Bemoedigend om te sien dat daar nog van ons volk is wat bymekaar kom om God te eer vir Sy hulp in n tyd van ons voorvaders se nood!
@werrieshorne6929 Жыл бұрын
Gelukkige Geloftedag
@petroshingalana8556 Жыл бұрын
AMEN AND AMEN 🙏 🙌
@robertcombrinck7402 Жыл бұрын
Die eer van Sy naam - ons Vader se naam is YaHWeH - hoekom gebruik ons nie Sy naam om Hom te vereer nie.
@francoisvanstaden8943 Жыл бұрын
Ek is n boer wat in England a gereformeerde baptis is en ek het vandag Gelofte Dag gevier!
@cbpretorius7340 Жыл бұрын
Isa 58:13 As jy jou voet terughou van die sabbat-om nie jou sake op my heilige dag te doen nie, en as jy die sabbat ‘n verlustiging noem en die heilige dag van die HERE hooghou; en as jy dit eer deur nie jou gewone gang te gaan nie, nie geleentheid vir jou sake soek of ydele taal spreek nie; Isa 58:14 dan sal jy jou verlustig in die HERE, en Ek sal jou laat ry oor die hoogtes van die aarde en jou laat geniet die erfdeel van jou vader Jakob; want die mond van die HERE het dit gespreek. As ons as volk ons nie hou by hierdie eis van ons God nie, sal ons deur ons vyande geroof en geplunder word. Wat maak julle van diè dag gister?
@nonconformist4802 Жыл бұрын
Amen
@prestineeagle647511 ай бұрын
So you affiliate yourself with freemasonry because the Voortrekker Monument has Freemasonry signs and symbols on it.