Gerduan Kemp - Vergewe My as Ek

  Рет қаралды 13,933

Gerduan Kemp

Gerduan Kemp

Күн бұрын

Music video by Gerduan Kemp performing Vergewe My as Ek. © 2019 Gerduan Kemp
Writers: Gerduan Kemp & Peter Cleff
Video production: GK Kreativ Productions
Director: Gerduan Kemp
Director Assistant: Joné Pretorius
Camera: Gerduan Kemp, Peter Cleff
Male Actor: Jason Roux
Female Actress: Mienke van Rooyen
(Scroll down for lyrics)
Download and Stream ‘Vergewe My as Ek’ - Gerduan Kemp:
itunes.apple.co...
itunes.apple.co...
open.spotify.c...
Follow Gerduan Kemp on Social Media:
Instagram: / gerduan_kemp
Facebook: / gerduankemp
_______________
Sponsors
Makeup and Hair:
Posh Lab Dan Pienaar Bloemfonein
Email: reception.dp@poshlab.coza
Lighting:
La Muse
Roelof - 082 327 0418
Storyline filming location:
Property Boom
Ferdi - 082 774 0780
Filming location:
Xander Art Productions
Email: xandersteyn@gmail.com
Website: www.xanderartproductions.co.za
Sound mixing and mastering:
NSG: www.northsouthgroup.net
Phoenix artist management and production house:
Cell: 071 410 8629
Photography:
Juan Pinnick Photography
Email: juanpinnick@gmail.com
Gallery on Leviseur
_______________
Special thanks to:
Jason Roux
Mienke van Rooyen
Peter Cleff
Abigail van Wyk
Joné Pretorius
Mario Lategan
Cezanne Yzelle
Marlou Strydom
Sharlien Nel
Xander Steyn
Ferdi
Pierre du Toit
Juan Pinnick
Lyrics:
Die koue hand van my naaste
Onbewus neem hul weg van my laaste
Hoop jy sal verstaan as ek terug staan en kyk hoe jy my ontleed vir die waarheid.
Op die oog af lyk als dalk verlore
Hoor jy die hoopvolle valsheid in woorde
Maar daar’s baie wat ek moet leer.
Ek knyp my oë toe want jou lig maak my seer.
Weet jy hoe helder jou lig deur my skyn
Die donker in vrees agterlaat
En vra jy my hoekom blameer ek die pyn
Jou woorde lê vlak as jy praat
So ek skuil agter n glimlag
Soos ek wag vir net nog n dag
So vergewe my as ek bly lê
Tot die son opkom
In my donker val ek neer by jou voete
Op my knieë vind ek hoop in jou woorde
Ek sal verstaan as jy terug staan en kyk
Ek weet ek sal oorleef dis die waarheid
Jou waarheid is sterk maar jou leuens maak ook seer.
Weet jy hoe helder jou lig deur my skyn
Die donker in vrees agterlaat
En vra jy my hoekom blameer ek die pyn
Jou woorde lê vlak as jy praat
So ek skuil agter n glimlag
Soos ek wag vir net nog n dag
So vergewe my as ek bly lê
Weet jy hoe helder jou lig deur my skyn
Die donker in vrees agterlaat
En vra jy my hoekom blameer ek die pyn
Jou woorde lê vlak as jy praat
So ek skuil agter n glimlag
Soos ek wag vir net nog n dag
So vergewe my as ek bly lê
So vergewe my as ek bly lê
vergewe my as ek bly lê
Tot die son opkom

Пікірлер: 18
@zeldacockcroft2471
@zeldacockcroft2471 5 жыл бұрын
Hart roerend en pragtig gedoen en baie mooi stem gesing. Jy Gaan nog.groot.gaan
@iphototherapybyilse5918
@iphototherapybyilse5918 4 жыл бұрын
Dankie jou music is great 👍
@pmusiek
@pmusiek 5 жыл бұрын
Fantastiese lied Gerduan!! Baie geluk met jou debuut enkelsnit. Mag hierdie die eerste wees van nog baie.
@tiaandupreez
@tiaandupreez 5 жыл бұрын
Mallll legit!!!! Lekker vibe!!! 😉 ❤😎🎶🎵 New Artist Going to Break New Records!! 😌👌
@GerduanKemp
@GerduanKemp 5 жыл бұрын
Dankie tiaan!! Ek waardeer dit baie!
@MrJacoBezuidenhout
@MrJacoBezuidenhout 5 жыл бұрын
Brilliantly done!
@DCKempDr
@DCKempDr 5 жыл бұрын
Great song Gerduan. Dit was ook lekker om dit song op die radio te hoor! Baie geluk.
@pierrekoekemoer
@pierrekoekemoer 5 жыл бұрын
Great song love it ❤️👌🏻👌🏻
@GerduanKemp
@GerduanKemp 5 жыл бұрын
Dankie Pierre!!! Ek waardeer dit!!
@drieniebroodryk8401
@drieniebroodryk8401 5 жыл бұрын
Baie mooi, love dit
@PeterCleff
@PeterCleff 5 жыл бұрын
Bruh!!! All round good job. Toe ons begin skryf het sou ek nooit gedink het die song sou so great uitkom nie. En die VIDEO! BRUH!!! you killed it!
@GerduanKemp
@GerduanKemp 5 жыл бұрын
Dankie dat jy saam met my hieraan gewerk het!!! Dit was 'n voorreg!
@zan2006
@zan2006 5 жыл бұрын
Dis n baie cool liedjie en vid werk is bitter cool. Great werk !!!! 😎😍😍
@arendbrinkjr4935
@arendbrinkjr4935 5 жыл бұрын
Well done man! Great production.
@GerduanKemp
@GerduanKemp 5 жыл бұрын
Dankie Arend!!! Ek waardeer!!
@frugalnut3389
@frugalnut3389 5 жыл бұрын
The girl is my cousin
@GerduanKemp
@GerduanKemp 5 жыл бұрын
She is absolutely stunning!
@nicholasjvr250
@nicholasjvr250 5 жыл бұрын
Hou daarvan
Gerduan Kemp - Toe Jy Omdraai (Amptelike Musiekvideo)
2:57
Gerduan Kemp
Рет қаралды 7 М.
Demi Lee Moore & Bobby van Jaarsveld - Ek Weet Al Lankal
3:34
Demi Lee Moore
Рет қаралды 2,6 МЛН
Арыстанның айқасы, Тәуіржанның шайқасы!
25:51
QosLike / ҚосЛайк / Косылайық
Рет қаралды 700 М.
VIP ACCESS
00:47
Natan por Aí
Рет қаралды 30 МЛН
UFC 310 : Рахмонов VS Мачадо Гэрри
05:00
Setanta Sports UFC
Рет қаралды 1,2 МЛН
99.9% IMPOSSIBLE
00:24
STORROR
Рет қаралды 31 МЛН
Gerduan Kemp - Alles Tot Nou
3:02
Gerduan Kemp
Рет қаралды 4,5 М.
Riana Nel met Ruhan du Toit - Moenie
4:34
RianaNel
Рет қаралды 1,2 МЛН
Yossi Rodal - We All Have a Song - Official Music Video
4:02
Yossi Rodal
Рет қаралды 20 М.
Al Die Woorde - Gerduan Kemp (feat. Tasha)
3:44
Gerduan Kemp
Рет қаралды 18 М.
Dievas davė (roko opera JŪRATĖ ir KASTYTIS)
4:54
Lietuvos miuziklai
Рет қаралды 206 М.
Valdemar Gravesen  - Danmark har talent - Audition 3
5:11
Danmark har talent
Рет қаралды 2,6 МЛН
I Spent 100 Hours Inside The Pyramids!
21:43
MrBeast
Рет қаралды 48 МЛН
Арыстанның айқасы, Тәуіржанның шайқасы!
25:51
QosLike / ҚосЛайк / Косылайық
Рет қаралды 700 М.