In gesprek met Renaldo Gouws Dinsdag 1 Oktober 2024

  Рет қаралды 5,849

Nuuspod

Nuuspod

Күн бұрын

Пікірлер: 36
@vut_zarco
@vut_zarco Күн бұрын
Well done Renaldo. Mooi gepraat.
@lifesimmer8571
@lifesimmer8571 Күн бұрын
Ronaldo Daar is nog baie mense wat agter jou staan ONS nie siende blind sterk staan God seën jou .
@RenaldoG
@RenaldoG 16 сағат бұрын
Baie dankie vir die mooi boodskap. Dit word baie waardeer.
@nicinaude6189
@nicinaude6189 21 сағат бұрын
Hats off to you, Renaldo. Groot respek vir jou. ❤ En dankie Izak, vir hierdie gesprek met Renaldo. Waardeer jou vir alles wat jy doen. ❤
@RenaldoG
@RenaldoG 16 сағат бұрын
Dankie, waardeer die boodskap opreg.
@anelsteenkamp3890
@anelsteenkamp3890 Күн бұрын
Wat n lekker gesprek.😊
@garyt5606
@garyt5606 Күн бұрын
Ronaldo has matured over the years. DA making a big mistake bowing to the mob
@Hannodb1961
@Hannodb1961 Күн бұрын
Liberals always do.
@deonzar
@deonzar Күн бұрын
Dankie Renaldo...veral om biekie Afrikaans van jou te hoor..,dit klink so lekker..sterkte! Jou kop is reg. En sterkte ook vir jou familie.
@annetteelliott1494
@annetteelliott1494 Күн бұрын
Ek dink toe dieselfde as jy......suiwer Afrikaans is so skaars soos hoendertande en daardie nuwe neiging om dit so skreuend aaklig met Engels te mong.....dit laat my ore pyn....mooi bly.😮
@neilmattheus1769
@neilmattheus1769 Күн бұрын
Main Stream Media is going down a very dangerous road. Be careful what you create and cause, you might not like the result. And one would expect that the DA leadership would have the Gravitas and Emotional maturity, not to be swayed and buckle under pressure. Clearly the leadership is not fit for purpose.
@HannoVisagie
@HannoVisagie Күн бұрын
Izak, ek hoor Renaldo sê ook nie ROman nie, maar RaMON, soos op Morning Shot, soos dit hoort.
@popularonyoutube9289
@popularonyoutube9289 15 сағат бұрын
So trots op jou Renaldo. Ek hoop Neil de Beer nooi jou uit om deel te word van UIM🙏🙏🙏🙏
@charlesmyburgh
@charlesmyburgh Күн бұрын
Wat n nice ou. Nou ken ek hom ook beter.
@josengel1958
@josengel1958 Күн бұрын
Renaldo join Cape Exit, they need you
@stephanusvanderwalt7633
@stephanusvanderwalt7633 Күн бұрын
Sterkte
@JohanCronje-jp3og
@JohanCronje-jp3og Күн бұрын
Sien net deur Ronaldo en Niekie v d Berg dat die DA net weet hulle is ANC Lite😎
@rentiaboshoff9939
@rentiaboshoff9939 Күн бұрын
Renaldo! Staan sterk, jy het baie wat lief is vir jou, mag elkeen agter jou bly staan,, "and may you grow from strength to strength" please hang in there, go away and refresh your mind. God will guide you on every wisdom that you need. All you have to do is to get quiet within yourself, and trust God to lay down all your problems by his feet. Wishing you healing prayers for all you broken heart! ❤
@RenaldoG
@RenaldoG 16 сағат бұрын
Baie dankie en sal go maak. Psalm 27!
@kleintjiejvrensburg2
@kleintjiejvrensburg2 Күн бұрын
Renaldo ek het Baie respek Vir jou ek is ook verneder ek is nou wel 74maar die slegte daarvan Om te luister en hulle draai hulle rug op jou dis ook my passie sterkte Vir jou
@RenaldoG
@RenaldoG 16 сағат бұрын
Dankie vir die boodskap en ja, dit maak maar seer as jy 12 jaar van jou lewe gee en die mense in die party draai hulle rug op jou.
@kleintjiejvrensburg2
@kleintjiejvrensburg2 16 сағат бұрын
@@RenaldoG Renaldo ek het 20 jr op my eie gewerk en Vir die publiek een een Rdl Kom maak jou pad Vir jou donker ,jammer Vir jou hartseer ook
@RIA-n7w
@RIA-n7w Күн бұрын
Wishing you well for the future
@Yvdberg
@Yvdberg 10 сағат бұрын
Ronaldo jy is 'n yster! Hierdie was great!
@Hannodb1961
@Hannodb1961 Күн бұрын
"Ons kan nie meer die hoofstroom media vertrou nie". Nou eers? Ek weet dit al sedert die laat 90's
@FransieCoetzee-xp6kp
@FransieCoetzee-xp6kp Күн бұрын
Prof Elof, kan die mense van city of tshwane nie self kies wie as burger meester hulle wil he, n referendum hou? Kan Pres Ramaphosa nie vir Lesufi uithaal uit sy pos nie?
@SchalkVanderMerwe-h2b
@SchalkVanderMerwe-h2b 13 сағат бұрын
Wil ek ook weet. Waarom MOET ons verder onder die juk val? Waarom kan woonbuurte hulself nie uitstem nie?
@wilnaerasmus6500
@wilnaerasmus6500 Күн бұрын
Hoernalis nie joernaalis.
@Hannodb1961
@Hannodb1961 Күн бұрын
Die enigste verskil tussen 'n politikus en 'n joernalis, is dat 'n politikus eerlik is omtrent die feit dat hy 'n agenda het.
@hermanjordaan8071
@hermanjordaan8071 13 сағат бұрын
Waar kan ek my DA lidmaatskap beeindig?
@alewis3825
@alewis3825 11 сағат бұрын
Join PA
@JohanCronje-jp3og
@JohanCronje-jp3og Күн бұрын
Dankie vir Ronaldo
@AnnelisedeWet
@AnnelisedeWet Күн бұрын
Sit dit af, sit dit af, want dis 'n helse straf
Cilliers Brink could once again be the mayor of Tshwane
33:12
Jacaranda FM
Рет қаралды 26 М.
How Strong is Tin Foil? 💪
00:26
Preston
Рет қаралды 137 МЛН
Крутой фокус + секрет! #shorts
00:10
Роман Magic
Рет қаралды 24 МЛН
哈莉奎因怎么变骷髅了#小丑 #shorts
00:19
好人小丑
Рет қаралды 54 МЛН
GIANT Gummy Worm Pt.6 #shorts
00:46
Mr DegrEE
Рет қаралды 105 МЛН
Is Panyaza Lesufi die volgende president? Dinsdag 1 Oktober 2024
1:01:06
Crime and Punishment | Tommy Robinson | EP 476
1:38:55
Jordan B Peterson
Рет қаралды 1,7 МЛН
Polities Inkorrek: Episode 1 - Wapenwet met Mike Bolhuis
30:13
In gesprek met Cilliers Brink Sondag 29 September 2024
33:35
Koerantbespreking | Andries Cornelissen - Bulletin |  2 Oktober  2024
23:17
Die GROOT Ontbyt
Рет қаралды 3,5 М.
How Strong is Tin Foil? 💪
00:26
Preston
Рет қаралды 137 МЛН