Ontleding van kabinet II Maandag 1 Julie 2024

  Рет қаралды 19,886

Nuuspod

Nuuspod

Күн бұрын

Пікірлер: 48
@DebbieMulder-s9y
@DebbieMulder-s9y 6 ай бұрын
uitstekend!!! met al die slim mense!! hou so aan met jou puik program!!!
@JoeyLightfoot
@JoeyLightfoot 6 ай бұрын
Izak ons Suid Afrikaners se gebede is verhoor..nog eer aan ons Hemelse Vader❤❤
@believe7088
@believe7088 6 ай бұрын
Dankie Izak vir al die mense wat saak maak wat jy op jou program interview. Puik werk.
@tonylochner
@tonylochner 6 ай бұрын
Well done 👏 and congratulations on an Awsome 😊 show - Thank you Isak .
@ebennathancsmith9718
@ebennathancsmith9718 6 ай бұрын
Jy hou my ophoogte hierin Argentinia oor wat in ons land gebeur. Geniet jou program
@believe7088
@believe7088 6 ай бұрын
Dankie Piet.
@corneliacoetz243
@corneliacoetz243 6 ай бұрын
Dankie Izak. Die bestes gehad om na te luister! Insiggewende insette.
@thomasbisschoff7136
@thomasbisschoff7136 6 ай бұрын
Dankie Izak met die nuus en die insiggewende kommentaar, hier vanuit Engeland!
@beatrixfourie9792
@beatrixfourie9792 6 ай бұрын
Onderduims van ANC.
@mandlenkosishabalala8890
@mandlenkosishabalala8890 6 ай бұрын
Ons is dankbaar dat uitendelik het die President daarin geslaag het om die kabinet saam te stel.Vir die Regering as sodanig beteken die grootste toerekenbaarheid. Vir die Ministers en Adjunk Ministers beteken die grootste verantwoordelikheid. Vir ons die kiesers beteken dat ons noukerig moet dophou. 37:15 Vir die Ministers en Adjunk Minister beteken dij Vi Minister beteken dit die grootste verantwoordelikheid. Vir ons die berge beteken dit ons noukerig moet j😮dop hou hoe die Regering gehanteer word. Suid Afrika is in die regte spoorlyn in enige geval. Vģ
@francoisvdbergh3224
@francoisvdbergh3224 6 ай бұрын
Ja net so geskieskundig Soos toe die land uitverkoop is aan die ANC
@francoisvdbergh3224
@francoisvdbergh3224 6 ай бұрын
In 1994
@corneliacoetz243
@corneliacoetz243 6 ай бұрын
Nie verkoop. Mahala gevat! Skande hoe dit nou lyk!
@meisiecilliers9808
@meisiecilliers9808 6 ай бұрын
P ​@@francoisvdbergh3224
@corneliacoetz243
@corneliacoetz243 6 ай бұрын
Dr Groenewald ook minister o.a.
@ebennathancsmith9718
@ebennathancsmith9718 6 ай бұрын
Izak sal dit waardeer as jy net aan die klank kan werk. elkeer as jy praat moet ek my klank afbring. Dankie
@believe7088
@believe7088 6 ай бұрын
Dankie vir die verduidelikking van hoeveelheid ministers ens.
@magdag9135
@magdag9135 6 ай бұрын
Arme Renosters😢 mag onse VADER ingryp!!!!
@elizeoosthuizen1875
@elizeoosthuizen1875 6 ай бұрын
Fantasties,Gordon is ook weg
@magarithaweich9963
@magarithaweich9963 6 ай бұрын
Ek deel dr Corne Mulder se insigte en standpunte.
@magarithaweich9963
@magarithaweich9963 6 ай бұрын
'n Jakkals verander van haar maar nie van snaar
@melletmoll8602
@melletmoll8602 6 ай бұрын
Ek wonder hoeveel kennis Gayton McKenzie van die kunste en kulturele sake het.
@johanntheopienaar3635
@johanntheopienaar3635 6 ай бұрын
Goeie vraag
@hermankern3939
@hermankern3939 6 ай бұрын
Ekonomie/Finansies solied in ANC beheer, so ook Veiligheid.
@elizeoosthuizen1875
@elizeoosthuizen1875 6 ай бұрын
Ons moet nie education vergeet nie
@heinvosloo45
@heinvosloo45 6 ай бұрын
Die 800MW is eintlik 720MW en nadat jy die krag aftrek wat die meule gebruik, kry mens net so oor die 650MW uit. Maar ons is dankbaar vir elke bietjie. Dis net dat Eskom bietjie onverskillig met die waarheid omgaan.
@lifesimmer8571
@lifesimmer8571 6 ай бұрын
ONS is maar weer gebluf kyk die getalle wie is die meeste wat gaan die Paar nuwes kan doen teen die gewone massaa
@believe7088
@believe7088 6 ай бұрын
Mooi gese. Lol dis nie hy nie. En mense maak grappe sonder om actually te verstaan waarin ons is soos jy verduidelik het.
@believe7088
@believe7088 6 ай бұрын
Shit!!!nog n geldige stelling oor die minister van grodhervorming. Brilliant. Die opsomming
@believe7088
@believe7088 6 ай бұрын
Shit. Nie so daar aan gedink nie. Dat DA die ANC kan help om die mense te laat dink dat die ANC die land beter gemaak het nie
@authurkent6567
@authurkent6567 6 ай бұрын
baie groot verkil met n baie goeie aangestelde minister van korektiewwe dienste.hoop waarlik daar sal n verskil gemaak word
@siebertmarais3838
@siebertmarais3838 6 ай бұрын
Dankie vir bespreking.
@HannetjieSchenck
@HannetjieSchenck 6 ай бұрын
Wanneer praat julle oor verdediging, veiligheid, polisie asb
@mrkleinhond
@mrkleinhond 6 ай бұрын
Piet het die mees kwellende punt van die PAC in Grondhervorming gebring.
@StephenStalmeester
@StephenStalmeester 6 ай бұрын
Kan ons asseblief meer van Dok Mulder kry,
@tambotikewererasmus3257
@tambotikewererasmus3257 6 ай бұрын
Dr. Mulder jou sommetjie oor die setels is verkeerd: daar is 400, ANC 40%, DA 21.75%
@ShawnRademeyer
@ShawnRademeyer 6 ай бұрын
DA moes ten minste 9 posisies gekry het. Veral met die uitbreiding van die kabinet.
@Gawieseplaas
@Gawieseplaas 6 ай бұрын
Patricia is loyal and I think she advises Cyril on some issues like DA dynamics
@daniedutoit6128
@daniedutoit6128 6 ай бұрын
Isak hierdie is n baie ernstige probleem vi ons as christene ons weet jy bedoel goed maar piet kopdoek moet asb sy praatjies vir sy nie christine hou
@martieschutte7684
@martieschutte7684 6 ай бұрын
Jy mag maar n uur langer praat ...geen horlosie nodig ni🎉😂😂😂
БАБУШКА ШАРИТ #shorts
0:16
Паша Осадчий
Рет қаралды 4,1 МЛН
Ontleding van nuwe kabinet Maandag 1 Julie 2024
1:52:03
NUUSPOD
Рет қаралды 26 М.
Matriekslaagsyfer is gemanipuleer - Dinsdag 14 Januarie 2025
2:00:58
In gesprek met Kallie Kriel Woensdag 3 Julie 2024
1:21:06
NUUSPOD
Рет қаралды 11 М.
Een antwoord op migratie? | De Jortcast | #16 | NPO Radio 1
24:42
Gayton McKenzie en die EFF vandag aan die woord in Stroomop
2:21:30