Everytime when I finish watching your video's I end salivating and being hungry at the same time I wish I was your neighbor. 🤤😋
@louislarsen38114 ай бұрын
Yummy. Ek lek sommer my skerm. 🤣🤣🤣🤣🤣
@NevilleHolmes-pb2xr4 ай бұрын
Julle kos lyk altyd vreeslik lekker. Het julle al 'n sop resep geplaas? Sal graag wil sien wat julle weergawe van 'n ertjie, boontjie of lensie sop is. Hou aan met die wonderlike disse wat julle maak.👍😊
@Antimessiah-p4b4 ай бұрын
Hy's n lekker ou Jan, Ja!
@alitsteyn8383 ай бұрын
Mens moet eet kan dan maar net so wel lekker eet. Bly oo jul videos afgekom Vrystaat groete.
@WolkbergArtisans20193 ай бұрын
Baie dankie! Baie welkom hier by ons, hoop jy geniet ons video’s en resepte. Baie groete!
@alitsteyn8383 ай бұрын
Glo my ons gesin sal ons lief vir jul manier van dinge doen kwaliteit gesinstyd om kosmaak
@WolkbergArtisans20193 ай бұрын
@alitsteyn838 net soos ons groot geword het. Die lekkerste kuiers in en om die kombuis. Baie groete
@Paul-RSA4 ай бұрын
Wow, looks delicious. Another great video!!
@pctew4 ай бұрын
😂😂 " die bokke in die kraal moet lig loop" Dit lyk vreeslik lekker. Geniet julle geselsie baie.
@WolkbergArtisans20193 ай бұрын
😉🙏 baie dankie!
@davidmaree72964 ай бұрын
Thanks!
@antonpayne7484 ай бұрын
I have no words. It looks delicious. Awesome 👌 Oh my goodness, " Hunter" 😂😂
@marvinharms18914 ай бұрын
All I have for you is a thumbs up. But you have made so much for me.
@WolkbergArtisans20193 ай бұрын
Thank you so much! Thank you for making us part of your lives🙏
@johnkenny22104 ай бұрын
Looks very tasty 😋
@Spyker4x44 ай бұрын
Great video, looks delicious
@CraftyZA4 ай бұрын
Ek sal hierdie graag wil doen. Maar waar op aarde kry ek boerbok in pretoria?
@jankotze19594 ай бұрын
Dit lyk super lekker, bok vleis is bo baas, ek kan nie onthou hou smaak sy vet nie, ek het jare laas bok geeet, die vleis was uit 'n boek
@WolkbergArtisans20194 ай бұрын
Hi Jan! Bok is baie lekker! Sy vet proe meer na skaapvet as lamvet, maar nogsteeds baie lekker.
@jankotze19594 ай бұрын
@@WolkbergArtisans2019 Dankie
@avravr55804 ай бұрын
Wys ons bietjie salami.
@jiggsborah70414 ай бұрын
Reminds me of better times. That looks DELICIOUS . I'd love for someone to say "VASBYT" on THAT....
@seamus97504 ай бұрын
I never see goat meat for sale in SA....any leads in the cape?