duiwel, kan jy nie hoor die ds praat met jou nie? | Rooies Strauss

  Рет қаралды 5,819

sofTUBE

sofTUBE

Күн бұрын

Die eerste keer wat Rooies met duiweluitdrywing te doen gekry het, het nie heeltemal so glad verloop nie. Geniet die storie saam met Rooies Strauss.
#duiweluitdryf #rooiesstrauss #schooloffire #softube
www.rooies.org

Пікірлер: 10
@MarieBoshoff
@MarieBoshoff 2 жыл бұрын
Goeie môre rooies ek like dit ook HERE HELP ONS LAND MET VERSLAWING VIR GENESING OP AARDE
@tiaanvandermerwe4011
@tiaanvandermerwe4011 2 жыл бұрын
neeee oo gonnas ek kan lekker lag hieroor
@deonliberator8953
@deonliberator8953 2 жыл бұрын
😅
@raventaylor1757
@raventaylor1757 2 жыл бұрын
Ons het geleër tydens lockdown om mampoer en whiskey te stook so jou lekker kry het niks gewerk. Jy moet gerus ñ brownie try saam ñ dop, dan vergeet jy vinnig al die snert wat jy kwyt raak 🤣🤣🤣🤣
@raventaylor1757
@raventaylor1757 2 жыл бұрын
@PSJ-Pad Saam Jesus online fellowship jy mag maar glo die snert wat Rooies preek is God se "woord". Jesus Christus het duiwels uitgedryf. Rooies spot elke keer met God wanneer hy dink dat hy duiwels kan uitdryf. Rooies dink hy is Jesus Christus en sies vir jou dat jy hom ondersteun in al sy valsheid. Dit is ook nie my skuld as jou vriende/familie nie drank kan hanteer. Nog nooit het my familie of vriende mekaar geslaan of gevloek wanneer ons lekker kuier. Ons is nie verslaaf aan drank en niemand gaan vir ons voorsê wat ons moet doen in die privaatheid van ons lewe. Ons doen NIEMAND skade. Rooies wil net baas speel oor ander se lewens en net sy duiwel uitdrywing maak hom al klaar vals. Daai is nie God se Woord nie. Ons as mens het nie die krag van God of Jesus om duiwel uitdrywing te doen. Ons kan net vir iemand bid en vra vir God se krag/genade. Hierdie wat Rooies mense kamstig omdruk en op die duiwel begin skree om uittegaan is ñ bespotting en julle weet dit.
@sarahemmerich8779
@sarahemmerich8779 2 жыл бұрын
Ek dink ons moet vir rooies bid want hy weet nie wat hy praat hier in die karoo as dit so warm is is daar niks lekkerder as n koue bier nie
@deonliberator8953
@deonliberator8953 2 жыл бұрын
@@sarahemmerich8779 Biere steel jou toekoms
@laurielategan3609
@laurielategan3609 2 жыл бұрын
Als is nie pluis met die man nie. Vertrou hom glad nie.
Geakkrediteer om duiwels uit te dryf! | Rooies Strauss
8:58
sofTUBE
Рет қаралды 2,3 М.
Ek is klaar met School of Fire | Renchia Rhyn | Getuie Tyd
24:23
Когда отец одевает ребёнка @JaySharon
00:16
История одного вокалиста
Рет қаралды 11 МЛН
Which One Is The Best - From Small To Giant #katebrush #shorts
00:17
She's very CREATIVE💡💦 #camping #survival #bushcraft #outdoors #lifehack
00:26
Toe steek die lyk vir my tong uit | Rooies Strauss
9:23
sofTUBE
Рет қаралды 44 М.
Pappa het saam met my in die bad geklim | Getuie Tyd
26:31
sofTUBE
Рет қаралды 4,8 М.
As Man en Skaap trou! | Rooies Strauss
9:42
Rooies Strauss
Рет қаралды 7 М.
If You Wake Up Between 3AM & 5AM, DO THESE 3 THINGS! | C.S Lewis 2024
19:24
C.S. Lewis Legends
Рет қаралды 2,4 МЛН
Oxford Mathematician DESTROYS Atheism In Less Than 15 Minutes (BRILLIANT!)
15:43
Jy moet die eerste tree gee | Rooies Strauss
25:02
sofTUBE
Рет қаралды 965
TIK en skinder demone manifesteer
5:31
sofTUBE
Рет қаралды 27 М.
Het jy al iets reggekry? | Awalde Grobler
11:33
sofTUBE
Рет қаралды 518
Ons hou ons te slim | Rooies Strauss
9:31
sofTUBE
Рет қаралды 763
Когда отец одевает ребёнка @JaySharon
00:16
История одного вокалиста
Рет қаралды 11 МЛН