Have been looking for the lyrics to this song. Do you have them???
@TheTravellingPianoLady10 жыл бұрын
GOD IS LIEFDE - PS. 74 1. "GOD IS LIEFDE !" JUIG ONS HARTE EN BEDINK WAT LIEFDE DOEN: DAT HY ONS SY SEUN GESTUUR HET OM ONS SONDE TE VERSOEN. 2. HY WAT EERSTE LIEFGEHAD HET HET IN LIEFDE ONS VERGEEF - NOU KAN ONS UIT GOD GEBORE, UIT DIE BRON VAN LIEFDE LEEF ! 3. DEUR SY GEES, DIE WONDERGAWE LAAT HY WEDERLIEFDE SPRUIT; EN DIE LIEFDE - WAT VOLMAAK IS - DRYF DIE VREES EN SELFSUG UIT. 4. AS DIE VADER IN SY LIEFDE DAN DIE SONDAAR MAAK TOT KIND, MAG SY SEUN AL MEER GESTALTE IN ONS DOEN EN LATE VIND !
@notmydog7512 жыл бұрын
I have the lyrics and chords. How can I send them to you?