Рет қаралды 135,624
Geniet Fanus pienaar se musiekvideo van John Deere Hoed
Geniet die enkelsnit hier -- vyd.co/Johndee...
Lirieke:
Sy dra ‘n John Deere hoed en sy lyk so goed
maar sy sê se voet sy is mooi opgevoed
Sy dra haar hare los en sy weet wat dit kos
Om ‘n man te vang en dit maak my bang.
Oh dit maak my bang
Oh dit maak my bang
Want sy’s ‘n boeremeisie met ‘n hart van goud,
dra ‘n kakie broek en haar John Deere hoed
As sy ogies maak begin dit lekker raak,
Op haar boerehart het ek verlief geraak.
Want sy’s ‘n boeremeisie met ‘n hart van goud,
dra ‘n kakie broek en haar John Deere hoed
As sy ogies maak begin dit lekker raak,
Op haar boerehart het ek verlief geraak.
Sy ry ‘n ou Ford bakkie en sy lyk te fraai
Maar sy sê laat waai my pa is om die draai.
Sy drink haar Whiskey sterk en sy hou van werk
weet om ‘n skaap te vang en dit maak my bang.
Oh dit maak my bang
Oh dit maak my bang
Want sy’s ‘n boeremeisie met ‘n hart van goud,
dra ‘n kakie broek en haar John Deere hoed
As sy ogies maak begin dit lekker raak,
Op haar boerehart het ek verlief geraak.
Want sy’s ‘n boeremeisie met ‘n hart van goud,
dra ‘n kakie broek en haar John Deere hoed
As sy ogies maak begin dit lekker raak,
Op haar boerehart het ek verlief geraak.
Vir haar boere hart het ek lief geraak.
Daar onder om die draai op die ou grond pad
Het ek haar gesoen ek het my kans gevat.
Van toe af is ons bymekaar en haar kwaai pa
Is nou my skoonpa.
Want sy lyk so goed in daai John Deere hoed
en sy maak my bloed voel soos kookwater.
Want sy lyk so goed met daai John Deere hoed
en sy maak my hart klop sy’s kookwater.
Want sy’s ‘n boeremeisie met ‘n hart van goud,
dra ‘n kakie broek en haar John Deere hoed
As sy ogies maak begin dit lekker raak,
Op haar boerehart het ek verlief geraak.
Want sy’s ‘n boeremeisie met ‘n hart van goud,
dra ‘n kakie broek en haar John Deere hoed
As sy ogies maak begin dit lekker raak,
Op haar boerehart het ek verlief geraak.
Vir haar boere hart het ek lief geraak.
Op haar boerehart het ek verlief geraak.
Regisseur:
Chandre Opperman
Fanus Pienaar
Kameras :
Tshepang Modisane
Redigeerder:
Ruan Bouwer
Vervaardigers:
CoolerBox Brothers
Platemaatskappy:
Vonk Musiek
Liedjieskrywer:
Fanus Pienaar
Liedjie publikasie:
Vonk Uitgewers CC / Capasso
www.realmusic.c...
/ vonkmusiek
/ vonkmusiek
Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek