Dankie Deon vir terugvoering waardeer Geseënde dag en Nagrus bir jul in Jesus Liefde 🙌
@user-jv6hd6do1f4 ай бұрын
Dankie, dit is insiggewend sowel as relevant in vandag se geestelike stryd, veral SA. Sal graag die oorloë direk daarna wil sien van die 5 Amoriete konings.
@Love-sv7vg4 ай бұрын
Wow Prys die Here 🙌 ek sal wat wil gee om saam jou te toer Deon.. oeeeee my hart wil sooo graag daar wees .. dankie vir die share.. Baie seenwense vir jou en jou familie my broer ❤🙌
@teresacoertzen5801Ай бұрын
Wie het die ronding gebou? Wanner het hulle dit gebou met die nuwe kippe en Hoekom?
@karlsmit28734 ай бұрын
" jy kyk hier na klippe wat terug dateer na die tyd van Joshua toe" ook ook ook - "en om te dink hier waar ek nou loop het Joshua geloop" BUT TO THINK !!!! Regtig Deon, Met elke meer video wat ek van jou kyk begin ek meer en meer te dink jy begin Israel Grond aanbid !!!! As jy nou op die selfde stoel as David sit of die selfde plakkie aanhet wat Moses gedra het is daar geen Heilige Gees Waarde in dit nie...Want ek kan jou beloof David het nie allen op daai stoel gesit nie.. Dis nogals vreemd dat in die tien gebooie waneer God se ons mag nie ander gode dien nie noem hy 3 forms van dit.
@DanielPaul-g1yАй бұрын
Hi are all your tours in Afrikaans
@DeonAllersАй бұрын
@@DanielPaul-g1y no, i have english ones also
@Carlisle-j6x4 ай бұрын
Visit after visit to Israel😢😢😢😢😢
@teresacoertzen5801Ай бұрын
Ek wil nog altyd weet of die 12 kippe nog langs die Jordan rivier staan.....