Juan Boucher - 082...(Visualizer) Vanaf die Album 082… (2012)

  Рет қаралды 7,019

Juan Boucher

Juan Boucher

4 ай бұрын

Juan Boucher - 082 (Visualizer) -Tyd staan nie stil nie, soms word gevra wat het geword van die ou musiek. Waar dit alles begin het. Ons het besluit om “Visualizers” te maak van die ou albums en hier is dit nou!
Geniet di ten volg die reis van toe tot nou!
Lyrics:
Soek jou nommer op my telefoon
Ek’t jou vergeet maar my hart soek jou
En al wat ek onthou
Is 082
Ek’t gedink ek kan sonder jou
Nou's jy nie daar nie en ek kan berou
Ek probeer jou bel
082
Dis die eerste drie woorde wat jy vir my gesê het
Die laaste sewe nommers kan ek nie meer onthou
Want elke pot soek sy deksel soek sy deksel
Want ek hoop jy weet dit
Weet jy’s myne weet jy’s myne
Ek weet jy’s deksels nice
Daar's altyd baie visse in die see
Laat gaan ń mooie en jy kry dit nie weer
Want elke pot soek sy deksel
082
Wens ek kon jou nog net een keer soen
Want ek weet nou wat dit aan my doen
Ek verlang na jou
082
Dis die eerste drie woorde wat jy vir my gesê het
Die laaste sewe nommers kan ek nie meer onthou
Want elke pot soek sy deksel soek sy deksel
Want ek hoop jy weet
Weet jy’s myne weet jy’s myne
Ek weet jy’s deksels nice
Soek jou nommer op my telefoon
Ek’t jou vergeet maar my hart soek jou
En al wat ek onthou
Is 082 (082)
Dis die eerste drie woorde wat jy vir my gesê het
Die laaste sewe nommers kan ek nie meer onthou
Want elke pot soek sy deksel soek sy deksel
Want ek hoop jy weet dit
Weet jy’s myne weet jy’s myne
Juan Boucher Vonk Musiek

Пікірлер: 4
@christyleerossouw2658
@christyleerossouw2658 3 ай бұрын
Baie mooi liedjie❤❤
@friedafourie1493
@friedafourie1493 3 ай бұрын
Baie mooi liedjie ❤❤
@user-sk3wy9qz5i
@user-sk3wy9qz5i 3 ай бұрын
Soek nog 24 asb
@eugeneesterhuizen2353
@eugeneesterhuizen2353 4 ай бұрын
Hallo
Suzanne of Suzette
3:22
Wihan van Wyk - Topic
Рет қаралды 53 М.
DEFINITELY NOT HAPPENING ON MY WATCH! 😒
00:12
Laro Benz
Рет қаралды 57 МЛН
Does size matter? BEACH EDITION
00:32
Mini Katana
Рет қаралды 20 МЛН
ЧУТЬ НЕ УТОНУЛ #shorts
00:27
Паша Осадчий
Рет қаралды 7 МЛН
WHAT’S THAT?
00:27
Natan por Aí
Рет қаралды 13 МЛН
Loufi - Tony van Benoni (Official Music Video)
3:41
Loufi
Рет қаралды 236 М.
Joe F   Hou My Vas
3:07
Joe Ferreira
Рет қаралды 64 М.
Juan Boucher | sy nuwe album, "Hier waar ek nou is" | 9 Desember 2021
10:59
Die Piesangskille - Inge 2 (ZO3 Remix)
3:43
ZO3
Рет қаралды 93 М.
Balans
3:58
Juan Boucher
Рет қаралды 31 М.
Juan Boucher - Foto’s (Visualizer) Vanaf die Album 082… (2012)
3:13
Blackie Swart - Stupid liedjie
4:38
Andries Laubscher
Рет қаралды 6 М.
Die Teenwoordigheid Van Drie
3:41
Robbie Wessels
Рет қаралды 78 М.
Erkesh Khasen -  Bir qyz bar M|V
2:43
Еркеш Хасен
Рет қаралды 642 М.
Alisher Konysbaev - Suie ala ma? | Official Music Video
2:24
Alisher Konysbaev
Рет қаралды 802 М.
Nurmuhammed Jaqyp  - Nasini el donya (cover)
2:57
Nurmuhammed Jaqyp
Рет қаралды 216 М.