Hier is die gate in De Ruyter se verslag, sê oudgenl. Johan Booysen

  Рет қаралды 26,292

Nuuspod

Nuuspod

Күн бұрын

Пікірлер: 62
@Seekat1
@Seekat1 Жыл бұрын
Beating around the bush. Niks van waarde het uithelom nie Was tydmors om te luister. 28:05
@dawieoosthuizen2646
@dawieoosthuizen2646 Жыл бұрын
Isaac.genl booysen praat in draaie .lyk my hys bang .eintlik het hy net mooi fokkol gese^ wat ons nie reeds weet nie
@leoniepietersen7343
@leoniepietersen7343 Жыл бұрын
Ons weet mos wat gebeur met whistle blowers. Hulle sterf onnatuurlike dood en word dan afgemaak as selfmoord
@faanmuller4569
@faanmuller4569 Жыл бұрын
Dawie, daar is 'n kragtige Afrikaanse beskrywing vir "praat in draaie". Die generaal praat dit. Mens weet nie meer wie en wat om te glo nie. Selfs die befaamde Jacques Pauw word openlik van pedofilie deur Piet Rampedi beskuldig, Pauw dreig met hofsake vir laster ens. en nou, amper 3 jaar later? Pauw het soveel gedoen as wat op die Lady R gelaai is volgens die agbare minister.
@sonjaleroux4377
@sonjaleroux4377 Жыл бұрын
Klink na bietjie jaloesie hierdie kritiek en alle ander Andre het geweet wat hy doen. N uitmuntende regspan en intelligensie mense gehad waarmee hy saam gewerk het. Well done Andre!!!
@FrankLowe1949
@FrankLowe1949 Жыл бұрын
Izak hulle ons kan praar en praat.Ek.ons wil weet hoekom is daar niks maar niks gedoen is nie.Die gesprek met Johan 16:18 doen en sê ook niks.ALMAL speel vir tyd.??😢
@georgeadams1955
@georgeadams1955 Жыл бұрын
Mensig maar dit was moeilik om na hierdie gesprek te luister!
@TienieDelaRue6315
@TienieDelaRue6315 Жыл бұрын
Nie veel wys geword in die berig nie...🤔
@Margaretha11.11
@Margaretha11.11 Жыл бұрын
Dankie Izak en Johan vir die onderhoud wat nie veelseggend was waarvoor daar begrip is, maar genoeg om die laksheid van n daadwerklike ondersoek te bespeur vanaf die regerering. Die feit dat hulle kwansuis rondskarrel vir alternatiewe oplossings is soos om pleister op n sweer te plak instede om die oorsaak van die sweer te takel. Dit is soos Johan sê, dit blyk dat die politieke wil ontbreek. Ons almal weet hoekom.
@cobussmith8864
@cobussmith8864 Жыл бұрын
De Ruyter het RSA n guns gedoen!!
@susaraehanekom2021
@susaraehanekom2021 Жыл бұрын
Booysen werk vir die anc.?????
@hannahunderhay8642
@hannahunderhay8642 Жыл бұрын
Ai-jai-jai. Nou waarvoor was hierdie man genader ... 🙄um .. ekke ... um ... soos ek se ... nou wat gebeur het ... um ... Nee wat ! Kyk na die body language ...
@marktunstall4577
@marktunstall4577 Жыл бұрын
That was my observation too. Booysen really shuffled the ball. The body language gave it away besides really saying nothing.
@hermanfyfer5990
@hermanfyfer5990 Жыл бұрын
Hy praat net en sê niks!
@ericusdaniel7890
@ericusdaniel7890 Жыл бұрын
Hou op met praat en bring die valbyle en brandstapels terug .alles binne ń week reg .
@marietteminnaar6391
@marietteminnaar6391 Жыл бұрын
Sjoe ... maar hy antwoord sy vrae versigtig
@hermankern3939
@hermankern3939 Жыл бұрын
Selfde as Jan Oberholzer onderhoud, voer ñ eierdans uit of soos in Engels "beating around the bush"
@lettiedutoit20
@lettiedutoit20 Жыл бұрын
Die man is versigtig wat reg is, wat sal jy doen in sy posisie. Die ou spreekwoord "jy kan dink wat jy wil maar jy kan nie sê wat jy wil nie" .
@alexandervanwyk6478
@alexandervanwyk6478 Жыл бұрын
Johan Booysen...jy is n groot wins vir hulle, waar jy nou is!
@waynesawyer
@waynesawyer Жыл бұрын
Such a pity: Nothing to see here. Move on .........
@apretorius8231
@apretorius8231 Жыл бұрын
Dankie Izak. Dit bly nog een groot gemors
@Meraikie
@Meraikie Жыл бұрын
Dankie Izak vir hierdie baie interessante onderhoud. Ons het baie respek vir Johan Booysen!
@sandrahorstmann9013
@sandrahorstmann9013 Жыл бұрын
Tande trek nè. Dankie Izak en Mnr Booysen of is dit Brigadier
@veronicabredenkamp7472
@veronicabredenkamp7472 Жыл бұрын
Nou lê elkeen Eskom eiertjies...waar was julle jare terug?
@jacoojacoo919
@jacoojacoo919 Жыл бұрын
As jy nie daar gewerk het nie, sal jy nie weet nie.
@mandlenkosishabalala8890
@mandlenkosishabalala8890 Жыл бұрын
'n Mens wonder of Andre De Ruyter al erenstig was met die bewerings en moet bronne staat daarvan maak.
@leoniepietersen7343
@leoniepietersen7343 Жыл бұрын
om uit te praat is reeds n risiko. Whistle blowers word vermoor en dan word daar berkondig dat die oersoon selfmoord gepleeg het. De Ruyter was vergiftig. Gelukkig het hy oorleef
@lesliecarels1078
@lesliecarels1078 Жыл бұрын
Dit sal baie meer help as jy vir ons die groot gate in die gebrek aan kragvoorsiening van eskom sal uitwys.
@JurieBlanche
@JurieBlanche Жыл бұрын
Dir is n verslag nie polisie ondersoek van uit die verslag moes polisie met hul magte dit ondersoek.
@petrusnieuwoudt2832
@petrusnieuwoudt2832 Жыл бұрын
No 1
@chrissiebayliss3114
@chrissiebayliss3114 Жыл бұрын
Deny deny deny
@alangerber3960
@alangerber3960 Жыл бұрын
Daar is baie viraaiers ek se Derater praat die vaaryd
@leon2060
@leon2060 Жыл бұрын
Bla Bla Bla
@deonebersohn6225
@deonebersohn6225 Жыл бұрын
Niemand kan met sekerheid praat nie dit is so of nie so dit Bly ondersoek op ondersoek
@MILC0M
@MILC0M Жыл бұрын
Dankie Generaal. U bly n YSTER
@beatrixfourie9792
@beatrixfourie9792 Жыл бұрын
Wyse man
@trudiekoelman8356
@trudiekoelman8356 Жыл бұрын
Almal is bang om te praat
@vicvaneeden9396
@vicvaneeden9396 Жыл бұрын
mors van tyd die ou duck en dive elke vraag
@waynesawyer
@waynesawyer Жыл бұрын
Ekt nou net vir Johann van Loggerenberg geluister. Biznews. Daar is iets aan die man. 'Something to him'. Wysheid en insig, dink ek.
@faanmuller4569
@faanmuller4569 Жыл бұрын
JvL wys? Het jy al van die "honey trap" gehoor? Ek sidder.
@chantalbooysen6231
@chantalbooysen6231 Жыл бұрын
Tegnitaliteite .? Is dit n rerige woord..
@Nuuspod
@Nuuspod Жыл бұрын
Tegnikaliteite
@alexandergous9838
@alexandergous9838 Жыл бұрын
Izak jy is 'n vet verleentheid
@firstcomment749
@firstcomment749 Жыл бұрын
Dis nie mooi nie, sjoe! Jys 'n gas op sy kanaal.
@hermankern3939
@hermankern3939 Жыл бұрын
En jou vlak kommentaar getuig van jou IK.....
@hannetjie4817
@hannetjie4817 Жыл бұрын
Haai ooooooooo😁
Time to push back against "Kill the Boer"
16:13
NUUSPOD
Рет қаралды 29 М.
Não sabe esconder Comida
00:20
DUDU e CAROL
Рет қаралды 53 МЛН
SISTER EXPOSED MY MAGIC @Whoispelagheya
00:45
MasomkaMagic
Рет қаралды 18 МЛН
бабл ти гель для душа // Eva mash
01:00
EVA mash
Рет қаралды 1,9 МЛН
Mom had to stand up for the whole family!❤️😍😁
00:39
Die boek waarvoor Julius bang is
18:13
NUUSPOD
Рет қаралды 156 М.
Herfsland (1979) (HD-1080p weergawe is ook gelaai)
1:27:13
Tillie
Рет қаралды 12 М.
החרדה שמניעה את הקפלניסטים. שומר סף #268
33:46
גדי טאוב: שומר סף
Рет қаралды 19 М.
SA is running out of taxpayers | Dawie Roodt
7:23
Free Market Foundation
Рет қаралды 213 М.
Louis Liebenberg: Tiaan lieg, ek bedryf geen Ponzi
36:18
NUUSPOD
Рет қаралды 52 М.
Louis Liebenberg agter tralies
9:01
Moneyweb
Рет қаралды 13 М.
30 מטר מתחת לאדמת לבנון: צה"ל השמיד מנהרת טרור עצומה של חיזבאללה
7:24
כאן | חדשות - תאגיד השידור הישראלי
Рет қаралды 75 М.
Jacques Pauw reveals all in his book The President's Keepers
54:20
Não sabe esconder Comida
00:20
DUDU e CAROL
Рет қаралды 53 МЛН