Hemel Op Die Platteland (acoustic)

  Рет қаралды 1,551,207

Scrappy Films

Scrappy Films

Күн бұрын

Пікірлер: 275
@clintondixon6390
@clintondixon6390 5 жыл бұрын
Lived in Scotland for 9 years now and whenever I'm homesick I listen to this. Even if I'm a soutpeel. Great song.
@danielouw2095
@danielouw2095 4 жыл бұрын
Soutpiel*
@andreesterhuizen8497
@andreesterhuizen8497 4 жыл бұрын
Danie Louw 😂😂😂
@gideonhendrikvanbiljon2634
@gideonhendrikvanbiljon2634 4 жыл бұрын
Wow, I’m in America and feeling a bit home sick so I came to this song and this is the first comment I see 😌
@andreerasmus9257
@andreerasmus9257 4 жыл бұрын
Jy is beter af daai kant as in die nes...alles gaan by die dag agteruit, hartseer om te se maar dis realiteit
@lianbond5948
@lianbond5948 2 жыл бұрын
@@danielouw2095 soutpeel is reg. Dis 'n manier om dit uit te spreek.
@SuperKlipdrift
@SuperKlipdrift 9 жыл бұрын
Man! Wat Fokof gedoen het vir ons land, ons klein nasie, is mal!! Die woorde wat deur gekom het van hierdie songs het perfek ingepas op hoe ek gevoel het daardie tyd.. Elke Liewe Fokken Song!! Aking, Heuwels Fantasties en Van Coke is great bands, maar die "revolusie" (teen die konsewatiewe gemeen) het by hulle begin. En vandat Hunter, Johnny, Snake, Wynand en Francois geskei het is shit nie reg nie. ASB Boys, bring nog n album uit!!
@ruanzirk
@ruanzirk 10 жыл бұрын
sitting in the house i grew up in Bellville. Listening to this track. these guys are legends.
@Kesoza666BOK
@Kesoza666BOK 4 жыл бұрын
2020 luister nogsteeds die legendary song!
@Robin-su4fn
@Robin-su4fn 3 жыл бұрын
2021 ;)
@loisanne3694
@loisanne3694 8 ай бұрын
Van nederland, and loving this!!🥹🤍
@MrSideliner
@MrSideliner 9 жыл бұрын
"Kan jy jou idee van normaal by jou gat opdruk?" Love daai :D
@paulmalherbe1619
@paulmalherbe1619 7 жыл бұрын
Tipsy
@noone6089
@noone6089 7 жыл бұрын
MrSideliner ja nee
@toolsrus3588
@toolsrus3588 4 жыл бұрын
Fok ja nounet bymy geresoneer!!!!
@francescaharbor1731
@francescaharbor1731 5 жыл бұрын
As I am now sitting in America and watching this DVD. Sal altyt onthou Ho ek grootgeword het en bring my truge an die mooi land Suid Afrikaans. Suid afreekaans. Onse taal one land ons vir joo suid Afrika. Een drag maak Maag.
@chiggidychill
@chiggidychill 3 жыл бұрын
I can't listen to this without crying my eyes for what things were before. Before I understood that everything is broken. Before I broke.
@steviedewet724
@steviedewet724 3 жыл бұрын
Jyt pas 'n baie diep hart snaar gepluk :'(
@garthfairfield8043
@garthfairfield8043 3 жыл бұрын
It's hard to describe melancholy
@Jurgenels7
@Jurgenels7 10 жыл бұрын
Aai.....Ek onthou saterdae oggend op die platteland as ek saam my oupa gaan pannekoek koop buite die koperasie en hy my se om my golfhemp in my pt broek in te steek voor ons uit die kar klim. Dit was so veilig en maklik, maar tog nou so ver en vals..... Fokof! Julle het baie dinge baie goed weerspieel....
@stevensheps
@stevensheps 10 жыл бұрын
ek weet hoe jy voel waar is die goeie ou dae heen, XD
@XsTrMan221
@XsTrMan221 9 жыл бұрын
Die land is nou gefok
@reinhardtpienaar1316
@reinhardtpienaar1316 9 жыл бұрын
+Cat ji What other country except Namibia has Afrikaans as an official language? It's not like English where it is spoken everywhere.
@mickiventer855
@mickiventer855 4 жыл бұрын
en nou is dit ses jaar later, en soms voel ek nog steeds die selfde...
@annemarievanderwesthuizen5962
@annemarievanderwesthuizen5962 8 жыл бұрын
Sit hier in koue Quebec, Kanada, met 'n sterk traan in die oog. Ek sien myself en my ouers in daardie video, toe ek Trompoppie was, my ma se een broer wat gesterf het op die grens, en die ander broer wat ook daar was wat nooit weer dieselfde was toe hy teruggekeer het nie. Dankie vir die song, en dankie vir die video.
@janvanderwalt2207
@janvanderwalt2207 3 жыл бұрын
Ek voel jou pyn. My pa is geknak op daai grens. Oom dood daar. Oorlog is hel
@olympicjbrag5913
@olympicjbrag5913 5 жыл бұрын
Hierie is een van die beste fokken goed wat nog ooit in Afrikaans gebeur het...
@SuperStephik
@SuperStephik 10 жыл бұрын
Nostalgie...
@boomshlang
@boomshlang 5 жыл бұрын
die band het my lewe verander. poes baie dankie
@kelkicwinner9044
@kelkicwinner9044 10 жыл бұрын
i'm from Nigeria and i do not understand the lyrics BUT THIS SONG IS SOOOOOO GOOD. music is a universal language and i know good music when i listen to one.
@stevensheps
@stevensheps 10 жыл бұрын
if only u grew up on the "platteland" and understood the language, believe me you would be crying !!! Fokof julle mane is legend !
@devilmaylift
@devilmaylift 7 жыл бұрын
Dami kelkic winner Some say it's the Nigerians who ruined South Africa. But here's the thing. we all had our part if we could just change it.
@ShadowRS5
@ShadowRS5 7 жыл бұрын
Meme Gaming Op watse fokken dagga is jy bra
@devilmaylift
@devilmaylift 7 жыл бұрын
Shadow Moto Vlogs Ek is jammer, ek praat nie so goed Afrikaans nie
@ShadowRS5
@ShadowRS5 7 жыл бұрын
Meme Gaming Nigerians didn't ruin the country, no one says that, corrupted people did
@quash3351
@quash3351 9 жыл бұрын
fpk legends in sa rock geskiedenis may the legacy live on
@tiaandeswardt7741
@tiaandeswardt7741 8 жыл бұрын
"Kan iemand dalk 'n god bel" Sterk lirieke. Moes ballas gevat het van hulle om hierdie uitspraak te maak op die stadium wat hulle het. Hulle het aan duisende 'n stem gegee. Daai duisende wat weggedraai het vsn hulle streng konserwatiewe Calvinistiese opvoeding af weggedraai het. Dankie, manne.
@stephanusdegoede8976
@stephanusdegoede8976 8 жыл бұрын
+Tiaan De Swardt Snaaks hoe konserwatisme, streng opvoeding en Calvanisme alles mens-gemaakte instansies is wat gesien word as inerpritasies van God (en of sy wil), maar eintlik maar net meganismis is wat "orde" probeer vestig. Glo my, die Here het niks met die Afrikaner se instansies te doen gehad nie. In teendeel.
@tiaandeswardt7741
@tiaandeswardt7741 8 жыл бұрын
Stephanus de Goede En hoe dit ook as 'n verskoning gebruik was om ander groepe te onderdruk. 'Soort by soort' en al daai praaitjies. Tog sê dit in die Bybel dat ons almal gelyk is voor God?
@stephanusdegoede8976
@stephanusdegoede8976 8 жыл бұрын
+Tiaan De Swardt absoluut... flippen siek storie. FPK het die regte vrae op die regte tyd grvra. Dalk nie die antwoorde voorsien nie, maar daar was genoeg mense wat soos hulle gevoel het.
@karlballas
@karlballas 8 жыл бұрын
+Tiaan De Swardt soort soek soort
@tiaandeswardt7741
@tiaandeswardt7741 8 жыл бұрын
***** Ander lande word ook gekritiseer vir hoe hulle die inboorlinge hanteer het, maar die wit mense in Suid-Afrika ontvang meesre van die haat, ja. Ek blameer myself nie vir dit wat ek nie gedoen het nie. Wat gee jou daai aanduiding? Ek sê net dat om Afrikaans te wees, en weg te draai van Calvinistiese konserwatisme, wat ek nie as die waarheid beskou nie, moeilik is, en dat hierdie orkes respek verdien omdat hulle dit oop en bloot gedoen het
@anton_roos
@anton_roos 9 жыл бұрын
Enigste song wat my so erg hoendervleis gee dat ek n kombers moet gryp en myself toegooi :)
@waidenekroucamp6363
@waidenekroucamp6363 5 жыл бұрын
2019 ! En steeds legend ek raak so rebels as ek na die lietjie luister soos vok almal en alles
@Floneify
@Floneify 13 жыл бұрын
Oh my soul! Nogsteeds een van my top 10 songs na al die jare. So so baie mooi!
@Mielie321
@Mielie321 8 жыл бұрын
my favrouite sa band of all time till i die
@petermichaelsmit370
@petermichaelsmit370 7 жыл бұрын
ek mis my pa
@ZandreM
@ZandreM 4 жыл бұрын
Woorde uit my mond uit gevat
@casperduplessis8503
@casperduplessis8503 2 жыл бұрын
Ek mis vir Suid-Afrika
@garthfairfield8043
@garthfairfield8043 2 жыл бұрын
@@casperduplessis8503 ek ook bra
@erikadirk
@erikadirk 2 жыл бұрын
Ek ook. Oorlede 04/01/2020
@jaco2706
@jaco2706 14 жыл бұрын
Baie cul liedjie!! so mooi, wil amper begin huil as ek die music video sien! F*kofpolisiekar ROCKS!!
@johanerasmus9461
@johanerasmus9461 8 жыл бұрын
elke keer wat ek die song hoor fok dit met my hele wese
@noone6089
@noone6089 7 жыл бұрын
Johan Erasmus selfde
@Eben615
@Eben615 6 жыл бұрын
Baie goed gestel..
@survivelife5031
@survivelife5031 5 жыл бұрын
HeeltemaL
@PillevirKersfees
@PillevirKersfees 15 жыл бұрын
FOKKIT!!!! Jy sit trane in my oe fellow ninja!!!! Dit vat my terug na die hippie looking dae. Trompie en die boksombende!!! Epic girl, epic!!!
@johanvorster4911
@johanvorster4911 7 жыл бұрын
Ek hou vreeslik baie van die song, veral waar hulle sê " kan jy jou idee van normaal by jou gat opdruk" word goed beklemtoon.🤘🤘
@anellburger6458
@anellburger6458 6 жыл бұрын
2018 en die song gee nou meer hoendervleis as nog ooit vantevore!
@JohanBosman1
@JohanBosman1 3 жыл бұрын
Fokkof se beste liedtjie ooit ooit!!
@jancoscholtz8461
@jancoscholtz8461 9 жыл бұрын
Die song laat my dink aan die huis en hoe ons hardop saam gesing het rondom die vuur.
@luanmeyer2750
@luanmeyer2750 9 жыл бұрын
Legends of the century julle is great fpk
@jeanventer5040
@jeanventer5040 9 жыл бұрын
hemel op die platteland...😨 my beste song.. trou material music
@jonathanpalmer5769
@jonathanpalmer5769 9 жыл бұрын
SA or any other,best song ever!
@Andries898
@Andries898 10 жыл бұрын
fokken awesome!!
@Kilian3142
@Kilian3142 8 жыл бұрын
Ek dit gesien in 2006 terwyl ek nog geswot het, na dat ek my studies voltooi het, is ek weermag toe en toe Sudan toe. Dinge verander mar ander bly dieselfde, jy moet net kies. Awesome julle!!
@alrichhills8758
@alrichhills8758 7 жыл бұрын
Eduan Kilian Hey ou in watter weermag was jy !!!!!! Asb antwoord
@hendrik5795
@hendrik5795 6 жыл бұрын
@@alrichhills8758 SANDF ? Hulle was mos tussen 2000 en 2007 in die congo en sudan gewees om olie velde op te pas
@jaakanimal
@jaakanimal 12 жыл бұрын
Dis genoeg om enige klipharde, emosielose boerseun 'n nostalgiese knop in die keel te gee. Ek wens regtig ek het in die dae van te kort PT broekies en stywe streep gholf hempies grootgeword :'(
@grantmeye
@grantmeye 3 жыл бұрын
8th August 2021. Loving it
@PooOnF1re
@PooOnF1re Жыл бұрын
Beste video ooit. Die memories is goud. Al bestaan dit nie meer nie, lewe dit in ons almal. Maak meer van die bra. Ons het fokken dit almal nodig.
@NathansLife
@NathansLife 6 жыл бұрын
Die was my favorite song todat ek gehoor het "ons het om nie meer nodig nie" ek stem nie daarmee saam nie ek dink mense in SA het hom meer nodig as enige iets anders. die is my oppinie oor die song hou jou komentaar vir jouself, Dankie.
@corb5654
@corb5654 5 жыл бұрын
Daar is nie n God nie ouboet, ek haat dit om jou hart te breek. As jy kan kommentaar lewer, moet jy weet dat dit kommentaar sal uitlok. Die mense van SA definieer hulself oorweldigend as Christene. Kyk watter lewens leef hulle. Die mees sekulere lande op aarde is in hierdie stadium byna almal onder die top 10 bestemmings om in te bly. Godsdiens verdeel en verhard mense se harte. As jy nou nog glo wat in die Bybel staan, het ek slegte nuus vir jou.
@PillevirKersfees
@PillevirKersfees 15 жыл бұрын
'n Afrikaanse revolusie!!!! Dis 'n hardcore METAL taal!!!! Ek mis die huis!!! En ek is FOKKEN trots om SUID-AFRIKAANS wees!!!! Dis lekker om zef, sif en poes te kan se!!!! Geen ander taal kan jy jouself so express nie!!! Dis bevangenis!!!
@jayloganyt
@jayloganyt 15 жыл бұрын
Ons besef nie hoe Oosblok ons was nie, maar dan net 'n christelike variasie! Fantastiese ou home-movies. Is daar nie iemand wat 'n rfilmargief van daai tye aan wil lê nie, en dan kan 'n paar dokumentêres daarvan gemaak word.
@gabrielroelofse7054
@gabrielroelofse7054 10 жыл бұрын
You'd love this song if you could understand the words... the meaning is something that would resonate with you
@devilmaylift
@devilmaylift 7 жыл бұрын
Gabriel Roelofse are you from SA?
@CHO1SEN
@CHO1SEN 4 жыл бұрын
i love it anyway
@deonkriel2192
@deonkriel2192 9 жыл бұрын
Dis Hemel in Ceres op die platteland.
@waynebolleurs3664
@waynebolleurs3664 9 жыл бұрын
my land gaan tot fokkol en finnig ook maar kan myself net nie sien uit trek nie was al oral oor die wereld maar my land bly nommer een!!!!!
@leanelouw5455
@leanelouw5455 8 жыл бұрын
+Wayne Bolleurs selde hier ek was al vkn ooooral my land bly my land en n ware Suid Afrikaner bly as jy vlug is jy deel van die proebleem nie die oplossing nie. Lat die vokkers gan wie wil gan.
@hjjooste6544
@hjjooste6544 6 жыл бұрын
Vinnig met 'n vissie V
@uildier
@uildier 11 жыл бұрын
al wat ek kan se is DANKIE!!!!!!!
@Liefiekind7
@Liefiekind7 12 жыл бұрын
As jy dink dit het iets met geloof te doen, moet jy 'n moerse wake up call kry! En al is die song geskryf vir watter rede ook al, bly dit 'n baie biae mooi song!!
@Leon_V_handle_
@Leon_V_handle_ 9 жыл бұрын
Sit in America en luister na die song met traane in my oe. Ek mis SA so baie...maar die land wat ek mis bestaan nie meer nie. Miskien is dit beter om nooit terug te gaan om te kuier met ou friende en familie nie.. dan hoef ek nie te sien wat dit geword het nie.
@Onverkrygbare
@Onverkrygbare 9 жыл бұрын
Leon V Sal verbaas wees hoe n mens dit geniet. Was so 2 jaar terug daar. Wil bitter graag weer gaan volgende jaar. Plek het verander maar die mense bly great. Mis Suid Afrika baie baie. Let wel sal nooit weer terug trek nie, maar my 5 weke in SA was onbeskryflik.
@The_Fresh_Mr_Breed
@The_Fresh_Mr_Breed 9 жыл бұрын
Leon V Vriende
@willemrossouw8827
@willemrossouw8827 9 жыл бұрын
+Leon V Mense het hul grense self uitgedink. Ek dink as ons lief genoeg is vir ons land kan ons dit dalk in onsself vind om die onaangename ook te trotseer. Luister na hierdie gedig wat Hunter geskryf het: soundcloud.com/dieheuwels/die-heuwels-fantasties-stilte
@Blikkies1100
@Blikkies1100 9 жыл бұрын
+Leon V hier is vir jou nog n paar fokof lyrics: "jy kla oor die toestand van ons land, maar fokken doen iets daaromtrent" , "donker Afrika is net donker vir die met oogklappe aan".
@madeleinerossouw6106
@madeleinerossouw6106 8 жыл бұрын
dis die hartseer om hierdie comment telees 💜 om te dink die SA wat ons ken gaan ons heel waarskynlik nooit weer kan beleef.
@pieterdewet8320
@pieterdewet8320 5 жыл бұрын
Was in Bellville gebore... Al daai landmerke maak man sommer tjank! Woon nou in Israel
@iancoulson640
@iancoulson640 7 жыл бұрын
beste rock band ooit
@jaco2706
@jaco2706 14 жыл бұрын
@paladation What do you think of their music?
@callmebigii930
@callmebigii930 7 жыл бұрын
kan iemand dalk n God bel en vir hom se ons het Hom nie meer nodig nie 😊😊😊😊😊❤❤❤❤❤❤❤❤
@brandonpauls3343
@brandonpauls3343 7 жыл бұрын
Ons almal kritiseer hoe ons alles mis maar hkm staan ons nie bietjie saam en doen iets omtrent dit nie ons dink dit is te laat maar dit is nie en hierdie musiek bring herrineringe ons kan dit terug kry !!!
@cameronbell6479
@cameronbell6479 15 жыл бұрын
i love this son sooo much better than any english band, i miss south africa. PTA!!!
@deonvanzyl7970
@deonvanzyl7970 5 жыл бұрын
Soos die enigste realiteit deur koffie gereguleer word, so hardloop een stem daardeur.
@1122shazzystar
@1122shazzystar 2 жыл бұрын
🙌
@SuperKlipdrift
@SuperKlipdrift 5 жыл бұрын
In China, op die lughawe. Oppad Thailand toe, Fokof bly die shit. Jirre! Ek love julle musiek.
@michaelmobey2174
@michaelmobey2174 11 жыл бұрын
stuur my hemel toe ek dink dis in die platteland
@AnotherSceptic
@AnotherSceptic 15 жыл бұрын
Lekker DF ! whoo
@hermanvandyk1
@hermanvandyk1 2 жыл бұрын
Morne van Dyk (29/10/1986 - 30/09/2018). Hoop jy is nou in die Platteland.
@timothyknight8944
@timothyknight8944 9 жыл бұрын
Daars hy nou!!!!!
@EUGIEism
@EUGIEism 11 жыл бұрын
poes mooi
@HatedHero
@HatedHero 5 жыл бұрын
poes mooi my maat
@jaakanimal
@jaakanimal 12 жыл бұрын
En nog een ding --- LEKKER DF! Vir jou Suid Afrika!
@yolandiperold8572
@yolandiperold8572 8 жыл бұрын
Ek wil net huil as ek die video sien... laat my dink aan alles wat mooi was...lank terug.
@jannieduplessis2899
@jannieduplessis2899 8 жыл бұрын
Alles wat mooi was lank terug het my in 'n verskriklike blik gedruk... dit was 'n vals god. Een wat my gekeer het om die ware God te sien. Maar dit was mooi.... lank terug. Vandag is mooier... en erger... en valser - dalk daarom dat vandag se mooi mooier is.
@TheOhannah
@TheOhannah 6 жыл бұрын
Befok video saam met n befokte song.
@nobloodywayitstaken
@nobloodywayitstaken 14 жыл бұрын
@bustasalta Ya somos 2 Argentinos que les gusta Fokof. Coincido con lo del pais tambien. Fokof het nou twee Argentiniëse fans! Hulle is fantasties, maar hulle sal nooit hier kom nie...
@raymondnunes
@raymondnunes 13 жыл бұрын
Jys belaglik!
@eriksvsirocco
@eriksvsirocco 3 жыл бұрын
Dankie
@ebenkoen7289
@ebenkoen7289 8 жыл бұрын
voel goed om like nommer 1000 te wees
@aurenviljoen9455
@aurenviljoen9455 6 жыл бұрын
Van watter album kom die lied uit?
@antics_now
@antics_now 6 жыл бұрын
dit was nie op 'n official album nie - slegs op 'n Levi's compilation "CD4" - dit was so HIV/AIDS campaign
@TheOhannah
@TheOhannah 5 жыл бұрын
Kan jy my skroewe vir my vasdraai? Kan jy my albasters vir my vind? Kan jy jou idee van normaal By jou gat opdruk? Kan jy? Kan jy apatie spel? Kan iemand dalk 'n god bel En vir hom se ons het hom nie meer Nodig nie Kan jy? Kan jy apatie spel? Reguleer my Roetineer my Plaas my in 'n boks en merk dit veilig Stuur my dan waarheen al die dose gaan Stuur my hemel toe Ek dink dis in die platteland
@peterpistorius4466
@peterpistorius4466 5 жыл бұрын
Fok, ek wens hierdie was op Spotify
@roftie1
@roftie1 15 жыл бұрын
Goeie idea, klink my jy sal dit maar self moet doen, sal n goeie dokumenter wees.
@nevilleloubser5857
@nevilleloubser5857 5 жыл бұрын
Dit is ons...
@RunRonaldRun
@RunRonaldRun 14 жыл бұрын
is dit nie Wynand met die bal by 2:08 nie?
@Marnus1993
@Marnus1993 13 жыл бұрын
Die lied maak my so verlang na Suid-Afrika maar dan "scroll" ek net so bietjie af en word herinder deur die bakleiery in die "comments box" hoekom ek nie weer sal terugkeer nie..
@chrisg1234fly
@chrisg1234fly 9 жыл бұрын
huil ek sommer.
@katvanbos
@katvanbos 16 жыл бұрын
Fokken fantasties!!
@pinkieanddabrain
@pinkieanddabrain 4 жыл бұрын
Chek die zol boom by 2:31. Sneaky ;)
@Dylan_Lanckman
@Dylan_Lanckman 14 жыл бұрын
die sanger het 'n mooi stem!
@erikm2947
@erikm2947 5 жыл бұрын
1 000 000 views Nice
@jayloganyt
@jayloganyt 15 жыл бұрын
:-) Kyk bietjie na clips van die lewe in die DDR, dan verstaan jy miskien wat ek bedoel! Ek het niks vergeet nie my maatjie. Ek was nou onlangs in 'n mieliestreek in Pole, ek't amper gedog ek's in die ou Transvaal! Maar dis nou alles bietjie beside the point. Kom ons geniet die mooi musiek.
@bustasalta
@bustasalta 14 жыл бұрын
Buenísimo!! Y hermoso tu país.
@abrahamspies7611
@abrahamspies7611 6 жыл бұрын
Eerste keer in my lewe shitfaced geraak op die song to ek soos 15 was! hahaha what a flashback
@raymondnunes
@raymondnunes 13 жыл бұрын
@thirdworldvideo agreed!!
@jacquesbezuidenhout4885
@jacquesbezuidenhout4885 9 жыл бұрын
kan iemand n God bel en se ons kort hom meer as ooit!!!!
@hobomchermit719
@hobomchermit719 6 жыл бұрын
Ja, enige god is okay, maak nie saak nie. Skree in die leegte in, en wag vir die stilte as jou antwoord. God se wil sal geskied, maar bid elke dag dat hy intree. Bid en vra dat dinge verander, al werk alles volgens "Sy" wonderlike plan.
@TheOhannah
@TheOhannah 6 жыл бұрын
Die goeie ou dae, toe goed nog gewerk het.....
@rudolfie77
@rudolfie77 5 жыл бұрын
kinders van vandag sal net nooit verstaan nie!!!!beste tyd in my lewe was op julle jam.
@marithazen
@marithazen 13 жыл бұрын
Home sick!
@Psychara
@Psychara 13 жыл бұрын
@threeholerhauler Jaaaa want ik bedoelde helemaal niks gemeen ofzo!
@007BERTUS
@007BERTUS 12 жыл бұрын
beste ignatius: fokof.
@AntonMeijer
@AntonMeijer 14 жыл бұрын
Op een minuut in die musiekvideo sien jy die legendariese Burger Fair, ook te sien in Jak Parow se Cooler as Ekke musiekvideo
@krugertiaantk
@krugertiaantk 12 жыл бұрын
0:37.... Ek sweer dis my ou huis se swembad... haha lyk identies!!
@0PhoenixFire0
@0PhoenixFire0 13 жыл бұрын
WYSDIMAN - Die Eindtyd.
@wildmanonwatch80
@wildmanonwatch80 6 жыл бұрын
Ou S.A flag.... darm mooi weeti wats di nuwe stuk kak se betekenes ooit ni en gee ni om ni
@jgbenadeaf6424
@jgbenadeaf6424 8 жыл бұрын
Almal het God nodig, jy ek almal...
@truthbetold8233
@truthbetold8233 7 жыл бұрын
Not quite, outside of a culture obsessed with god, countless people live happy fulfilled lives without a belief in any deity. while faith might bring comfort, some of us prefer critical thinking. :)
@Rooku_Spooku
@Rooku_Spooku 7 жыл бұрын
Hanjo Overes God never promised a easier live believing in him. The only thing that matters in chriatianity is keeping your heart pure, fishing people for God and what happens after death.
@truthbetold8233
@truthbetold8233 7 жыл бұрын
Ray, my point was that not everyone believes in the god posited by any of the Abrahamic religions, some people don't believe in any deity at all. to suggest everyone needs god (and your god specifically) is to express a ridiculous level of ignorance and naivety. Your comment doesn't really address my argument, in fact, I'm not entirely sure how anything you said is relevant to my comment.
@alrichhills8758
@alrichhills8758 7 жыл бұрын
AMEN OU
@heinoobermeyer7566
@heinoobermeyer7566 6 жыл бұрын
Nou meer as ooit van tevoore
@ndeklerk37
@ndeklerk37 13 жыл бұрын
KZbin my lag mense en hulle gekletsery laat my lag. :) "Ons taal." "Ons volk" "Ons reg" Kom oor julle vokken self en just live the life XD
@iancoulson640
@iancoulson640 7 жыл бұрын
Befok
@IXXarraXXI
@IXXarraXXI 13 жыл бұрын
@threeholerhauler nee jong. Jammer ek was kwaad, maar die spul hollanders gee my soms 'n pyn. Ons deel dalk 'n soortgelyke taal, maar ek dink glad nie dat ons 'n kultuur deel nie. Ons Afrikaners se kultuur is baie nader aan die Engelse/Britse kultuur as die Nederlanders s'n. Sorry Ik vind hulle een geweldige ongeskikte spul!
@TheOhannah
@TheOhannah 8 жыл бұрын
Punk as fuck.
@chrisdutoit5064
@chrisdutoit5064 4 жыл бұрын
Kan iemand dalk 'n god bel En vir hom se ons het hom nie meer Nodig nie.
@mozpisspants
@mozpisspants 15 жыл бұрын
CY till i die!
@freddieschallies6232
@freddieschallies6232 Жыл бұрын
Kan iemand dalk n God bell En vir hom se ons het Hom so erg nodig hier Kan jy.
Die Heuwels Fantasties - Leja (Official)
4:37
Simon Barnard
Рет қаралды 1,8 МЛН
Fokofpolisiekar - Hemel op die Platteland - Akoesties (Official)
3:28
Fokofpolisiekar
Рет қаралды 125 М.
Turn Off the Vacum And Sit Back and Laugh 🤣
00:34
SKITSFUL
Рет қаралды 9 МЛН
Одну кружечку 😂❤️
00:12
Денис Кукояка
Рет қаралды 2,2 МЛН
Abel Onderweg
3:15
felipemusicEUROPE
Рет қаралды 17 МЛН
Blood Brothers Performs “Hemel op die platteland”
4:41
Expresso Show
Рет қаралды 450
Bacchus Nel - Oppieplaas
5:24
BacchusNel
Рет қаралды 310 М.
Dropkick Murphys - "Rose Tattoo" (Video)
5:27
Dropkick Murphys
Рет қаралды 202 МЛН
Springbok Nude Girls - "Blue Eyes"
3:51
springboknudegirls
Рет қаралды 732 М.
Francois van Coke - Dit Raak Beter (Official)
4:11
Francois Van Coke
Рет қаралды 2,5 МЛН
Fokofpolisiekar - Ek Skyn(Heilig) (Official)
3:59
Fokofpolisiekar
Рет қаралды 1,7 МЛН
Fokofpolisiekar - Hemel Op Die Platteland (Official)
2:57
Fokofpolisiekar
Рет қаралды 425 М.
Jack Parow - Tussen Stasies (ft. Die Heuwels Fantasties)
3:53
TopNotch
Рет қаралды 1 МЛН