In gesprek met Kallie Kriel Woensdag 3 Julie 2024

  Рет қаралды 10,363

Nuuspod

Nuuspod

Күн бұрын

Nuuspod se daaglikse kommentaar op koerantnuus en ander aanlyn nuus.

Пікірлер: 25
@pf1830
@pf1830 3 ай бұрын
Fantastiese werk KALLIE kRIEL ! Maritzka , as jy nóg nader kom, is die kamera binne-in jou keelgat! ..Bietjie terugsit!
@janpotgieter1505
@janpotgieter1505 3 ай бұрын
Baie dankie vir die nuus en inligting en harde werk
@janpotgieter1505
@janpotgieter1505 3 ай бұрын
Goeie more Izax en almal wat sroom op kyk. Geseende dag. Amen. ❤
@daniestrauss4739
@daniestrauss4739 3 ай бұрын
More Isak. Volg jou vanuit Walvisbaai,goeie program dankie.
@hercathfeldmann5479
@hercathfeldmann5479 3 ай бұрын
Dankie Izak en Kallie baie verfrissende onderhoud.Dankie vir goeie werk wat julle doen Kallie, dit motiveer mens om ook betrokke te raak en 'n verskil te wil maak.
@bruwerdevilliers2933
@bruwerdevilliers2933 3 ай бұрын
Dit was wonderlike tye, die ou Kleinsaterdag, Saterdagmiddag sport en winkels gesluit. Sondag was rusdag, kerk en groot ete.
@PietOosthuizen-ee6ps
@PietOosthuizen-ee6ps 3 ай бұрын
Die brandstof pryse wysig nou eers vanaand. Eks net bietjie laat, dalk weet almal dit al.
@daniestrauss4739
@daniestrauss4739 3 ай бұрын
More Isak. Volg jou vanuit Walvisbaai,goeie program dankie.
@daniestrauss4739
@daniestrauss4739 3 ай бұрын
More Isak. Volg jou vanuit Walvisbaai,goeie program dankie.
@eben____7
@eben____7 3 ай бұрын
Dankie zak vir moederliefde!
@bettiegeyer5213
@bettiegeyer5213 2 ай бұрын
Goeiemore almL
@regcombrink3208
@regcombrink3208 3 ай бұрын
Nog steeds laat. Mis Nie dienuus. Dankie Isak.
@andreolivier9208
@andreolivier9208 3 ай бұрын
Dit is n wonder dat Sleepy Joe nie vir gebel het om Mandela geluk te wens nie! Die ou is so deurmekaar dat ek glo hy dink regtig Mandela is nog aan bewind!
@user-rh2im2zm9j
@user-rh2im2zm9j 3 ай бұрын
Ja en hy is mos baie sterk teen die boere afrikaner doe gemors joe biden.
@andrebadenhorst1455
@andrebadenhorst1455 3 ай бұрын
Kallie is 'n lewende legende.
@apretorius8231
@apretorius8231 3 ай бұрын
More Izak
@LuluIsaks
@LuluIsaks 3 ай бұрын
Môre izak en almal,op rsg het ek net jou stem gehoor nou op stroom op kan ek jou hoor en sien,jys regtig lojaal teen oor jou moeder die woord sê "eer jou vader en jou moeder sodat.......die res ken almal ,ek wens alle seuns was so bedaagsaam....ek bewonder jou izak tata mooi bly 😂lag vir my ,wens ek kan jou ontmoet in werklike lewe😅
@rudiposthumus7798
@rudiposthumus7798 3 ай бұрын
Ek weet nie wat hoernaliste se groot probleem met konserwatiewes is nie. Dit is 'n lewensbeskouing (soos ander) en nie 'n skandvlek of 'n siekte nie. Ou Izak het seker weer te veel saam met sy ou vriend kopdoek gekuier en nou hang sy lefty onderrok alweer uit 🙂 Hou liewer regs en toet om die draaie want die nou pad is moeilik maar uiteindelik die moeite werd 😂
@WakkerWordWoord
@WakkerWordWoord 3 ай бұрын
Kalllie (en Flip Buys) se waarde vir "ons, wat weet wie ons is" "met beproefde waardes" (agv ons geloof) is groter as vele, vele ander 'beroemdes'.
@annievanniekerk4650
@annievanniekerk4650 3 ай бұрын
Peter Fouche wat dood is in Ukraine was van Bluewater Bay af. Mense in ons gemeenskap was Baie hartseer oor die nuus. Net Sy mamma lewe nog. Maar Sy is land uit jare gelede al. Ons innige meegevoel. Dankie vir die nuus Izak. Jy doen altyd soveel moeite! ❤️
@tambotikewererasmus3257
@tambotikewererasmus3257 3 ай бұрын
Ek kan net nie aanvaar dat jul Soltech so duur is nie, dis onbekostigbaar vir ons plattelander.
@frik422
@frik422 3 ай бұрын
Nee wat hou meer van die gesels,los maar die stywe gyte.
@orlandosadie6283
@orlandosadie6283 3 ай бұрын
Orange beste resturant in Nelspruit met n view
In gesprek met Dawie Roodt 19 Junie 2024
1:11:39
NUUSPOD
Рет қаралды 10 М.
Which One Is The Best - From Small To Giant #katebrush #shorts
00:17
An Unknown Ending💪
00:49
ISSEI / いっせい
Рет қаралды 57 МЛН
In gesprek met Renaldo Gouws Dinsdag 1 Oktober 2024
1:03:06
NUUSPOD
Рет қаралды 6 М.
Rishi Sunak se laaste dag op kantoor Donderdag 4 Julie 2024
1:03:44
Steve Hofmeyr | #DieGROOTBrekfis
34:56
GrootFM TV
Рет қаралды 29 М.
Is Panyaza Lesufi die volgende president? Dinsdag 1 Oktober 2024
1:01:06
Ontleding van kabinet II Maandag 1 Julie 2024
1:20:48
NUUSPOD
Рет қаралды 19 М.
Kaalkop gesels met Kallie Kriel
58:18
talkUBUNTU
Рет қаралды 1 М.