No video

Is "White Magic" onskuldig ???

  Рет қаралды 8,150

Die Getuienis

Die Getuienis

Күн бұрын

Natasha was nuuskierig oor wat met iemand se dood gebeur het wat haar gelei het na “White magic” wat volgens haar onskuldig was, maar was dit? Na daai dag het dinge skielik agter uit gegaan tot op ‘n punt wat sy nie meer kon nie. Vandag help sy en haar man ander om die waarheid van JESUS te ervaar.
Natasha - Slegs Whatsapp: 083 277 1183
"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis
/ @diegetuienis
diegetuienis.c...
Musiek:
Adobe Stock:
stock.adobe.com
Bensound:
www.bensound.com/
Church on the move:
seeds.churchonthemove.com
seeds.churchon...
Freesound:
freesound.org
Purple Planet:
www.purple-planet.com
KZbin Library
Beeld materiaal:
Adobe Stock:
stock.adobe.com

Пікірлер: 18
@user-by2eu5ok6w
@user-by2eu5ok6w 2 ай бұрын
Prys Die Here wat n awesome getuienis dankie Abba Vader dat U altyd daar is vir ons en dankie Abba Vader dat U ons red en ons vry spreek👏👏👏
@edelweissmonaghan5037
@edelweissmonaghan5037 Жыл бұрын
Powerful testimony!! Mag hierdie getuienis baie bereik, veral vir ons jonger generasie, in Jesus Naam!
@AngeliqueDuToit-hy4wk
@AngeliqueDuToit-hy4wk 11 ай бұрын
Amen
@ronellbotha6615
@ronellbotha6615 9 ай бұрын
❤dankie vd wonderlike getuienis
@jacquelinewalker3105
@jacquelinewalker3105 Жыл бұрын
AWESOME. For me the thing that she said...if you give the enemy legal ground...even if you are saved or not... So many people think I am safe because I am a Christian. You are only safe when you are in God's playing field
@hannetjiepalmer521
@hannetjiepalmer521 Жыл бұрын
Wow wow, al die Lof en Eer aan ons Hemelse Vader. My gebed is dat hierdie boodskap na alle uithoeke van die aarde versprei sal word.
@merciavanderberg1546
@merciavanderberg1546 Жыл бұрын
Die kragtige werking van die Heilige Gees…jy is nooit ooit te ver weg vir die Here om te vind nie!🙌🏻
@laurensolomons5142
@laurensolomons5142 Жыл бұрын
Al die lof en die eer kom Hom toe🙌
@ElsaWebb-eb3fq
@ElsaWebb-eb3fq 5 ай бұрын
@malindavaneeden1092
@malindavaneeden1092 Жыл бұрын
Al wat ek kan se is WOW! God is GOED!
@lorraineelse1262
@lorraineelse1262 Жыл бұрын
Awesome testimony
@naomimuller6739
@naomimuller6739 Жыл бұрын
Thank you Jesus hallelujah
@willieengerdaroos8767
@willieengerdaroos8767 Жыл бұрын
Prys die Heer. Blessings op julle bediening 🙏
@tanyagrobler9036
@tanyagrobler9036 11 ай бұрын
Prys d Here❤
@liezelduplessis6557
@liezelduplessis6557 Жыл бұрын
Genade onbeskryflik groot.
@underhiswingsministries
@underhiswingsministries Жыл бұрын
😢 wow prys Die Here Jesus
@HS-je7rj
@HS-je7rj Жыл бұрын
Dankie vir die getuienis. Iets wat my nogal opgeval het is dat sy sê syt haar baie gesny. Die Bybel sê dat jy mag nie bloed eet nie omdat die siel daar in is. Jy mag ook nie ingeprikte tekeninge hê nie. Die punt wat ek wil aanraak. Die geestes realm om ons val aan sodra die bloed sigbaar is omdat enige verbond met bloed gedoen word. Ek dink dis ook daarom dat die demone so toegang tot haar gehad het omdat sy haar gesny het. Tattoos is mooi maar omdat ek van kleintyd af in die Bybel gelees het dat jy dit nie moet doen nie het ek nog altyd gewonder hoekom. Tot eendag wat ek n KZbin video gekyk het van Deon Allers waar hy oor dit gepraat het en wat hy gesê het het sin gemaak. Hyt gesê dat sodra jy geprik word bloei jy en enige iets in die geestes realm wat relate tot die prentjie wat jy opsit gee jy toegang vir dit om jou liggaam binne te dring. Dit het toe dadelik by my opgekom oor die siel wat in die bloed is. Mag YaHshua julle ryklik seën. Shalom
@jackyeng4361
@jackyeng4361 Жыл бұрын
Amen
van geld afgod na verslawing
25:50
Die Getuienis
Рет қаралды 6 М.
Geskiet in die mond en lewe
27:04
Die Getuienis
Рет қаралды 10 М.
123 GO! Houseによる偽の舌ドッキリ 😂👅
00:20
123 GO! HOUSE Japanese
Рет қаралды 5 МЛН
Survive 100 Days In Nuclear Bunker, Win $500,000
32:21
MrBeast
Рет қаралды 161 МЛН
UNO!
00:18
БРУНО
Рет қаралды 4,9 МЛН
Doing This Instead Of Studying.. 😳
00:12
Jojo Sim
Рет қаралды 35 МЛН
40 jaar terug, gemolesteer deur pastoor
24:55
Die Getuienis
Рет қаралды 11 М.
DIE HERE HET MY DIEP UIT KOM HAAL
38:31
Patmosstudio
Рет қаралды 34 М.
V. Birkenbihl "HÖR AUF ZU KÄMPFEN" - Glaubenssätze im Unbewussten
33:57
Quiet Night: Deep Sleep Music with Black Screen - Fall Asleep with Ambient Music
3:05:46
Tronk toe deur dwelm sindikaat
31:25
Die Getuienis
Рет қаралды 17 М.
In die Hemel | Amanda Loftus & Nevil Norden
27:29
Patmosstudio
Рет қаралды 6 М.
aborsie, verwerping, selfmoord, ongeluk … wat nog ??
27:07
Die Getuienis
Рет қаралды 18 М.
Ek was dood langs die sypaadjie
24:21
Die Getuienis
Рет қаралды 9 М.
123 GO! Houseによる偽の舌ドッキリ 😂👅
00:20
123 GO! HOUSE Japanese
Рет қаралды 5 МЛН