Dankie vir 'n goeie gesprek ,een ding wat my verder bekommer is díe bevinding van die Zondo kommissíe dat ANC kader ontplooiing ook reeds in die aanstelling van senior regsposisies plaasvind.Dit gaan die gesonde grondwetlike posisíe ondermyn.
@gielieschoombee95233 жыл бұрын
Baie dankie hierdie was een van die beste ,en eerliksste gespreke in baie jare dankie
@andrestrachan46473 жыл бұрын
LOVE or LEAVE S.A. The ANC Will Erased THEMSELF
@mariusnel97883 жыл бұрын
Go and play in the traffic
@Enoch9403 жыл бұрын
Best to leave, you won't be able to turn this train arround.
@anthonylouther8012 жыл бұрын
Die process het ur paar jaar terug begin,en nou raak dit erger totdat hulle mekaar begrawe,dit sal die beste nuus wees vir hierdie land sur mense.🤔😎🤠😂😂🙋♀️👍
@willemwikkelspies77323 жыл бұрын
The ANC has been playing really dirty since Zuma became president in 2009 . They were dirty since 1975 when they adopted violence as a strategy. That was why Buthelezi left the ANC to form Inkatha .
@harryfyf61013 жыл бұрын
Hierdie Prof ken sy storie.Wat vir my interressant is dat die liberales soos Max en Kopdoek al hoe stiller word. Is dit n getuienis dat die konserwatiewe denkers dalk nog altyd reg kon wees oor die motiewe van die ANC en sy kommie vennote. ?
@mossieeduanmostert95083 жыл бұрын
Dis so...
@sf19153 жыл бұрын
Hoe wen jy jou land terug? Om jou eie mense in diens te neem. Wit afrikaners. Bid; MY HERE GOD gee ons land terug asseblief!!!!.
@losonsrenoster3 жыл бұрын
Hierdie is nie ons land nie, en dit sal nie weer opgebou word nie. Trek ons getalle bymekaar oor die volgende 10 tot 30 jaar en eis dan ons land op.
@pricklypear74973 жыл бұрын
Altyd goed om na Prof Duvenhage te luister.
@jjstreicher27233 жыл бұрын
Baie interesant. Sien uit na die ANC se einde, hoop daar is lig aan die anderkant.
@maritafroehlich48183 жыл бұрын
Solank nie Malema oorneem nie.
@jacquer37713 жыл бұрын
Action !! Voetzek ANC
@draterlarebil45063 жыл бұрын
When the money runs out the frogs are going to want to jump. Many of the female frogs can't jump. Cyril the bullfrog can't jump as well.
@corneliacoetz2433 жыл бұрын
Die Anc is n organisasie. Wat sê die wet tov van organisasies bankrot te verklaar. En oorgee aan opposisie party?
@corneliacoetz2433 жыл бұрын
Dankie Prof Duvenhage. Goeie insette
@jackiedeswardt5893 жыл бұрын
Ga luister na Rebeckha Erlank se profesie van 1Jan 2022 - reguit vir Pres R. eni ANC
@gerard69053 жыл бұрын
Dankie. Lekker geluister.
@readbuddy3 жыл бұрын
Q
@Marlene-Ferreira3 жыл бұрын
Hulle Doen dit al OOR DIE 20 JAAR.....
@richardschouten22103 жыл бұрын
Geduld is een schone zaak.
@mathewman3 жыл бұрын
i see fires - big fires
@RianRian-em2ng3 жыл бұрын
Amen
@gerriedoll1543 жыл бұрын
Reality !! Dis net wie gaan in hulle plek kom en die EFF is opstekers !!
@reneemarais4313 жыл бұрын
Dit is so depressing 😢😭😢
@tessb30393 жыл бұрын
Binne n dag ❣️
@theunsbotha94893 жыл бұрын
Hulle kan nie regeer nie punt.
@karelgericke38583 жыл бұрын
As hulle baklei soos hulle onder die tafel deals doen, gaan hulle gemoer word want hulle is maar baie onhandig as dit by seker dinge kom.
@watchers66723 жыл бұрын
En hoekom word die waarheid rondom kleurling mense nie vertel nie? That should be the starting point since everything started in the cape with the khoi people
@ptbritz85203 жыл бұрын
Belasting Diefstal Wereld Kampione !!
@gideonbreeedt73593 жыл бұрын
Saluut
@lionelbartlett53882 жыл бұрын
Anc julle het nou julle gat gesien bye bye
@jackmalan76453 жыл бұрын
Die vraag is wat ek vra is daar enige moontlikeheid dat die wes kaap kan wegbreek van die RSA,ons sien dit in ander dele van die wereld.