Het jy 'n perd? Kom ry saam van Pretoria na Bloedrivier ~ 500km ~ 13 dae ~ Gedenkrit Groot Trek 185

  Рет қаралды 3,414

Boermedia

Boermedia

Күн бұрын

'n Gedenkrit ter herdenking van die Groot Trek wat hierdie jaar 185 jaar gelede plaasgevind het, word deur die Bittereinder Kommando gereël van 1 Desember tot 13 Desember 2023.
Kom ervaar die omstandighede waardeur ons voorsate moes gaan om die evangelie in Afrika in te dra en ook om as volk te veg vir vryheid. Hulle opofferings asook die gelofte wat hulle aan ons Hemelse Vader gemaak het mag ons nie afskeep of vergeet nie.
KONTAK die volgende persone indien jy meer inligting benodig. ondersteuning wil gee of onderhoude met hulle wil voer.
1. Peet Dorfling 082 922 5691
2. Wilma Dorfling 078 705 6874
3. Johan Loubser 079 505 0193
4. Adina Loubser 082 859 6176
ROETEKAART - Kliek op hierdie skakel om die roetekaart te kan besigtig:
www.google.com...
GELOFTEFEESTE - Om te soek na Geloftefeeste regoor die wêreld, gaan besoek gerus die volgende skakel:
www.boermedia....
REKENING - Indien jy 'n bydrae wil maak na hierdie organisasie om hulle te ondersteun in hierdie inisiatief, gebruik asb die volgende rekening besonderhede. Om seker te maak jy word nie herlei na ander rekening nommers deur "scammers" nie, kontak asb eers een van die nommers en bevestig rekening asb.
Bittereinder Kommando
ABSA
Tak kode: 632005
Rekening nommer: 9338 5672 96
#boermedia #bittereinderkommando #gedenkrit #geskiedenis #gelofte #bloedrivier

Пікірлер: 7
@Superrandomz768
@Superrandomz768 10 ай бұрын
Sho klink lekker.
@antonrossouw8015
@antonrossouw8015 10 ай бұрын
Groot bewondering !!
@KobusOlivier
@KobusOlivier 10 ай бұрын
Ek het hulle met die 2023 kruisplanting gesien. Indrukwekkend! Ek hoop hulle kry ook die Republiek Lydenburg vlag, wat die ou Nederlandse Staatenvlag was. Die blou baan moet die selfde skakering wees as die blou in die geruite vlag van Beiere. Dit was aanvanklik die ou Hollandse vlag wat dateer uit die tyd van die hertogdom Beiere-Holland-Straubing.
@danbez7066
@danbez7066 10 ай бұрын
dit gaan epic wees!
@jacodiederiks6815
@jacodiederiks6815 10 ай бұрын
Betaal van ons Gelofte. Hoe moet dit betaal word? Wat sê die inhoud vd oorspronklike Gelofte? Kom ons kyk of iemand weet.
@Jessie-ev2th
@Jessie-ev2th 10 ай бұрын
Trots
AWB - Pretoria Stadsaal - Deel 1
9:34
OuBobbejaan
Рет қаралды 87 М.
REAL 3D brush can draw grass Life Hack #shorts #lifehacks
00:42
MrMaximus
Рет қаралды 5 МЛН
Kluster Duo #настольныеигры #boardgames #игры #games #настолки #настольные_игры
00:47
When Royal Guards Fight Back!
8:08
Fighting Spirit
Рет қаралды 6 МЛН
Woodworking - Bilbo Baggins Pipe
8:39
Make N' Create
Рет қаралды 11 МЛН
The German Duck Hunt with Ed Solomons
18:02
TGS Outdoors
Рет қаралды 131 М.
Pretoria: Living in the Land of Apartheid
26:02
Best Documentary
Рет қаралды 450 М.
WELSH MAGIC MUSHROOMS (Mini Documentary)
5:37
Mathew Lloyd Film
Рет қаралды 58 М.
REAL 3D brush can draw grass Life Hack #shorts #lifehacks
00:42
MrMaximus
Рет қаралды 5 МЛН