Donderdag, 27 Junie 2024. Chaos in Kenia. 22 al dood met skerp punt ammunisie.

  Рет қаралды 8,061

Wynand du Toit

Wynand du Toit

21 күн бұрын

Sluit aan by hierdie kanaal ter ondersteuning van Wynand du Toit en om toegang te kry tot sekere voordele: / @wynanddutoit9869
1. KONTAKBESONDERHEDE:
a) Suidland Burgerlike Beskerming NPC - www.suidlandbb.co.za
Gaan besoek gerus ons webblad, registreer en sluit aan!
Die SBB webblad is propvol inligting en advies van kundiges om ons lede van hulp te wees. Terwyl dit 'n publieke blad is om ons mense in te lig oor die stand van ons land, en die noodsaaklikheid om voor te berei, is daar 'n afdeling vol inligting en advies slegs vir SBB lede. Neem kennis dat konstruksie op die blad steeds in proses is.
Met jou lidmaatskapnommer kan jy toegang verkry tot die lede-afdeling. Enige een wat oor 'n debietkaart of kredietkaart beskik, kan tydens aansluiting 'n subskripsie-betaling aan SBB aktiveer. Dit werk baie dieselfde as 'n internetaankopie. Jy kies self of jy maandeliks of jaarliks wil betaal.
Daar is ook opsies om bietjie meer te betaal as die R105 per maand. Alle fondse wat bo R105 per maand ontvang word, word deur SBB geag as 'n donasie ontvang. Ons bedank dan graag byvoorbaat diegene wat geroepe voel om so te doen.
BELANGRIK!!! Die dag waarop jy aansluit en jou eerste betaling aktiveer, is die dag waarop jou subskripsie-betaling maandeliks (of jaarliks) op jou bank sal deurgaan. Dis ongelukkig nie moontlik om 'n datum na die tyd te verskuif nie.
b) Kantoor: 060 526 1972 Epos: admin@suidlandbb.co.za
c) SBB Rampbestuursentrum: 064 858 0307 / 064 864 6978
d) SBB se gemeenskap radiostasie: Radio Roepsein stroom tans via die internet. Gaan na www.suidlandbb.co.za en druk op Radio Roepsein se speel knoppie; OF laai die Radio Garden toep af by Google Playstore en luister na Radio Roepsein op jou slimfoon.
Gesels saam deur ‘n WhatsApp-boodskap te stuur aan die omroepers in die ateljee: 072 85 85 668
Volg ook die Radio Roepsein Facebook blad om ingelig te bly: profile.php?...
NEEM KENNIS: Suidland Verdediging (SLV) was 'n afdeling van Suidlanders. Soos aangekondig op 24/04/2023 is die Suidland Verdediging-afdeling sonder waarskuwing in Suidlanders gekanselleer. Vanuit hierdie gekanselleerde afdeling, het Suidland Burgerlike Beskerming (SBB) ontstaan. SBB is nou 'n afsonderlike organsisasie en as 'n nie-wins-geoogmerkte maatskappy geregistreer op 10 Mei 2023: Suidland Burgerlike Beskerming NPC 2023/743298/08, en het GEEN bande of affiliasie met Suidlanders nie.
ALLE OU SLV-LEDE:
AS JY NOG NIE JOU LIDMAATSKAP BY SUIDLANDERS GEKANSELLEER HET NIE, BEFONDS JY SUIDLANDERS, EN SBB NPC ONTVANG GEEN VAN JOU BYDRAES NIE.
AS JY NOG NIE DEUR DIE AMPTELIKE SBB-REGISTRASIESPROSES OP DIE SBB-WEBBLAD IS NIE, IS JY NIE 'N SBB-LID NIE. OU SLV-LIDMAATSKAP IS ONGELUKKIG NIE OORDRAAGBAAR NIE.
2. MEER OOR SUIDLAND BURGERLIKE BESKERMING:
a) 27 April 2023 - In ‘n neutedop: • Donderdag, 27 April 20...
& 16 Augustus 2023 - Die wetteloses (SBB opsommend: beskerming, burgerlike sterkpunte): • Woensdag, 16 Augustus ...
b) 1 Junie 2023 - Die werking van SBB, konvooie, versamelgebiede sowel as die Burgerlike Bn: • Die werking van SBB, k...
c) Generaal Wynand en Brigadier Kobus - Burgerlike Bn (Siviele lede) Sterkpunte en Affiliasies (beweeg verby die eerste 20 minute of so vir die aanbieding om te begin): • Wynand du Toit
d) 9 April 2022 - Waarheen Suid-Afrika? Deel 1 tot 5: • Saterdag, 9 April 2022...
e) 11 Junie 2022 - Die Tien beginsels van Offensiewe Oorlewing. Deel 1 tot 5: • Saterdag, 11 Junie 202...
f) 8 November 2022 - Jy moet DOEN tydens anargie: • Dinsdag, 8 November 20...
g) 9 November 2022 - Vermoë is alles tydens anargie: • Woensdag, 9 November 2...
Belangrik - Hoe pas jy as lid in die plan?
* Jy moet vir jouself optree sodat die Noodplan vir jou kan werk. Bv. nes ‘n gimnasiumlidmaatskap, moet jy die gimnasium op eie houtjie besoek, en die nodige oefeninge daar self deurvoer, om die gewenste resultate te verkry: 11 April 2023 - Bewapen jouself met Kennis: • Dinsdag, 11 April 2023...
* Need-to-know, sekerheid en die Dan-tyd. Jy het slegs nodig om te weet wat op jou van toepassing is. Waar ‘n plan tien stappe het, moet jy eers die eerste stap voltooi, m.a.w. suksesvol onttrek wanneer die bevel gegee word. Dus het jy slegs die kennis nodig wat op daardie stap van die plan van toepassing is. Sodra stap 1 suksesvol voltooi is, volg stap 2 en die toepaslike kennis sal dan op daardie stadium oorgedra word aan jou: 12 April 2023 - Geweld sal meer intens wees as die Grensoorlog:
• Woensdag, 12 April 202...

Пікірлер: 93
@gerharddeale6506
@gerharddeale6506 19 күн бұрын
Ek kyk baie swart kanale,, Hulle haat vir ons raak nou by die dag erger,, ek dink ons tyd loop uit,, KRY julle dinge reg,,
@beatrixfourie9792
@beatrixfourie9792 19 күн бұрын
God is goed, altyd.
@rianagreyvenstein8307
@rianagreyvenstein8307 18 күн бұрын
Baie dankie ons GOD en Almagtige Hemelse Vader 🙏🙌🇿🇦🕊️🕊️ ons loof, eer en prys U Heilige Naam 🙏🙌🙌
@adriaanvanantwerp1813
@adriaanvanantwerp1813 19 күн бұрын
Victoria Newland en die CIA is besig in Kenya
@esmebuitendag7131
@esmebuitendag7131 19 күн бұрын
Innige simpatie aan die geliefdes van die afgestowenes. Baie dankie vir die insiggewende boodskap, Kolonel
@linetteorr9023
@linetteorr9023 19 күн бұрын
My Innige Simpatie en Seënwense met Familie, Vriende en Kolega's
@barendjvosloo9059
@barendjvosloo9059 19 күн бұрын
Dankie Wynand, die weste is ernstig betrokke in Afrika. Lekker en geseënde dag.
@zebelladebeer600
@zebelladebeer600 19 күн бұрын
Dankie Wynand vir die bemoediging en dat jy ons ingelig hou.
@derickl1965
@derickl1965 19 күн бұрын
Dankbaar vir die boodskap. Dankbaar vir die rigting waarin gedink moet word en beweeg weg van die dinge wat 'n ou pla. En dankbaar vir 'n toekoms vol avontuur en verandering waar ons weer kan groei.
@wehmeyer875
@wehmeyer875 19 күн бұрын
Baie dankie genl wynhand dit is waar ons mis eers iets as dit nie meer daar is nie ,ons kan net dankie se vir Jesus vir elke dag amen
@SIMPLIX8507
@SIMPLIX8507 19 күн бұрын
Dankie vir die Genadetyd wenke motivering, mooi loop
@wow.sailor.
@wow.sailor. 19 күн бұрын
Saam staan, eenheid en eendrag is al wat nodig sal wees om te oorleef. SALUUT
@strongspear7315
@strongspear7315 18 күн бұрын
Fantastic, dankie Wynand. Die boodskap in die einde is absoluut.
@rudolfbritz1482
@rudolfbritz1482 19 күн бұрын
Mag die Here ons Leier seën.
@olofabrahamservaasvonlands2918
@olofabrahamservaasvonlands2918 18 күн бұрын
Pragtige woorde Gen. Wynand Vasbyt en opkyk
@caraboerdery3534
@caraboerdery3534 18 күн бұрын
Dankie oom Wynand vir die sinvolle boodskap. Waardeer
@willemesterhuizen8037
@willemesterhuizen8037 19 күн бұрын
Saluut my generaal dankie vir die oorsig oor gebeure veral in Afrika ja mens staan verbaas oor hoe dinge gebeur en wie dit beplan !!??? Dankie ook vir die woorde van bemoediging en aan die lede wat geliefdes afgestaan het !!!!Vader weet die beste !!!! Saluut tot more !!!!????
@neillkruger5087
@neillkruger5087 19 күн бұрын
Ek groet vanuit Zambië
@user-il9jq6rv4o
@user-il9jq6rv4o 18 күн бұрын
Baie dankie Wynand en mede lede. Ek was lank uit aksie. Heerlik om julle weer te hoor. Geseënde daggie vir julle almal
@peetvgreune5381
@peetvgreune5381 19 күн бұрын
Dankie Generaal, Seënwense!
@roelienlubbe1192
@roelienlubbe1192 19 күн бұрын
Baie sterkte vir die families en vriende in hierdie seer, rou tyd....mag u ons Hemelse Vader se nabyheid ervaar....
@drikushayes6725
@drikushayes6725 19 күн бұрын
Dit is so jammer om van Barrie's en die ander. Mag Vader hul families troos in Sy liefde
@user-vc4wi6wp6j
@user-vc4wi6wp6j 18 күн бұрын
Regtig jammer om te hoor. God se seen op julle daar. Jan van Dallas TX
@hansrechter7303
@hansrechter7303 19 күн бұрын
Saluut en Respek!
@BobsSwart260
@BobsSwart260 19 күн бұрын
Goeiemôre Genl. Wynand en SBB vriende hiervan Kleinsee.
@deonschoeman395
@deonschoeman395 19 күн бұрын
Dankie Genl. Vorentoe!!!
@deondeondeon1
@deondeondeon1 19 күн бұрын
Goeiemôre Genl
@GinxHorne
@GinxHorne 18 күн бұрын
Ai innige simpatie met die families en vriende van die ontslapendes. Ons hou jul in gebed vir vrede en krag van God. Ek het gister die berig gesien oor Kenia. Dinge kom al hoe nader aan ons. Een rigting...vorentoe.
@wesselbadenhorst3006
@wesselbadenhorst3006 18 күн бұрын
Baie dankie Wynand.
@user-if2we8du4q
@user-if2we8du4q 18 күн бұрын
Dankie Wynand
@RitaHunter-ru1vs
@RitaHunter-ru1vs 19 күн бұрын
Good morning condolences for your loss may they rest in peace 🙏🙏🙏🙏 Thank you for the information.
@RudieMalan-j4g
@RudieMalan-j4g 18 күн бұрын
Amen.dankie kol
@chrisvdwesthuizen4403
@chrisvdwesthuizen4403 19 күн бұрын
Salute genl geseende dag vir almal wees wakker sterkte aan lede se families wat geliefde af gestaan het salute 🫡
@grantwise8466
@grantwise8466 19 күн бұрын
Dankie Generaal
@richarddyer6585
@richarddyer6585 19 күн бұрын
Die vyhand is nie swart nie, as jy dit nognie begryp nie, kan geen strategiese beplanning slaag nie.
@hendrikmathysen2555
@hendrikmathysen2555 19 күн бұрын
Goeie môre
@annemarieburger4527
@annemarieburger4527 19 күн бұрын
Dankie Genl. Sterkte
@koosweistra2696
@koosweistra2696 19 күн бұрын
More more almal lekker dag vir julle almal
@rodtennant7603
@rodtennant7603 19 күн бұрын
Dankie, goeie wenke
@christodebeer3645
@christodebeer3645 19 күн бұрын
Ek kan nie sien dat die GNU suksesvol kan wees nie...Gaan ONS stil Bly en sti sit en die GNU net aanvaar ?
@saamstaan6540
@saamstaan6540 19 күн бұрын
Ek wens ek kon sê NEE,maar ons gaan tien teen een dit net aanvaar.
@user-ev5gx8rx1y
@user-ev5gx8rx1y 19 күн бұрын
Dankie Generaal. Wees geseend almal.
@AndreOosthuizen-yc6si
@AndreOosthuizen-yc6si 18 күн бұрын
Ja. Rihana sing in 'n liedjie: " you saw my kindness as weakness". ANC se beskouing toe flatwheel ons uitverkoop het. Baie witmense het vir "demokasie" gestem. Bleksem...
@charmainebester5819
@charmainebester5819 19 күн бұрын
More Wynand
@wesselvanderwalt8109
@wesselvanderwalt8109 19 күн бұрын
Goeiemore Kolonel Wynand en mede SBB lede 'n veilige rustige en geseënde Donderdag vir julle.
@JohanKilian-fv8vp
@JohanKilian-fv8vp 19 күн бұрын
Saluut en aldie famielie meegevoel
@SamuelMeloDias
@SamuelMeloDias 19 күн бұрын
*¡¡Aleluya!! El devocional diario de jesús ha sido una gran parte de mi transformación,🙌Recientemente gano $34,000 cada siete días, ahora ya no tengo deudas después de que invertí $9,000 y recibí mi pago de $34,000 cada siete días, Dios bendiga a la señora Susan B Hassan*
@LucasOliveira-fj6kg
@LucasOliveira-fj6kg 19 күн бұрын
@@SamuelMeloDias ¿CÓMO por favor? Sé que es posible, te agradecería si pudieras mostrarme cómo hacerlo.
@AlejandraCarmen-ci4gs
@AlejandraCarmen-ci4gs 19 күн бұрын
@@SamuelMeloDias 👏Llega a los 100.000 hoy. Estoy realmente agradecido por todo el conocimiento y las pepitas que me habéis brindado durante los ultimos meses. Comenzó con 20k en agosto de 2023.
@PedroSantos-gb7ho
@PedroSantos-gb7ho 19 күн бұрын
@@SamuelMeloDias Sí, y eso es cierto. La actual economía global no ayuda. Tenga en cuenta que la gente realmente está triunfando en el comercio de criptomonedas y Forex.
@RobertMoore-ez6uq
@RobertMoore-ez6uq 19 күн бұрын
@@SamuelMeloDias Después de recaudar hasta 75k negociando con la señora Susan B Hassan, compré una casa nueva y un auto aquí en Estados Unidos y también pagué la cirugía de mi hijo (Sergio). Gloria a Dios.shalom..
@AlejandroDiego-sy9sl
@AlejandroDiego-sy9sl 19 күн бұрын
@@SamuelMeloDias Esto suena muy bien, ¿hay alguna forma de hablar con ella??
@janconradie8828
@janconradie8828 19 күн бұрын
dankie Generaal
@firstcomment749
@firstcomment749 18 күн бұрын
SA nou in die sak, die bek bo toe + so vskuif die focus na Kenia
@gerhard-jx4rn
@gerhard-jx4rn 18 күн бұрын
ZA het ook soldate in Kongo en hulle is geJapp
@pietervantonder4102
@pietervantonder4102 18 күн бұрын
Jy praat waarheid gen.Sterkte
@vanzylbooysen4826
@vanzylbooysen4826 18 күн бұрын
( Executive Outcomes) sal daai gemors gou stop.
@gerhard-jx4rn
@gerhard-jx4rn 18 күн бұрын
Jammer vir dit hulle het seker die spuit( Jab) gevat
@RudieMalan-j4g
@RudieMalan-j4g 18 күн бұрын
sorry dit dat kol gese het dit is eintlik Genl
@TravisSwanson-sy2fr
@TravisSwanson-sy2fr 19 күн бұрын
*También por telegrama⬇️*
@louis_ellis.2410
@louis_ellis.2410 18 күн бұрын
🫡
@hermanengelbrecht3191
@hermanengelbrecht3191 19 күн бұрын
Jab
@gerhard-jx4rn
@gerhard-jx4rn 18 күн бұрын
Hy is n terroris
@concernedsa5086
@concernedsa5086 9 күн бұрын
Let wel; "The United Nations Population Fund (UNFPA) has unveiled a strategic decision to relocate a substantial portion of its staff from New York to Nairobi, Kenya." (02/29/2024) en “United Nations Office for Projects Services to move to Nairobi… Kenya will be home to another United Nations agency.” (May 03, 2024)
@trudiekoelman8356
@trudiekoelman8356 18 күн бұрын
Dankie Wynand
@gerhard-jx4rn
@gerhard-jx4rn 18 күн бұрын
Jammer vir dit hulle het seker die spuit( Jab) gevat
@TheodoreAndor
@TheodoreAndor 18 күн бұрын
Dankie Wynand
@gerhard-jx4rn
@gerhard-jx4rn 18 күн бұрын
Jammer vir dit hulle het seker die spuit( Jab) gevat
The Suidlanders: Prepping for Revoluton
8:48
eNCA
Рет қаралды 235 М.
Русалка
01:00
История одного вокалиста
Рет қаралды 5 МЛН
Became invisible for one day!  #funny #wednesday #memes
00:25
Watch Me
Рет қаралды 57 МЛН
Pretoria: Living in the Land of Apartheid
26:02
Best Documentary
Рет қаралды 324 М.
DIE HERE WEET BETER: Dr Johan Carstens en Amanda Loftus in gesprek.
29:42
RUTHLESS! Jordan Peterson DISMANTLES Swedish Politician's Feminist Worldview!
24:25
Die Wegraping - Feit of Fiksie! (Nylstroom - Volle Evangelie Kerk)
53:14
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 5 М.
The Ship that Makes Aircraft Carriers Look Simple
19:28
Not What You Think
Рет қаралды 527 М.
Die Heilige Gees en Petrus | Vita Dei 566
47:38
Riekert Botha
Рет қаралды 6 М.
Русалка
01:00
История одного вокалиста
Рет қаралды 5 МЛН