Рет қаралды 2,625
#Terugblik #MeerAsGrond
Hoofstuk 6: Nick Serfontein
Boer beter, om ’n beter land te bou
Die geliefde Bonsmara-boer, Nick Serfontein, gesels met Lynette Francis-Puren oor alles van DIE ope brief aan die president, tot sy grootwordjare en sy intense liefde vir boer. Ons vind meer uit oor die Sernick Groep, 'n gediversifiseerde maatskappy wat gebore is uit Nick se droom om nader aan die verbruiker te beweeg, sowel as om ander boere te help groei en bemagtig.
Kom ontmoet Nick die BOER, die man met die groot droom wat die vuur aangesteek het!
Vervaardig deur Brand Republic, in samewerking met Agri SA.
Hierdie episode word geborg deur AgriSETA.
#MeerAsGrond #AgriSA #VIATV #Boerdery #BrandRepublic