Cilliers we are extremely proud of you! Thank you for this excellent interview with Cilliers Brink, a hero for us! God bless you both and Cilliers, we are behind you and our prayers are continuing. 🕯🕯🕯
@jennywood7426Ай бұрын
Good luck Cilliers .We are rooting for you from Somerset West.
@meisiewhiley8959Ай бұрын
Celliers jy is en was awesome hier in Tshwane en omliggende dele. Dankie vir jou harde werk tot naweke en vakansie dae. Dankie dat jy Tshwane al sover reggeruk het en ons as inwoners eerste gestel het. Maak nie saak wat hulle se en doen nie, jy is tops. Strate is skoon, water is skoon en jy het self saam met die mense gewerk. In 18 maande het jy baie vermag. Sterkte ons bid vir jou dat regverdigheid sal geskied. Jy laat hulle skaam kry en selfrespek verloor.
@lindavanderwesthuizen6603Ай бұрын
Beste burgermeester wat ons gehad het,hulle kon nie meer so steel in tenders nie en soek daai mag terug,mag regverdigheid hier geskied liewe Heer 🙏🏻
@lydiapotgieter7867Ай бұрын
Sterkte, wysheid en genade is ons gebed vir jou Cilliers.
@annettesimpson9420Ай бұрын
Your honesty shines through. Pray all will come right.
@KarinHelga-zb6rnАй бұрын
Ek dink Cilliers gaan dit nog groot maak!! Wat hom nie gaan breek nie gaan hom sterker maak!
@martieschutte7684Ай бұрын
Staan sterk jy is goed in wat jy doen ..Ons Bid vir jou en jy sal bo uit kom...ek het ook deur selfde gegaan by my werk Action Ford na 22 jaar in motor trade. Staan sterk julle ouderdom is n rare klom jong manne jy gaan oorwin Mr Brink bly bo ❤❤🎉
@stanleyrobertson700Ай бұрын
Lesufi is GIF
@JOHNY366Ай бұрын
Vir Herman gaan dit oor mag en nie die man in die straat nie. Hy is 'n "has been".
@KwazulujabulАй бұрын
Action SA, Mashaba is deel van Lesufi se plan om sy posisie te versterk teen Cyril. Gauteng ANC versus parlementere ANC.
@craiglinfoot2773Ай бұрын
Fantastic interview and great insights
@thyszondagh6541Ай бұрын
Ek het hom twee keer ontmoed, wat n standvastige man, luister en antwoord reguit en eerlik. Steek niks weg nie. Hy moet net sy kommunikasie met ons behou. Staanvas Brink!!!
@amandamackay8807Ай бұрын
Dankie Cilliers Brink vir wat jy al gedoen het vir Tshwane. Ons wens jou net die beste toe. Miskien ..............
@MrSiasmanАй бұрын
Go Cilliers!
@theresavanniekerk1846Ай бұрын
Watter 'n jammerte dat politieke aspirasies belangriker is as die welstand van die Tshwane inwoners.
@charlesmyburghАй бұрын
Dankie Izak.
@stanleyrobertson700Ай бұрын
Goeie gesprek dankie
@dotbotha5898Ай бұрын
Cilliers is uit sy pos gelug omdat hy wit is. Niks verkeerd met sy werk nie.
@JohanHenning-lx6ndАй бұрын
Cilliers brink vir president
@seanmac-ku5uiАй бұрын
Pragtige integere mens. 'n groot verlies vir die stad.
@quintyvangreuning1529Ай бұрын
Middag, Cilliers Brink behoort in hierdie boodskappe vir hom genoeg inspirasie te hê, om die vyande aan te vat. Seëninge in YAHVAHSHUA vir u! Laat-Dít-Só-Wees 🌹 🌹
@betssteyn-vd9sqАй бұрын
Bring Mnr Brink terug dit wat ons versoek asb hy goeie werk gedoen vergeet van anc en van action sa Herman is nie die baas nie hy moet sy bek hou liewers ek hoop hulle val ver uit met volgende verkiesing 😮
@leoniebooysen3845Ай бұрын
Mag Lesufi sy karma kry en val om nooit weer op te staan nie, mag hy die Impi wees wat vlug
@yolandiedeklerk3350Ай бұрын
Cilliers vir President 🎉🎉🎉
@clintonroper007Ай бұрын
ActionSA behoort hulself te skaam vir hul optrede
@jj56x7.5mmАй бұрын
Onthou hulle het geen skaamte die gemors
@veronicakarstel9126Ай бұрын
ASA are done in 2026
@Hannodb1961Ай бұрын
The last party that pulled such a 180 degree turn without any mandate was the NNP. The election that followed, was their last.
@antonitadavidse6852Ай бұрын
Nie n wonder sy party se naam is "Action"nie!!!! Hy verander sy action so bleddie gou in n "distraction"Herman is n pofadder slang!!!
@Hannodb1961Ай бұрын
Ek het die party herdoop na "Excuses SA"
@tinekeg6683Ай бұрын
ASA het glo min swart kiesers- hulle kierangs gaan braai
@willemcoetzee8541Ай бұрын
Let them struggle they dont want to listen- it will take only 1year to have the city in a financial crisis again- Kentucky kentucky oversees trips corruption etc
@ERICREDGEАй бұрын
Eerbaarheid sal oorwin...sterkte Cilliers. Die rugdery van Action SA sal platval.
@paulvandermerwe8863Ай бұрын
Hello,Isak,in die land is daar net twee kleure,is WIT en Swart!
@HildaVenter-v6uАй бұрын
Onthou net die waarheidsal jou vry maak. Wat ookal gebeur binne die volgende 14dae, God bly in beheer, jy sal weer herverkies word. Die inwoners van Tswane moet ook maar begin toi toi en hulle stemme dik maak. Ons bid hier vanuit KZN vir jou..🙏
@magarithaweich9963Ай бұрын
Wat 'n man is jy nie, Cilliers. Ons is trots op jou !
@gertsteenkamp6970Ай бұрын
Herman is slang en jaloers, dief. Ek hou niks van Herman nie. Ek hou baie van C.Brink. Brink het hard gewerk. Tsek Lesufi en Herman
@heinvosloo45Ай бұрын
Dankie Izak
@Hannodb1961Ай бұрын
ExcusesSA is in finansiele nood omdat hulle sleg gedoen het in die verkiesing, en nou nie hulle hoë profiel politici kan betaal nie. As iemand tog kan koekeloer wat daar tussen Lesufi en Mashaba se bank rekeninge gebeur het....
@PatrickRoberts-l6oАй бұрын
Brink you can keep your head high it's just political game hungry lions will get their day
@adriaanroscher5675Ай бұрын
Skitterend....dog hy is Engelsman met Afrikaanse naam😊
@christinemeyer7163Ай бұрын
Cilliers , jy moet ASB.oor jou skouer kyk..Party van hierdie soort mense is "ruthless".
@spiritofafricatrust7832Ай бұрын
ASA going to c there gat.Mr Mashibs iI had great respect for u. Now f all.
@ChristoBrand-n3nАй бұрын
Jou klank, ek kan jou hoor, nie jou gas nie. Dit gebeur baie. Ek luister na jou gas , nie soveel na jou nie. Moderne tegnologie het volume kontrole. Kry hulp.🤒
@marievanheerden6016Ай бұрын
Lesufi is die gif in die verhaal
@elizeoosthuizen1875Ай бұрын
Weet julle die Jong man het groot geword in Phalaborwa
@francisdewinnaar1110Ай бұрын
God het die sewende dag gèseen en geheilig nie die eerste dag van die week nie
@janineduplessis6043Ай бұрын
Maar Jesus het dit na die eerste dag toe verskuif as simbolies van n nuwe begin.
@JohanVonWielligh-xq8pfАй бұрын
Sondag was deur niemand as heilig verklaar nie.
@janineduplessis6043Ай бұрын
Behalwe deur God self.
@swneethling3157Ай бұрын
Nuuspod is regtig moeilik om na te luister. Isak se stem is bulderend hard en as Brink praat moet volume opgestel word en visa versa. Ek het maar opgegee en ander kanaal gesoek.
@100plaasАй бұрын
Midag hier uit USA
@JOHNY366Ай бұрын
Sondag is nie heilig nie. Dit is nie die Sabbat nie.
@douglas7580Ай бұрын
🤐 Stupid
@quintyvangreuning1529Ай бұрын
Elkedag is Sabbat, elke mens moet elkedag in Heiligmaking Lewe Tot Eer van YAHVAHSHUA Laat-Dít-Só-Wees AU-MEIN
@lizbarnard4528Ай бұрын
Jesus is my Sabbat
@thatsme172Ай бұрын
Skokkend, Brink staan vas jy doen ongelooflike goeie werk, niemand wat dit beter sal kan doen nie.
@georginapaul9672Ай бұрын
Was he removed in order for a certain militant political party to gain easier access to the TREASURY? A TIP TO THEM: The Treasury us NOT an A.T.M.
@Hannodb1961Ай бұрын
Waarom het die DA nooit 'n regsaak begin tteen die provinsie om daardie 4 Biljoen terug te kry, of ten minste die administrateurs verantwoordelik te hou nie?
@Cent51Ай бұрын
How could they have proved that the money was looted, mispent and mismanaged? They have no right to the books if they not in charge. And they would need to have legal case to gain accsess in the finances, which they would need a solid case or evidence that the money was stolen..
@Hannodb1961Ай бұрын
@@Cent51 I find it hard to believe that oposition parties - who are suppose to hold the government to account - does not have access to the financial books. But even if I grant that, they would've gained access to the books again once they gained control of the city. They know how much they had in the bank before the city was illegally placed under administration, and they know how much they once they were back in control. All that spend money must be recorded somewhere, so they should be able to see what it was spend on. And if they can't find it, then someone must be held accountable for either the sloppy accounting or looting of the bank accounts.
@maggieschneider3697Ай бұрын
Ja die mense gaan nog behoorlik voel hoe dit voel om in n kommunistiese land te bly. Met die bella wet en die gesondheids wet. Gaan die boertjies behoorlik dit aan huller lyf voel. . Hulle is ook besig om ons uit ons huise te belas. Nog steeds slaap die meeste. Want dit is mos onmoontlik, ons werk dan so mooi saam. Ag mense asb. Hulle soek ons nie hier nie en dit gaan nie verander nie. Die paar wat ons goed gesind is kan jy op jou een hand tel. Hulle sal liewers die land vernietig sien as om saam met ons te werk. Ek voel jammer vir jou Cilliers, ek bewonder jou en is ook baie dankbaar vir jou uithou vermoee. Was al self op sulke stadsraad vergaderings. Dit is baie baie moeilik, die mense ken geen redikheid nie. Sterkte
@johandutoit4624Ай бұрын
Middag almal en isak more is pay day
@gerhardbeukes1202Ай бұрын
jors is besig daar agter
@fritsuijs5447Ай бұрын
Sondag Sabbat is ñ nil, Saterdag Sabbat is ñ nil, lees die Bybel en vind uit hoe lyk ñ kalender en waar is die Sabbat, die Heilige Dag Sewe.
@lesliegrunewaldАй бұрын
Hi eks laat maar hier
@duifielourens7797Ай бұрын
14:38
@YvdbergАй бұрын
Kry ek nou sommer lekker vir Herman🤣Karma is 'n b. Lol
@christinemeyer7163Ай бұрын
Cilliers lyk moeg. Ek hoop hy rus bietjie
@lizbarnard4528Ай бұрын
Hy lyk nie moeg nie, die man is sterk
@lizbarnard4528Ай бұрын
He does not look tired.
@ceesweerheim990Ай бұрын
Die eerste en enigste probleem (insluitende my probleem) dat ons die heiglige Sondag spandeer om oor politiek te praat! Kom ons skrik wakker!