Rassie came straight off the training pitch into the press conference, he had just been running around. He was in high spirits and it was great...people are phckn rediculous, god forbid someone is happy, inspired, and in high spirits!😊
@megafoonsportАй бұрын
🤣 true, you've said it before. I was more interested in his reaction to Ken specifically, especially because I know him personally.
@mitakon21Ай бұрын
For sure, wasn't directed at you guys, but rather the naysayers, so to speak, thnks for your reply😊
@megafoonsportАй бұрын
@@mitakon21 Sure, I realise that. Good to hear from you as always.
@janevanreenen8768Ай бұрын
People just don’t like that… want to break you down.. very sad
@charlesmyburghАй бұрын
Dankie vir n puik program. Hoop julle gaan Saterdag uitsaai.
@at7512Ай бұрын
Gents I agree 100% let's get away from the sideshow at the ground and make rugby the focus... lekker gesels.. baie dankie 👌
@annettekolb3103Ай бұрын
Naand manne dankie vir nog n lekker program. Gaan myself vandag gedra want ek het op paar AB's se tone getrap die laaste paar dae. So ek sit nou op my duime
@petrusvanderMerwe-o9kАй бұрын
love it hulle het oogklappe aan klein landjie sindroom
@leonswanepoel6899Ай бұрын
Ek verstaan nie hoe die Springbokke dieselfde Tony Brown -beweging DRIE keer in een wedstryd probeer het nie. Jordy Barret wat vir Brown ken, het dit soos 'n kleuterboek gelees.
@megafoonsportАй бұрын
Baie beslis. Enige goeie rugbyspeler kon daai een sien kom.
@AndriesVanPletzenАй бұрын
Baie mooi Afrikaans gebruik!! Baie dankie. Lekker gesels.
@tilmanvondelftАй бұрын
Stem saam raak ontslae van die platejoggies
@okkertgreyvenstein5765Ай бұрын
New Zealand kan dit nie hanteer dat Rassie meer innovative is as hulle, en hulle het hulle dominerende aura verloor, niemand is meer bang vir hulle nie. Hulle weet Bokke gaan die dominerende span wees in wereld rugby
@rodeo4-p6uАй бұрын
Donka dinki dinka die 😂😂
@Dee-Dee-y2kАй бұрын
Stem saam. Hulle het nou al jare nie meer daai Aura nie. Ek dink hulle ondersteuners kan dit nie aanvaar nie.
@Balance-v8xАй бұрын
Presies ja, goed opgesom. Hulle weet hulle paadjie is afwaarts, hulle het lankal hul mojo verloor. Glad nie meer die span wat die standard stel nie en hulle sukkel om dit the aanvaar. Entitlement...
@jan-gertnel4556Ай бұрын
Die geboe is onnodig
@leonswanepoel6899Ай бұрын
Ek het geen probleem met musiek tussen oppenhoud nie. Was al vir jare deel van universiteitsrugby en help met gees. Julle is rwee regte iu pruime!
@megafoonsportАй бұрын
🤣🤣 Darem nie. Die probleem is wanneer die musiek onvanpas gespeel word, soos bv. die laaste lynstaan in die URC eindstryd. Tussenin is seker aanvaarbaar, maar wanneer dit die rugby begin oordonder is dit 'n probleem, al maak dit dan nou van my 'n suurpruim.
@janhbhugo5085Ай бұрын
Stem saam ! DJ Moët nie op n rugby stadium wees nie ! Respek mense !
@spanspeksquarepantsАй бұрын
Schmidt se probleem is dat hy gesê het in die pers konferensie die speler kon terug gekom het maar hulle het besluit teen dit. Ook as die 4 stutte af is vir HIA's, hoekom het hulle die volgende wedstryde gespeel? Is dit nie teen die protocols?
@pierretheron5708Ай бұрын
Ek dink nie dis teen protokol as die HIA niks aantoon wat verdere spel verhoed nie
@HansCocheАй бұрын
Ek is van mening dat Suid Afrikaners die AB's respekteer want hulle is n goeie span, maar soos daar in Engels gesê word "all is fair in love and war" Dit gee ons die reg om gat te maak van hulle en hul haka.
@Dee-Dee-y2kАй бұрын
Ek stem heeltemal saam met Simon. Hulle is beslis school yard bullies. Hy het dit baie mooi uitgebrei.
@barendgroenewald8500Ай бұрын
Thanks!
@megafoonsportАй бұрын
Baie dankie Barend!
@stona9222Ай бұрын
Ek stem ook teen die oorverdowende musiek en boe-ery. Maar ja, soos Simon sê dit is boude op stoele. MW, ek het julle gesê Die Park is 'n stadion met fantastiese atmosfeer, dis jammer die toeskouers raak so min.
@Mail2elrАй бұрын
RESPEK raak afwesig!
@albertvandenberg1866Ай бұрын
Die booo kom vanaf die WC. Toe die Franse ons gebooo het. En nog steeds doen. 🤔
@jankoekemoer6034Ай бұрын
By watse provinsie het die uitjouery vir skoppers begin al jare terug by ons. Ek ruik die see. Kyk maar Saterdag.
@pierretheron5708Ай бұрын
Wat maak dit nou eintlik saak waar die boooery begin het. Dit bly swak maniere, en regverdig nie om ook swak maniere te he nie.
@JohnMichaels-fs7biАй бұрын
Verkeerd, Die AB's het met die BOO begin toe ons spelers in NZ was. Ons gee die guns terug. Die Bokke was Boo in NZ, FRANKRIJK en Engeland. Enigiemand wat hieroor kla, verstaan nie The Art of WAR! nie.
@Bennusan1Ай бұрын
@@jankoekemoer6034Vaderland. Kan ons die die agterlike provinsialisme agterlaat nie? Kom nou man. Dis nie meer die 80s nie
@w00000Ай бұрын
💯 If people start booing, the stadium announcer should ask them to refrain from doing so. Fellow spectators at the stadium could also play a part asking those around them participating in this unsportsmanlike behaviour to stop! Easy fix!!!! 🇿🇦
@megafoonsportАй бұрын
That's a good idea, and certainly a good start. But someone has to take that first step!
@jan-gertnel4556Ай бұрын
Ek hou van die feit dat julle. Highlight wat die Suid-Afrikaanse manier
@MrWillt100Ай бұрын
Bye bye!!! sleep tight !!
@kirtap2601Ай бұрын
Ongelukkig het die Rugby Owerhede hul tradisionele aanhangers verlaat om 'n meer wispelturige gehoor na te jaag wat nie regtig omgee vir die spel nie. Tradisionele volgelinge vind dit moeilik om die spel te volg met sy oorvloed van steeds veranderende wette wat moeilik is vir spelers om aan te voldoen en vir skeidsregters om konsekwentheid te interpreteer. Baie Australiese rugbyvolgelinge skakel oor na rugbyliga omdat dit professioneel bestuur word en blykbaar maklik is om te volg.
@okkertgreyvenstein5765Ай бұрын
as ons nie mag OLE OLE NIE, dan moet ons sing in your head in your head Rassie Rassie Rassie ie ie ie
@megafoonsportАй бұрын
@@okkertgreyvenstein5765 Ons mag dit ook nie sing nie! 🤣 Sal moet Shosholoza wees!
@okkertgreyvenstein5765Ай бұрын
@@megafoonsport ag nee MW wat si fout met die mense, wys jou net dat die hele wereld bang is vir bokke en Rassie.
@frik422Ай бұрын
Stem 100% saam ons kla en dan kry ons klaar ,Ingelse,Kiwis,Aussies hou aan en aan en aan.Grootste winer in Rugby kringe is Sir JK. Die man laat my bloed kook.
@faampieАй бұрын
JK is n poephol
@florisbellingan8441Ай бұрын
MW , is daar geluide uit Loftus dat Bulle hul URC spelers in laaste paar games van CC kan speel of is daar geen kans
@megafoonsportАй бұрын
@@florisbellingan8441 Nog niks kom uitvind nie, maar ek sal nog. Ek vermoed hulle gaan die naweek nog dir Curriebeker manne speel maar URC manne in die uitkloprondtes. Net my gevoel, daar is nog niks konkreets nie.
@florisbellingan8441Ай бұрын
@@megafoonsport 💯 Ek hoop regtig so
@stefandebruin8118Ай бұрын
Fantasties goed gestel, MW en Simon!!
@ChrisStrydom-i8vАй бұрын
By Ellis Park is die atmosfeer altyd elektries by groot wedstryde. Maar was julle by die 1995 wereld beker wedstryd? Ek het baie groot wedstryde bygewoon maar geen een was so elektries as daardie een nie
@megafoonsportАй бұрын
Nee, ek was nie! Ek het my probeer indink hoe dit moes gewees het toe ek Satwrdag daar was. Kan my amper nie indink nie!
@Pieter-BenvanAswegenАй бұрын
Ek dink ook julle is bietjie outyds. Rugby kompeteer met baie sporte vir toeskouers en die stadions en musiek skep fantastiese atmosfeer en meeste mense geniet dit. Kyk byvoorbeeld na wat gebeur met LIV Golf. Of mense daarvan hou of nie dinge moet verander met die tye. Ek hou daarvan en meeste mense wat saam met ons is by stadion insluitend my kinders en hulle vriende geniet dit vreeslik. Niemand het Gees soos SA nie!
@megafoonsportАй бұрын
Ek het nie 'n probleemt met gees of musiek nie. Ek het 'n probleem dat dit die spel oorheers, bv. as daar soos in die URC eindstryd 'n kritieke lynstaan is en die musiek word kliphaed gespeel sonder inagneming van die spel. Speel die musiek as die rugby nie aan die gang is nie. Ons is after all daar vir rugby, nie vir musiek nie
@imntg6649Ай бұрын
Ek stem 100% saam met Simon oor die boelies ! Die tydsberekening was uit omdat hulle gehuddle het voor die haka. Op hierdie stadium is ek so moeg vir die ABs se houding ek sal nie verbaas wees as hulle geweet het daar is n vliegtuig wat gaan oorvlieg en opsetlike die haka vertraag het nie.
@megafoonsportАй бұрын
🤣 Ek glo darem nie!
@janevanreenen8768Ай бұрын
Ongelooflike dun velletjies…
@annettekolb3103Ай бұрын
Sal verseker saterdag in skakel. Ek stem saam oor die dj's en die impi wat in die ab se gesig geskree het. Dit onaanvaarbaar en glad nie goeie sportmanskap nie. Ons is trotse ondersteuners met baie passie daar is net sekere dinge wat mense nie doen nie. By my netbal games is daar niks meer irriterend as ek coach en hoor hoe ouers kinders slegs se. Ek het al ouers weg gejaag want dit word nie gedoen nie
@DiannaShamleyАй бұрын
Ek het in NZ gebly vir 11 jaar en Kiwis in general hou nie van ons. Maar die cheating / food poisoning en wat ookal hulle uitdink as hulle verloor raak nou oud
@Kid_SenekalАй бұрын
MW en Simon, goed gestel en baie van julle punte artikuleer goed wat baie van ons ondersteuners dink. hierdie "NFL- isasie" van rugby is onnodig en doen eintlik afbreuk aan die spektakel.
@justjanse4286Ай бұрын
En dit is hoekon ons ouens het soos bakkies botha het om boelies soos kiwis op te donner
@betssteyn-vd9sqАй бұрын
Ek stem is regtig nie nodig om van die ALL BLACKS se HAKA n gat te maak nie dit is my span en trots op hulle hulle ken maniere en hulle bly n goeie span net regte afrigter en sal sien en refs 🎉
@faampieАй бұрын
Ek is n ou toppie, en daai boo'ery vir skoppers is niks nuut nie. Ek onthou hoe ons as laaities soms moes koes daar by Nuweland vir ouens wat selfs bottels op die veld gooi as WP teen N-Tvl speel. Ek stel egter 100% saam met die DJ sideshow wat absoluut belaglik raak. Speel musiek halftyd as hulle wil, maar moenie mors met kak musiek as ons die game kyk nie. .... en daai Kaapse Maori's... dis mense wat net swak geteel is.
@johanjordaan5642Ай бұрын
Simon en MW, het SARU regtig navrae gedoen? Ek dink dit is n roomer. Bokke sou dit mos self gese het. Ek dink dis n stront storie
@HenryKiessigАй бұрын
Nou praat julle wat ek lankal gesê het RESPEK in rugby
@hannesbornman1045Ай бұрын
Ek raak vreeslik geirreteerd as die skare in die stadion so party selfs terwyl ons besig is om te verloor. Die URC final was vir my die ergste nog. Die suid afrikaaners het nodig om bietjie terug te kom aarde toe.
@janevanreenen8768Ай бұрын
Somtyds ja…
@justjanse4286Ай бұрын
Nee kyk, dit is maar lekker on rugby in afrikaans te luister. Moenie my verkeerd verstaan nie ek wardeer dat ons oorsee ondersteuners het. Maar om opinies in afrikaans te hoor maak dit net lekketder
@Dee-Dee-y2kАй бұрын
Ek is Engels/Afrikaans (Kaapstad meisie) en ek bly nou in Australië en ek geniet dit so.
@lynettedewet8604Ай бұрын
Nee regtig., julle moet net bietjie aanbeweeg met die tyd. Baie goeie rugby kennis maar regtig ou skool.
@megafoonsportАй бұрын
🤣🤣. Dis maar hoe ons voel, al maak dit dan nou van ons ou skool. Ek is elke naweek op Loftus, by die toetse, ek ervaar dit eerstehands. En ek kan jou belowe, dis hoe baie mense rondom ons voel.
@jacqueskotze9011Ай бұрын
Hy praat van Impi wat voor die All Blacks gaan staan het en dan ruk hy so die sin uit verband uit en bring Drikus in... en se niemand spoeg mekaar nie.. cmon buddy, dinge verander. Get real...
@pierretheron5708Ай бұрын
Ek is baie bly julle noem die onderskeie onaanvaarbare gedrags optredes by wedstryde. Veral die gebooo, en die musiek wat gespeel word. Ek dink wat die musiek betref, dink die organiseerders dat dit die vertoning meer bemarkbaar maak vir familie bywoning, alhoewel ek glad nie so dink nie. Toeskouers moet rugby etiket geleer word.