "ek en my senior besluit vir die leesers wat is nuus en wat nie en as hulle iets anders wil lees, sal ek sorg dat hulle wil lees wat ek wil he hulle moet lees". Ek sal NOOIT daardie dag vergeet nie. Die moegoe was nogal baie trots op dit wat hy gese het. DIt is hoekom ek dit nooit sal vergeet nie. Dit was die laaste dag wat ek enige msm koerante, tydskrif of so iets gekoop het. Ja, dit was paar jaar voor 1997. Daar is nie joernaliste nie. Lankal nie meer nie. Geen "nuus" is wat die publiek moet hoor of sien nie. Meeste is beheerde stories.
@louis_ellis.2410
@louis_ellis.2410 14 күн бұрын
🫡
@humbertoramos1326
@humbertoramos1326 14 күн бұрын
Goeie more generaal Ek Wil net graag versoek of dit moontlik is Om die uitsending van 3 days of terror In Angola te kry
@deanluyt
@deanluyt 14 күн бұрын
Wynand, kan en joy pos adres kry asseblief. Ek moed vir jou iets stuur oor Trump. Dankie
@innovruptly1769
@innovruptly1769 14 күн бұрын
... and no one seems to be concerned about bi-party politics.
@mikedevries8427
@mikedevries8427 12 күн бұрын
Ek het die grootste respek vir Wynaand Jare lank terug was hier n dik man van ssb om ons te waarsku wat sou gebeur as mandela vry geword tot word Ek was by hoeveel by vergaderigs by Durban se Macdonalds gewees. Nou my probleem is dat hoeveel kak jy en die ssb moet saamstan vir moontlike gewld en strikes op ons wag Dit was n groot klomp propogande en jy weet dit Wat het jy gedoen met daai wit boere wat hirr in Afrika gelos was Jy is n legende in jou eie mind Skaam jou en fok jou
@johanvanlill9376
@johanvanlill9376 14 күн бұрын
Imanuel Macron
@johnvaneeden1455
@johnvaneeden1455 14 күн бұрын
Die Media moegoes het ons diep in die covid en inenting in gedwing met hul bangmaak stories !
@amandastander.7635
@amandastander.7635 14 күн бұрын
🛞🙏🙏💞👍
THE POLICE TAKES ME! feat @PANDAGIRLOFFICIAL #shorts
00:31
PANDA BOI
Рет қаралды 25 МЛН
KINDNESS ALWAYS COME BACK
00:59
dednahype
Рет қаралды 148 МЛН
Anschlagspläne auf Rheinmetall-Chef Papperger
6:47
tagesschau
Рет қаралды 24 М.
Nataniël - 10 Sept 2018
21:04
Die GROOT Ontbyt
Рет қаралды 152 М.
I Investigated South Africa's Whites-Only Town
23:09
Wide Awake Podcast
Рет қаралды 848 М.
The World Is F@cked (Why We Are Staying In South Africa)
16:02
Morning Shot
Рет қаралды 62 М.
#UIM President Neil de Beer answers: What is your opinion on the recent farm attacks and murders?
6:24
Antoinette Pienaar op Theefontein video 4
3:42
Bruis - Afrikaanse tydskrif
Рет қаралды 3 М.
Boere-egpaar van Trompsburg 'soos skape geslag'
5:42
VolksbladNuus
Рет қаралды 159 М.
THE POLICE TAKES ME! feat @PANDAGIRLOFFICIAL #shorts
00:31
PANDA BOI
Рет қаралды 25 МЛН