Dnkie my Koning Jesus dat u vir ons sorg soos u vir die mossies sorg en dat Prof Stephan vir soveel verlore siele n Herder kan wees en net die waarheid aan ons kan kom leer in Jesus Christus Naam alleen xx met Jesus liefde en Gees van Waarheid Amen en Amen ❤😂 waarheid x Dnkue Dankue
@WinaBurger6 ай бұрын
Dis alles net genade, loof die HERE
@annettebekker46154 ай бұрын
Wonderlik-dankie Prof Stefan.
@estelleloubser3283 Жыл бұрын
Ai Stefan hierdie woorde het my diep geraak. Ek dank jou! Mag ek groei in my liefde vir my naaste! God seën jou en ekerk!
@jennibotha9314 Жыл бұрын
Baie Dankie Prof Stefan Joubert😊
@marlenevandermerwe81292 жыл бұрын
Baie dankie vir jou leringe uit die Woord mag jou lewe in God se liefde bly Amen🙏🙏🙏
@marynavandermerwe88472 жыл бұрын
Baie dankie, dit beteken so baie hier uit my hospitaal bef.
@soniafourie3845 Жыл бұрын
Dankie! Dit raak my lewe! Sonia Fourie
@bettiecalitz82622 ай бұрын
😊😊😊
@jennywalters90802 жыл бұрын
Baie dankie Prof Stephan Joubert v die aangrypende boodskap, ek het baie hieruit geleer. Seënwense
@barbaraseibes429511 ай бұрын
Dankie vir die woord. In die wereld wat mense siel verkoop vir geld, en baie ander doen wat Die woord teenstaan. My vraag Is wie is my NAASTE?
@anetbarrie3807 Жыл бұрын
Baie dankie Prof Stefan Joubert...
@bettyfoote5181 Жыл бұрын
Thank you, thank you
@marthievandermerwe40582 жыл бұрын
Dankie vir hierdie boodskap. As Christen moet ons Jesus sê voorbeeld volg. Sir en madam het my al baie gegehelp. Dit verander die persoon wat jy aanspreek in iemand war uit sy of haar pad gaan om te help. Jesus het vir ons 'n voorbeeld gestel en dit is maklik om te volg. Sterkte met u werk.
@tersiamuller15812 жыл бұрын
Dankie Prof. Dit is hoe ek donker nagte langs kleine lyfies staan... nie slim talente, maar ek kan Sy hande en voete en besluite langs ""byna on oorleefbare lyfie"" wees. In myself besek ek dan huistoe gaan tyd : dit was net Hy.! My kruisie hanger dra ek graag, om aan ouers boodskap te gee dat ek nie ALLEEN werk . My gelukwensing en gesprekke wil ek ook met hul die Groot Geneesheer
@karenleblanc5781 Жыл бұрын
False teachings, God is the same yesterday, today AND tomorrow.
@bonniecatteeuw607 Жыл бұрын
The teaching did not despute your point at all!! The message here is that we must love and serve people as that is what is expected from us. Exactly as Jesus has done. Nothing false about that.
@barbaraseibes429511 ай бұрын
There is nothing wrong in teaching about love it a command. Unless you are an atheist.