Jennifer Zamudio - Dalk (Official Video)

  Рет қаралды 405,182

Jennifer Zamudio

Jennifer Zamudio

Күн бұрын

DOWNLOAD / STREAM ► orcd.co/dalk
DOWNLOAD / STREAM CATALOGUE ► orcd.co/jennif...
Jennifer Zamudio is die afgelope 32 jaar woonagtig in Pretoria (South Africa) en sing reeds die afgelope 21 jaar professioneel. Sy het haar sangloopbaan begin by Anneli van Rooyen se sangskool, Promusik in Pretoria. Jennifer het aan die begin van haar loopbaan bekend gestaan as “Die Singende Pers Sensasie”. Haar pers haarkleur het haar beslis laat uitstaan en word nog lank onthou. Jennifer vermaak gehore nasionaal met haar energieke en natuurlike verhoogspersoonlikheid in die kommersiële genre. Sy is deur die 'Vrouekeur Tydskrif' bestempel as die 'Vrou met In 2022', word Jennifer benoem vir twee SAMA’s (South African Music Awards) in die kategorieë “Beste Kontemporêre Musiek Album” vir “TWINTIGEENENTWINTIG” asook vir “SAMPRA Artist of the Year”.
CD / MERCH:
jenniferzamudi...
jenniferzamudi...
VOLG JENNIFER ZAMUDIO:
ONLINE jenniferzamudi...
INSTAGRAM / zamudio_jennifer
FACEBOOK / jenniferzamudiosa
TIKTOK bit.ly/3znsKKq
KONTAK JENNIFER ZAMUDIO:
083 514 8554
info@jenniferzamudio.co.za
P&C: 2022 Jennifer Zamudio under exclusive license to Next Music
COPYRIGHT WARNING: It is illegal to directly re-upload this content to a 3rd party channel without prior consent. Private / 3rd party channels that do so will be reported for copyright infringement (which can result in a channels permanent removal from KZbin).
#jenniferzamudio #afrikaansemusiek #dalk

Пікірлер: 96
@-evenwatoars-methenkjansen9725
@-evenwatoars-methenkjansen9725 3 жыл бұрын
Ook bekeken in Nederland. Prachtige song, prachtige persoon, prachtige beelden. samengevat in 1 woord: Prachtig!!
@alettakeulder8181
@alettakeulder8181 3 жыл бұрын
Dalk.... Is alles Waar!!!
@riaanbrits3151
@riaanbrits3151 3 жыл бұрын
Stunning! Miskien is jy verkeerd... Dalk...😢
@danievanderwalt2797
@danievanderwalt2797 3 жыл бұрын
Pragtige liedjie gesing deur n pragtige mens. Definitief n treffer🥰
@magdalinefourie8965
@magdalinefourie8965 Ай бұрын
Pragtig woorde❤❤❤❤❤
@thearoos4462
@thearoos4462 3 жыл бұрын
WoW........Dis ñ beautiful Song en die Video pas perfek........Well'done Jennifer !!!!
@michaelharvey2576
@michaelharvey2576 3 жыл бұрын
Nr.1 DIE VIDEO "DALK" ONS STAAN 100% AGTER JOU JENNIFER ZAMUDIO.DANKIE VIR N MOOI VIDEO.
@michaelharvey2576
@michaelharvey2576 3 жыл бұрын
JENNIFER ZAMUDIO BAIE BAIE TROTS OP JOU WOW FINOMINAAL ONGELOOFLIK WOW EN DIE BESTE.SO SO SO PRAGTIG SUPER VREK MOOIER AS MOOI.
@roberthenry2247
@roberthenry2247 3 жыл бұрын
Ek stem beste Mann.👍
@BarbaraBrowneyes
@BarbaraBrowneyes 3 жыл бұрын
Fantastiese video. Omgewing is pragtih
@BarbaraBrowneyes
@BarbaraBrowneyes 3 жыл бұрын
Awesone Liedjie. Verseker n nommer 1 hierdie
@tiaanswart5905
@tiaanswart5905 3 жыл бұрын
Een van die mooiste songs wat ek nog in 'n lang tyd gehoor het 🔥❤ dankie vir die pragtige woorde in hom 👏
@JoeyDuPlessis-t4u
@JoeyDuPlessis-t4u Ай бұрын
Jy het n baie mooi stem! Ek hou van jou songs!
@roberthenry2247
@roberthenry2247 3 жыл бұрын
Dankie Jenifer. Jy's fantasties.
@mathildamulder3689
@mathildamulder3689 3 жыл бұрын
Pragtig jys awesome
@gideonsanders6514
@gideonsanders6514 Жыл бұрын
Donner dis mooi,as hy jou nie soek nie bel my
@lennielawson592
@lennielawson592 3 жыл бұрын
Uitstekend
@JoyceEls
@JoyceEls 5 күн бұрын
Pragtig
@pierredeetlefs3152
@pierredeetlefs3152 Жыл бұрын
❤ Goeie beskrywing van liefde vir mekaar
@paulap142
@paulap142 7 ай бұрын
Ek is mal oor hierdie Liedjie!!!
@jeanettevanrooyen5929
@jeanettevanrooyen5929 Жыл бұрын
Die lied is pragtig. Haar lied " weerkaats" is die mooiste mooi ooit. Rudi het hom geskryf. Ek sal wil he hulle 2 moet 'n lied saamsing. Mal oor Jennifer se musiek.
@neilladd3410
@neilladd3410 3 жыл бұрын
Beauty all around.
@mienasmit3402
@mienasmit3402 3 жыл бұрын
Wow nog n treffer baie mooi lied en video pragtig well done
@xeniaxenia3590
@xeniaxenia3590 3 жыл бұрын
Ya super!!!
@tokkievandermerwe9913
@tokkievandermerwe9913 2 жыл бұрын
Pragtig soos al jou ander ....... jy is so geseënd met so n mooi stem....... doen so voort
@michaelharvey2576
@michaelharvey2576 3 жыл бұрын
BAIE BAIE GELUK JENNIFER ZAMUDIO MET DIE NUWE VIDEO ASEMROWEND WOW.KAN NIE GENOEG KYK NA DIE VIDEO EN EK SHARE MET ALMAL.
@saffasaffa5084
@saffasaffa5084 3 жыл бұрын
Pragtige liedtjie. Jyt so pragtige stem.
@gerhardmeyer5801
@gerhardmeyer5801 3 жыл бұрын
GELOOFLIK PRAGTIG JENNIFER
@hanneliseclaassens4690
@hanneliseclaassens4690 3 жыл бұрын
Baie, baie stunning mooi lied en video. Jen jy rock en is mr net my nr 1 sangeres. Asb laat nog liedere kom en video's. Wat uit jou mond uit kom verander elke keer in goud. Trots op jou skattebol!😘😘😘
@steffilehmann2432
@steffilehmann2432 5 ай бұрын
Hello my dear Jennifer i think you're particularly great in this video❤❤❤
@susanvermeulen5198
@susanvermeulen5198 3 жыл бұрын
Baie dankie Jennifer wow dis Baie Mooi alles pas so mooi bymekaar...Dalk is sowaar n Treffer...
@michaelharvey2576
@michaelharvey2576 3 жыл бұрын
Hi Susan huganit lanklaas van jou gehoor ek het jou nr. Verloor stuur hom weer vir my dankie. Michael.
@annamariepretoruis6039
@annamariepretoruis6039 3 жыл бұрын
Dit is 'n WOW lied en 'n WOW produksie!! Die lied is reeds op verskeie radiostasies nommer 1. Jennifer Zamudio en Tertius Wit Perd Pretorius julle weet wat julle doen, julle maak 'n fantastiese span, DALK en ALTYD MYNE is nog net die begin van 'n lang pad vir julle! KEEP IT COMMING....
@michaelharvey2576
@michaelharvey2576 3 жыл бұрын
EK STEM VOLKOME SAAM MET JOU JENNIFER ZAMUDIO EN TERTUIS MAAK N ONGELOOFLIKE SPAN EN SKRYF DIE BESTE EN MOOITE LIEDJIES WAT HARTE RAAK MET SOVEEL GEVOEL.FANTASIES.GAAN GROOT.AFRIKAANS IS BO.
@michaelharvey2576
@michaelharvey2576 3 жыл бұрын
Lief daai area waar Jennifer ry lekker doodstil in die veld vergeet van als en almal om jou .
@lorraineannamart2559
@lorraineannamart2559 3 жыл бұрын
Jen het die stem en Tertius mag maar skryf..kosbare woorde...
@steffilehmann2432
@steffilehmann2432 Жыл бұрын
Hello dear Jennifer, i like your Videos, i share your Videos on my facebook Profil from KZbin ❤🤗🙂
@ANT-cn5fl
@ANT-cn5fl 3 жыл бұрын
Ongelooflik mooi!
@eGAPSa
@eGAPSa 3 жыл бұрын
Werklik pragtig...die lied en video. Hierdie gaan verseker nog 'n treffer word...baie gou! Veels geluk! 💃👏🌟 Heidi Scrooby.
@michieladriaanoberholzer1194
@michieladriaanoberholzer1194 Жыл бұрын
Wow..... Jy het n stem van n Engel... En jou woorde tref diep.... As n kunstenaar mense se harte Kan aanraak...wow dankie mooiste liewe men's... Gods reikste seeniinge vir jou...
@suzettesmit5031
@suzettesmit5031 3 жыл бұрын
Dankie Jennifer dis n pragtige song.
@pierredeetlefs3152
@pierredeetlefs3152 Жыл бұрын
Nog n pragtige lied Jennifer iets besonders skryf jy self
@beetlecrushe
@beetlecrushe 3 жыл бұрын
Pragtig!
@hessielamprecht670
@hessielamprecht670 3 жыл бұрын
Dis nou regtig n smart musiek video en ek is mal oor die woorde, baie geluk hiermee 🥂
@martinweideman58
@martinweideman58 2 жыл бұрын
A
@carinemuller5265
@carinemuller5265 2 жыл бұрын
Jennifer Zamudio is my nr 1 sangeres, love al haar liedjies en koop al haar CD's. Pragtige lied gesing deur n pragtige vrou..
@wolvennest64
@wolvennest64 3 ай бұрын
Lekker weifke met een lekkere stem/sound.
@jolaneerasmus6584
@jolaneerasmus6584 3 жыл бұрын
Ek is baie lief vir jou musiek en hierdie liedjie is awesome, en jy is super mooi Jennifer zamudio ♥️
@mathildamulder3689
@mathildamulder3689 3 жыл бұрын
Wat ñ pragtige liedjie
@Dawie0007
@Dawie0007 3 жыл бұрын
Pragtig man!
@nabbaclassic
@nabbaclassic 3 жыл бұрын
Awsum liedjie Jennifer...Pragtig🥰🥰🥰
@esmehanekom3921
@esmehanekom3921 3 жыл бұрын
Sjoe ek is mal oor dit! Jy is een van my gunsteling sangeresse! Pragtige liedjie, lirieke en video. Jy word net beter en beter Jennifer. Sal graag wil weet wie het die lirieke vir jou geskryf? Jyself of wie?
@JenniferZamudioSA
@JenniferZamudioSA 3 жыл бұрын
Dankie! Die lied is geskryf deur Tertius Pretorius! 🤗😉🌸
@esmehanekom3921
@esmehanekom3921 3 жыл бұрын
@@JenniferZamudioSA wel hy doen 'n great job! Well done. Ons sal nog meer wil hoor tussen julle twee. Ek het gekyk en eers gedink dalk is dit uit Rudi Claase se pen want hy het net sulke treffers al vir jou en vele ander sangers geskryf. Geluk dit is 'n uitstekende een die en kan beslis 'n nr1 word!!🏆
@elmariegreyling8928
@elmariegreyling8928 3 жыл бұрын
Ons het AL awesome Kunsrenaar gehad.. Jy is Fenominaal.. My GUNSTELING Kunsrenaar.. ❣️❣️
@andreillingworth2858
@andreillingworth2858 3 жыл бұрын
Awesome song, net soos al jou ander treffers.
@BarbaraBrowneyes
@BarbaraBrowneyes 3 жыл бұрын
Love jou boots!!!!
@sarienoppe93
@sarienoppe93 3 жыл бұрын
baie mooi
@johanpkitching5696
@johanpkitching5696 Жыл бұрын
Jy sing sing so pragtig Jennifer 🙏🙏🥰
@davidvictor9240
@davidvictor9240 3 жыл бұрын
Pragtige song.
@JoeyDuPlessis-t4u
@JoeyDuPlessis-t4u Ай бұрын
Jy sing so mooi
@taniatallie-smit2759
@taniatallie-smit2759 3 жыл бұрын
Pragtig !!!!
@antonlombaard8914
@antonlombaard8914 2 жыл бұрын
Jennifer daar is so mooi gevoel in jou songs 🎵 😍 I just love ❤️ it.
@1BeyondTheMainstream
@1BeyondTheMainstream 3 жыл бұрын
Uitstekende liedjie en video
@doortjiestander8367
@doortjiestander8367 3 жыл бұрын
Baie baie mooi.
@mariusvanzyl5521
@mariusvanzyl5521 9 ай бұрын
Jy kan sing jy laat n mens se lyf uitslaan van hoender vleis. Jy sing deur n mens. Jy raak Baie harte aan
@SolamonBrits-jk2xf
@SolamonBrits-jk2xf Жыл бұрын
Dankie vir U musiek lekkerrrrrrrrrrr Afrikaans❤
@WillemienSmit-xb8fb
@WillemienSmit-xb8fb 11 ай бұрын
Hier die video is goed gedoen, hoe kom word jy nie n aktrise nie😅... Dis een van my favorite liedjie.. Dis pragtig Jen🤗🎶💕
@jana8143
@jana8143 2 жыл бұрын
Jy mag maar sing, Jennifer. Hou so aan.
@rebeccadewitt3654
@rebeccadewitt3654 2 жыл бұрын
Pragtig,kan nie ophou luister nie
@JohnSmith-ls5kk
@JohnSmith-ls5kk 3 жыл бұрын
Fantasties!!
@mathildamulder3689
@mathildamulder3689 5 ай бұрын
So so mooi liedjie jy is awesome Jennifer dankie vir jou pragtige liedjies en vir wie jy is
@marindanel820
@marindanel820 3 жыл бұрын
Baie mooi, love al jou liedjies xxx
@janvanderlinde4638
@janvanderlinde4638 6 ай бұрын
Absoluut awesome song
@Arno-de-Jager
@Arno-de-Jager 3 жыл бұрын
Jy sit maar weereens die afrikaanse sangeresse ore aan! Jy's awesome!! Arno & David
@geocav9708
@geocav9708 Жыл бұрын
Brilliant - love this.♥️♥️
@sharonscheepers7019
@sharonscheepers7019 Жыл бұрын
❤❤❤😂
@bertus2773
@bertus2773 2 жыл бұрын
So mooi....Bertie
@elizabethsbekker6646
@elizabethsbekker6646 Жыл бұрын
Pragtig❤❤❤❤❤
@carinemuller5265
@carinemuller5265 2 жыл бұрын
Jennifer is my gunsteling sangeres. Ek en my lewensmaat van 22jr Santjie kyk elke Donderdag aand haar live op facebook en ek dink sy kry te min erkenning in die musiek wêreld. Sy is n plat op die aarde lieflike mensie met n pragtige persoonlikheid..
@pierredeetlefs3152
@pierredeetlefs3152 Жыл бұрын
Absolute uitstekend sy sing so rustig
@hildapaul9021
@hildapaul9021 2 жыл бұрын
Pragtige lied...
@hendrinacoote8022
@hendrinacoote8022 Жыл бұрын
Dit is pragtig!!!
@salomesalome9467
@salomesalome9467 2 жыл бұрын
Stunning liedjie.Dankie Jennifer
@annatjiemoller4013
@annatjiemoller4013 3 жыл бұрын
Pragtig nog sulke mooies
@hubertgerrits5042
@hubertgerrits5042 2 жыл бұрын
Top prachtige stem 😉🤗
@alekb4874
@alekb4874 Жыл бұрын
Lekke Jenny
@lihlenkosilihlenkosi2680
@lihlenkosilihlenkosi2680 8 ай бұрын
🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉😊😊
@nuryatienung9146
@nuryatienung9146 2 жыл бұрын
💐👍🙏semoga sehat selalu,saya sangat suka lagu2 yang anda nyanyikan
@mariawolfaardt9889
@mariawolfaardt9889 Жыл бұрын
I love all your music you so real and honest
@annettebotha7602
@annettebotha7602 Жыл бұрын
Baie dankie vir n baie mooi lied.......
@outlawshedcreations5303
@outlawshedcreations5303 3 жыл бұрын
@sandradevilliers2304
@sandradevilliers2304 2 жыл бұрын
🎯
@jacquesschlechter5639
@jacquesschlechter5639 3 ай бұрын
Hi,Waar kan ek Jammer kry asb?Dankie
@willemvandyk2652
@willemvandyk2652 3 жыл бұрын
1 k
JENNIFER ZAMUDIO "Hart en Siel" (Amptelike Musiekvideo)
4:11
Jennifer Zamudio
Рет қаралды 739 М.
Jennifer Zamudio - Altyd myne (Official Video)
3:58
Jennifer Zamudio
Рет қаралды 677 М.
World‘s Strongest Man VS Apple
01:00
Browney
Рет қаралды 51 МЛН
Кәсіпқой бокс | Жәнібек Әлімханұлы - Андрей Михайлович
48:57
Jennifer Zamudio -  Bietjie Bietjie (Official Video)
3:21
Jennifer Zamudio
Рет қаралды 137 М.
Christof Berg | Wil jy sien hoe lyk die hemel
4:05
Christof_Music
Рет қаралды 25 М.
JENNIFER ZAMUDIO "Sê dit Harder" (Amptelike Musiekvideo)
3:32
Jennifer Zamudio
Рет қаралды 544 М.
Tarryn Lamb - Vier Woorde
4:14
Abbotsford Records
Рет қаралды 8 МЛН
Nic Stevens - Jonk bly
3:30
Snyman Musiek Produksies
Рет қаралды 462 М.
Jennifer Zamudio - Kom Terug (Official Audio)
3:56
Play ZA
Рет қаралды 46 М.
Juan Boucher - Ek Dink Ek Mis Maar Net Jou Hart
3:27
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 10 МЛН
Andriëtte - Sewe Oseane
3:39
Andriëtte
Рет қаралды 10 МЛН
Jennifer Zamudio  - I am I said (Official Video)
3:34
Jennifer Zamudio
Рет қаралды 235 М.