Dinsdag, 25 Junie 2024. VSA, Navo skuldig! Nigel Farage; Navo uitlokking lei tot Russiese inval

  Рет қаралды 9,769

Wynand du Toit

Wynand du Toit

23 күн бұрын

Sluit aan by hierdie kanaal ter ondersteuning van Wynand du Toit en om toegang te kry tot sekere voordele: / @wynanddutoit9869
1. KONTAKBESONDERHEDE:
a) Suidland Burgerlike Beskerming NPC - www.suidlandbb.co.za
Gaan besoek gerus ons webblad, registreer en sluit aan!
Die SBB webblad is propvol inligting en advies van kundiges om ons lede van hulp te wees. Terwyl dit 'n publieke blad is om ons mense in te lig oor die stand van ons land, en die noodsaaklikheid om voor te berei, is daar 'n afdeling vol inligting en advies slegs vir SBB lede. Neem kennis dat konstruksie op die blad steeds in proses is.
Met jou lidmaatskapnommer kan jy toegang verkry tot die lede-afdeling. Enige een wat oor 'n debietkaart of kredietkaart beskik, kan tydens aansluiting 'n subskripsie-betaling aan SBB aktiveer. Dit werk baie dieselfde as 'n internetaankopie. Jy kies self of jy maandeliks of jaarliks wil betaal.
Daar is ook opsies om bietjie meer te betaal as die R105 per maand. Alle fondse wat bo R105 per maand ontvang word, word deur SBB geag as 'n donasie ontvang. Ons bedank dan graag byvoorbaat diegene wat geroepe voel om so te doen.
BELANGRIK!!! Die dag waarop jy aansluit en jou eerste betaling aktiveer, is die dag waarop jou subskripsie-betaling maandeliks (of jaarliks) op jou bank sal deurgaan. Dis ongelukkig nie moontlik om 'n datum na die tyd te verskuif nie.
b) Kantoor: 060 526 1972 Epos: admin@suidlandbb.co.za
c) SBB Rampbestuursentrum: 064 858 0307 / 064 864 6978
d) SBB se gemeenskap radiostasie: Radio Roepsein stroom tans via die internet. Gaan na www.suidlandbb.co.za en druk op Radio Roepsein se speel knoppie; OF laai die Radio Garden toep af by Google Playstore en luister na Radio Roepsein op jou slimfoon.
Gesels saam deur ‘n WhatsApp-boodskap te stuur aan die omroepers in die ateljee: 072 85 85 668
Volg ook die Radio Roepsein Facebook blad om ingelig te bly: profile.php?...
NEEM KENNIS: Suidland Verdediging (SLV) was 'n afdeling van Suidlanders. Soos aangekondig op 24/04/2023 is die Suidland Verdediging-afdeling sonder waarskuwing in Suidlanders gekanselleer. Vanuit hierdie gekanselleerde afdeling, het Suidland Burgerlike Beskerming (SBB) ontstaan. SBB is nou 'n afsonderlike organsisasie en as 'n nie-wins-geoogmerkte maatskappy geregistreer op 10 Mei 2023: Suidland Burgerlike Beskerming NPC 2023/743298/08, en het GEEN bande of affiliasie met Suidlanders nie.
ALLE OU SLV-LEDE:
AS JY NOG NIE JOU LIDMAATSKAP BY SUIDLANDERS GEKANSELLEER HET NIE, BEFONDS JY SUIDLANDERS, EN SBB NPC ONTVANG GEEN VAN JOU BYDRAES NIE.
AS JY NOG NIE DEUR DIE AMPTELIKE SBB-REGISTRASIESPROSES OP DIE SBB-WEBBLAD IS NIE, IS JY NIE 'N SBB-LID NIE. OU SLV-LIDMAATSKAP IS ONGELUKKIG NIE OORDRAAGBAAR NIE.
2. MEER OOR SUIDLAND BURGERLIKE BESKERMING:
a) 27 April 2023 - In ‘n neutedop: • Donderdag, 27 April 20...
& 16 Augustus 2023 - Die wetteloses (SBB opsommend: beskerming, burgerlike sterkpunte): • Woensdag, 16 Augustus ...
b) 1 Junie 2023 - Die werking van SBB, konvooie, versamelgebiede sowel as die Burgerlike Bn: • Die werking van SBB, k...
c) Generaal Wynand en Brigadier Kobus - Burgerlike Bn (Siviele lede) Sterkpunte en Affiliasies (beweeg verby die eerste 20 minute of so vir die aanbieding om te begin): • Wynand du Toit
d) 9 April 2022 - Waarheen Suid-Afrika? Deel 1 tot 5: • Saterdag, 9 April 2022...
e) 11 Junie 2022 - Die Tien beginsels van Offensiewe Oorlewing. Deel 1 tot 5: • Saterdag, 11 Junie 202...
f) 8 November 2022 - Jy moet DOEN tydens anargie: • Dinsdag, 8 November 20...
g) 9 November 2022 - Vermoë is alles tydens anargie: • Woensdag, 9 November 2...
Belangrik - Hoe pas jy as lid in die plan?
* Jy moet vir jouself optree sodat die Noodplan vir jou kan werk. Bv. nes ‘n gimnasiumlidmaatskap, moet jy die gimnasium op eie houtjie besoek, en die nodige oefeninge daar self deurvoer, om die gewenste resultate te verkry: 11 April 2023 - Bewapen jouself met Kennis: • Dinsdag, 11 April 2023...
* Need-to-know, sekerheid en die Dan-tyd. Jy het slegs nodig om te weet wat op jou van toepassing is. Waar ‘n plan tien stappe het, moet jy eers die eerste stap voltooi, m.a.w. suksesvol onttrek wanneer die bevel gegee word. Dus het jy slegs die kennis nodig wat op daardie stap van die plan van toepassing is. Sodra stap 1 suksesvol voltooi is, volg stap 2 en die toepaslike kennis sal dan op daardie stadium oorgedra word aan jou: 12 April 2023 - Geweld sal meer intens wees as die Grensoorlog:
• Woensdag, 12 April 202...

Пікірлер: 50
@katysteffen7484
@katysteffen7484 20 күн бұрын
Dankie Wynand🎉🎉
@frederikbrits9559
@frederikbrits9559 20 күн бұрын
Veilig wees volksgenote
@wynandkershoff6250
@wynandkershoff6250 20 күн бұрын
Baie dankie Genl.
@GinxHorne
@GinxHorne 20 күн бұрын
Sjoe! Ons bid vir ons mense wat geliefdes verloor het. Mag Vader sy vrede en genade oor elkeen uitstort. Innige simpatie vir almal se verlies. Dankie Wynand vir jou daaglikse opofferinge. Seën vir almal.
@salomonandreoosthuysen6310
@salomonandreoosthuysen6310 20 күн бұрын
Dis was ons land, dit is ons land en dit sal ook ons land bly.
@TheodoreAndor
@TheodoreAndor 20 күн бұрын
Dankie Wynand
@user-nz7jm8qw8q
@user-nz7jm8qw8q 20 күн бұрын
More ek wil vandag aan kol wynand se baie dankie dat jy bereid is om elke oggend terwyl ander nog in warm bed le u opstaan om vir ons n boodskap te gee ek waardeer dit baie wat u vir ons mense doen en dat u bereid is om dit vir ons te doen baie dankie wees geseend
@jacobusjohannespalm2462
@jacobusjohannespalm2462 20 күн бұрын
Ons dink aan die families en vriende wat geliefdes verloor het! Mag DIE TROOSTER...GOD HEILIGE GEES,Julle TROOS en met SY KRAG toedeel om hierdie tyd van hartseer en rou en besluite te kan hanteer en dat DIE VREDE VAN GOD ( FIL.4:7) Ja DIE VREDE VAN GOD WAT ALLE VERSTAND TE BOWE GAAN,EN JULLE HARTE EN SINNE BEWAAR,...met en in julle wees! AMEN en AMEN en AMEN!!!
@wesselbadenhorst3006
@wesselbadenhorst3006 20 күн бұрын
Baie dankie Wynand.
@jacobusjohannespalm2462
@jacobusjohannespalm2462 20 күн бұрын
Goeie more Genl. Wynand en alle SBB Lede! Geseënd,genees en beskermd is julle in JESUS CHRISTUS HEILIGE NAAM!!! AMEN!!!
@neillkruger5087
@neillkruger5087 21 күн бұрын
Gegroet vanuit Zambië
@user-ef9fw7fw1y
@user-ef9fw7fw1y 21 күн бұрын
Daai vrou wat hulle eie huis kon bou, met min materiaal, maar met soveel trots, is die soort wat na enige klap wat die lewe uit deel, weer sal opstaan, die sout van hierdie aarde,,, more kol. Wynand.
@geraldrafferty5485
@geraldrafferty5485 20 күн бұрын
,DANKIE KOLONEL , VORENTOE , DIS AL !
@hesterjoubert7443
@hesterjoubert7443 21 күн бұрын
Ek wil net na aanleiding van vanoggend se praatjie aan al die SBB lede van Klerksdorp en omgewing wat vir ons so bygestaan het met my ma se operasie en sieke baie dankie se. Dankie vir julle gebede en gereelde oproepe. Dit het vir ons baie beteken. Die Here is getrou en dit gaan goed met ouma.
@esmebuitendag7131
@esmebuitendag7131 20 күн бұрын
Innige simpatie aan al die geliefdes van ware legendes. Oorlog is só onnodig en die Weste verstaan dit net nie. Baie seëninge, Kolonel en alle lede.
@johnvaneeden1455
@johnvaneeden1455 21 күн бұрын
Farage gee daai moegoes gas van Alle kante! Hulle kan hom nie stuit nie, en Val hom daagliks aan.
@BelindaVisser-st2xj
@BelindaVisser-st2xj 21 күн бұрын
More almal wens julle almal 'n mooi dag toe
@wesselvanderwalt8109
@wesselvanderwalt8109 20 күн бұрын
Môre môre Kolonel Wynand en mede SBB lede 'n wonderlike rustige en geseënde Dinsdag vir julle.
@chrisvdwesthuizen4403
@chrisvdwesthuizen4403 21 күн бұрын
Salute genl geseende dag vir almal wees wakker ja daai mense bly in nw hul is n goeie voorbeeld vir almal Salute 🫡
@magdavanrhyn7788
@magdavanrhyn7788 21 күн бұрын
More Genl en almal. Weereens n interessante gesprek. Mooi dag.
@helenswanepoel8958
@helenswanepoel8958 21 күн бұрын
ek stem met Farage saam.
@TheodoreAndor
@TheodoreAndor 20 күн бұрын
Oom Siener alweer spot on. Ons moet vereniging van Ierland dophou aldus Siener, dan is dit ons tyd. Siener ook gepraat van groot oorlog in Noorde met weerligstrale.
@RitaHunter-ru1vs
@RitaHunter-ru1vs 21 күн бұрын
Good morning 🌞 thank you for the update
@pierrejoubert3688
@pierrejoubert3688 21 күн бұрын
Jammer om te verneem van Job Lourens (Windhoek) se afsterwe. Ek het sy ouers geken. Versteendewoud naby Khorixas Namibië was hul plaas. 😢
@koosweistra2696
@koosweistra2696 21 күн бұрын
More more almal lekker dag vir julle almal
@deondeondeon1
@deondeondeon1 21 күн бұрын
Goeiemôre Generaal
@hoop12.34
@hoop12.34 21 күн бұрын
Goeie dag, na aanleiding van tannie Mammaplotter... Ons kyk baie videos op KZbin oor die bou van skuilings en eenvoudige oorlewings strikture. Al kan jy nou in n huis bly kan dit enige oomblik gebeur dat jy moet vlug of nie geld het om n gewone huis se dak oor jou kop te he nie. Ons probeer ons wys maak om n bietjie kennis op te bou vir indien ons moet veld in vlug. Ek haal my hoed af vir die tannie en haar gesin wat dit doen en wys maak vir almal op Tiktok. Sy stel n voorbeeld. Dit kan gedoen word. Dit kan gedoen word deur witmense ook, want ek het met die tydsaam agtergekom dat daar n stigma aan die tipe ding gekoppel is. Baie mense dink dis n ding vir die anderkleuriges en arm mense, maar ek se weer dat dit in n oogwink met enige iemand kan gebeur. Hoe wel af ook al jy is. Maar dit wys jou....as jy n wil het om te oorleef en jou kop gebruik kan jy oorleef. Kennis is mag!!!
@beaver2237
@beaver2237 21 күн бұрын
Good morning Sir
@charmainebester5819
@charmainebester5819 20 күн бұрын
More Wynand
@grantwise8466
@grantwise8466 21 күн бұрын
Dankie Generaal
@janconradie8828
@janconradie8828 20 күн бұрын
dankie Generaal
@antonvandermolen6124
@antonvandermolen6124 20 күн бұрын
Middag Wynand alweer laat soos gewoonlik. Gaan kyk die 1983 film (the day after) wat handel oor kernoorlog en gaan kyk wat die gevolge daarvan sal wees.
@firstcomment749
@firstcomment749 20 күн бұрын
Mens mt die Farage uitspraak saamlees mt Assamge wat gister vrygelaat is terug Australia toe. Biden se reaksie op druk vn Auzzie regering. Stuk, stuk word die weste se narratief teruggedruk.
@hermanengelbrecht3191
@hermanengelbrecht3191 21 күн бұрын
Mag ons vra hoekom
@AndreOosthuizen-yc6si
@AndreOosthuizen-yc6si 21 күн бұрын
Vraag.. praat die Bybel nie van 'n groot moslem weermag wat israel gaan aanvat nie. Getal was astronomies . Iemand 'n verwysing waar dit in die Bybel staan?
@carels5158
@carels5158 20 күн бұрын
Die Gog en Magog gaan mbv Kus en Ismael vir Jacob se kinder aanval as straf. Die mense in diestaat Israel is Kazaars wat uit Oos Europa getrek het en nou hulself voordoen is die kinders van Jakob. Open 2 v 9 praat oor hul. Die Kazare het rondom 600 NC bekend gestaan as die Gog. Dit is hul wat in beheer van die VSA se regering staan en Ismael en Kus aanmoedig om die Weste en VSA tans onwettig binne te val. Ons sien dit dus uit speel die land Israel is egter nie die teiken maar die afstammelinge van Jakob wat in Europa, VSA, Aus en hier bly.
@JudithVanZylJansen
@JudithVanZylJansen 20 күн бұрын
Môresê! Was 'n maand van groot verliese, vir my inkluis. Jammer vir almal wie ook geliefdes verloor het. Ek is so bly dat die waarheid uitkom. Op alle fronte. Ek het al twee jaar terug die videos van hulle gekonkel in 2014 gesien met die Coup in Ukraïne, maar mense glo mos eers iets wanneer dit eers op die nuus is 😊 Julius glo nie in Jesus nie. Hy sê die eff is self Jesus. Hy praat oor hophuise in Orania. Hy sê tribalism is verkeerd. Hy sê lgbtq is reg. Sy hanteerders volg die UN plan. Hulle probeer om als wat God gemaak het om mense as 'n gemeenskap sterker te maak, te ruïneer, want as jy nie voel dat jy enige plek behoort nie, is dit maklik om jou te beheer. Oorlog op die Christen geloof, man/vrou/kind, die 'nuclear family', nasionalisme, patriotisme en tribalism. Elke persoon moet sterk staan in hulle geloof en tribe, soos God hulle gemaak het. Seëninge 🙏
RUTHLESS! Jordan Peterson DISMANTLES Swedish Politician's Feminist Worldview!
24:25
KINDNESS ALWAYS COME BACK
00:59
dednahype
Рет қаралды 148 МЛН
Heartwarming: Stranger Saves Puppy from Hot Car #shorts
00:22
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 21 МЛН
마시멜로우로 체감되는 요즘 물가
00:20
진영민yeongmin
Рет қаралды 26 МЛН
A clash of kindness and indifference #shorts
00:17
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 65 МЛН
The Priest Didn't Know That a Camera Was Watching Him and Did This
13:00
Kim Jong un drives Putin during state visit to North Korea
1:39
The Times and The Sunday Times
Рет қаралды 6 МЛН
The must-watch moments of the CNN Presidential Debate
35:29
Rutte op gesprek bij NAVO | Plakshot (S6)
3:04
Plakshot | VPRO
Рет қаралды 17 М.
Dawie Roodt gaan terug op voetspore van aanval
4:00
Netwerk24 Video
Рет қаралды 149 М.
Die Heilige Gees en Agabus | Vita Dei 572
45:02
Riekert Botha
Рет қаралды 1,3 М.
KINDNESS ALWAYS COME BACK
00:59
dednahype
Рет қаралды 148 МЛН