Jou jou lekker ding wander GAAN julle WEER. WIL saam gaan. Chris Van Rooyen. Standerton.
@wclwestcoastliving65593 жыл бұрын
Elke dag is ons by die see
@deancampbell46165 жыл бұрын
Smag i man nou vir i stukkie krief en hottie.. Content lyk goed hou soo aan manne
@wclwestcoastliving65595 жыл бұрын
Ons probeer maar solank dis moeilik sonder vis seisoen maar dankie vir die terug voering
@parisg37583 жыл бұрын
Sorry, guys, for stupid question: What language is it? I think, Scandinavian group? Norway? Sweden? Great video, btw!😘
@wclwestcoastliving65593 жыл бұрын
Afrikaans.. 😉 But we are trying to do better with our English ✌️
@moenierbenjamin97333 жыл бұрын
Holland people came to south africa ....cape town I think in the 16 century with this language, it's part of Holland.....
@tiaanvanheerden98133 жыл бұрын
Waar is die plek wat julle so hotnots vis vang
@wclwestcoastliving65593 жыл бұрын
tietiesbaai,jacobsbaai
@colettemoolman44105 жыл бұрын
Kry vir jou 'n mini mic asb, dan sal jou voice recording beter wees. Wanneer jy jou video editing doen, maak die musiek volume laer, sodat dit dieselfde is as jou voice track, as jy dalk program soos davinici resolve gebruik vir dit (free software btw). Rede hoekom ek sê is dat ek my tv se klank moet harder stel om te kan hoor wat jy sê, maar dan kom die musiek kliphard terug en ek skrik my moer koud 😅😅😅. Verder lekker om die Weskus te sien.
@wclwestcoastliving65595 жыл бұрын
Dankie dit was van die eerste edits gewees ons werk daaran om te verbeter vra onverskoning maar dankie vir die terug voering
@colettemoolman44105 жыл бұрын
@@wclwestcoastliving6559 np, vra maar as julle hulp nodig het