No video

Episode 2 - Makro tekens - Onderhoud met Lukas Swart

  Рет қаралды 14,768

Boermedia

Boermedia

Күн бұрын

Wat kan ons lees in die pandemie en wat kan ons leer daaruit?
Verstaan ons die vyand?
Is ons diversiteit 'n swakheid of dalk juis ons sterkpunt?
Aanbieder: Dennis Ras
Gas: Lukas Swart
Produksie: Boermedia.
Boermedia se vrywaring tov program inhoud en assosiasie geld.

Пікірлер: 50
@johannstemmet9559
@johannstemmet9559 4 жыл бұрын
Ek plaas net om van 33 opmerkings af te kom. Die onderhoud was baie insiggewend en interessant. Dankie.
@zelmabotha1880
@zelmabotha1880 4 жыл бұрын
Ons sou nog meer inligting gehad het as Dennis minder gepraat het
@Man-rn8jk
@Man-rn8jk 4 жыл бұрын
Gee hom n pilietjie, n IK pilietjie. 🤣😂🤣
@katycoetser7458
@katycoetser7458 4 жыл бұрын
Ek het hierdie program vandag ontdek en glo my ek mis dit vir niks in die wereld nie ek sal dit aan stuur na elkeen wat ek ken. God is groot Hy word nooit verras nie kyk hoe ver het Hy gedink om mense soos hierdie insig te gee om ons te waarsku. Baie dankie
@mariananel3102
@mariananel3102 10 ай бұрын
Hi Izak...jy doen reeds meer op hierdie kanaal as baie ander...d ekstra onderhoude ens. Saam met jou nuusdekking elke oggend en middag, is dit alreeds baie. Ek stel voor dat jy "Met respekte gese", skuif dat dit bv net 1x per week is, en, dan ook in n ander tydgleuf...baie mense kom eers 8uur by d werk en kan nie dan deelneem aan d gesprek nie...dalk miskien 19:00 of 20:00, dieselde dag in d week, bv elke Maandag...net my voorstel😊
@neelsswart1659
@neelsswart1659 4 жыл бұрын
Ek dink nie Lukas moet die suidlanders weg vee nie. Ons werk al almal saam en elkeen het n job. Dis nie weg hardloop nie. Ons moet ons mense by mekaar kry. BL het n goeie doel en so ook die ander en ons almal werk saam. Sal dalk goed wees om suidlanders ook hulle doel te laat stel op die platform. So ook ander. Kom ons werk lekker saam om die laer te trek
@AnneMariYaam
@AnneMariYaam 2 жыл бұрын
Nee, hy het nie die suidlandes weg gevee nie, Hy het gesê elke een het sy tyd en sy plek,
@johannesnel8875
@johannesnel8875 3 жыл бұрын
Die ouens wat heel bo sit kom wit voor, maar hulle is nie. Dit is deel van die verwarring en "spel" wat gebruik word.
@metoknow499
@metoknow499 4 жыл бұрын
We had much more before 1994 fw and key stole 300ton
@GustavLeRoux
@GustavLeRoux 4 жыл бұрын
Odro Ab Chao
@GustavLeRoux
@GustavLeRoux 4 жыл бұрын
Hegalian Dialectic - vs +
@susandevos8585
@susandevos8585 4 жыл бұрын
Baie b b intresant..wil graag meer weet..ASB..
@stachelschwein6539
@stachelschwein6539 3 жыл бұрын
Wat is die doel van bitcoin? Hoe pas dit in met die goud prentjie?
@nobodythatmatters7382
@nobodythatmatters7382 4 жыл бұрын
Roelf Meyer is Ramaphosa se baas
@rynoagenbach4728
@rynoagenbach4728 3 жыл бұрын
NEE, SOROS IS
@johannesnel8875
@johannesnel8875 3 жыл бұрын
People PLEASE do not try "auto translate" on the subtitles. I had a fit laughing at the crap they translate into. For the Afrikaans people, if you need some proof of idiotic translations in auto translate, check this.
@frankvanbrakel2340
@frankvanbrakel2340 Ай бұрын
Ras interupt die hele bleddie tyd. Bederf die intresante gesprek
@jacklee7505
@jacklee7505 4 жыл бұрын
Episode 3 asb
@tackle-xtreme174
@tackle-xtreme174 3 жыл бұрын
Dennis gee Lukas kans om te praat asb!!!!
@protectouraus
@protectouraus 4 жыл бұрын
Lukas is ingelig oor baie dinge maar as hy dink crypto currencies kan uitgevee word deur 'n groep rekenaars uit te wis, verstaan hy absoluut nie die tegnologie nie. Dis kriptografie wat dit in plek hou, nie 'n rekenaar of selfoon nie.
@pauljacobuspretorius2530
@pauljacobuspretorius2530 4 жыл бұрын
Snaaks na 32 jaar se werk in volg van spore kan ons die Ou se stories as leeus afmaak. Hoekom weet net hy van die opleiding in die hele SA van merke en tekens . Se net hy vertel baie spook stories
@Strandloper02
@Strandloper02 4 жыл бұрын
Lukas Swart is praat heeltemal onsamehangend en sy verduidelikings is deurmekaar.
Tannie in ‘trokkie’ - Oppiestoep. | kykNET
3:19
kyknettv
Рет қаралды 117 М.
Алексей Щербаков разнес ВДВшников
00:47
Comfortable 🤣 #comedy #funny
00:34
Micky Makeover
Рет қаралды 17 МЛН
Robert Greene: A Process for Finding & Achieving Your Unique Purpose
3:11:18
Andrew Huberman
Рет қаралды 11 МЛН
NOU gaan die ANC vuil baklei
36:16
NUUSPOD
Рет қаралды 38 М.
Dr. Ramani's Narcissistic Hummingbird Problem
9:56
DoctorRamani
Рет қаралды 52 М.
Swartskaap | Seisoen 1 Episode 9
0:31
VIA
Рет қаралды 8 М.
Should You Dare Criticize Kamala Harris... | Piers Morgan
12:40
Jordan B Peterson
Рет қаралды 1,9 МЛН
Andries Cornelissen | Bulletin
23:49
Die GROOT Ontbyt
Рет қаралды 3,2 М.
Алексей Щербаков разнес ВДВшников
00:47