Juan Boucher - Maan en Sterre (Visualizer) Vanaf die Album 082… (2012)

  Рет қаралды 22,207

Juan Boucher

Juan Boucher

3 ай бұрын

Juan Boucher - Maan en Sterre (Visualizer) -Tyd staan nie stil nie, soms word gevra wat het geword van die ou musiek. Waar dit alles begin het. Ons het besluit om “Visualizers” te maak van die ou albums en hier is dit nou! Geniet di ten volg die reis van toe tot nou!
Hou jy
Hou jy van my?
Of sê jy
Ek moet net weg bly?
Of voel jy
Dalk dieselfde oor my?
Of voel jy
Dat ek jou net misbruik?
Ek kan die maan en die sterre
Nie aan jou beloof
Maar voel hoe klop my hart
As ek aan jou raak
En al die wolke in die hemel
Behoort aan jou
Ek sal jou eendag wys
As jy by my bly
Droom jy
Dat ons saam sal wees?
Of voel jy
Nog angs en vrees?
Sien jy
Dat ek jou lief het?
Of dink jy
Dis net als vir die pret?
Ek kan die maan en die sterre
Nie aan jou beloof
Maar voel hoe klop my hart
As ek aan jou raak
En al die wolke in die hemel
Behoort aan jou
Ek sal jou eendag wys
As jy by my bly
Ek kan die maan en die sterre
Nie aan jou beloof
Maar voel hoe klop my hart
As ek aan jou raak
En al die wolke in die hemel
Behoort aan jou
Ek sal jou eendag wys
As jy by my bly
Ek sal jou eendag wys
As jy by my bly
Juan Boucher - Vonk Musiek

Пікірлер: 7
@christyleerossouw2658
@christyleerossouw2658 2 ай бұрын
Gran trbajo Juan como siempre Saludos desde España Translate to English ❤❤❤
@esmejordaan5230
@esmejordaan5230 3 ай бұрын
Stunning baie geluk ♬♪♫💚💙💛❤
@elYulius13
@elYulius13 3 ай бұрын
Gran trabajo, Juan, como siempre. Saludos desde España.
@chrisheunis2022
@chrisheunis2022 3 ай бұрын
Epic, mal hier oor!!!
@Isi101066
@Isi101066 3 ай бұрын
Jy bly voorwaar my gunsteling sanger.
@JacoVantonder-kj6ex
@JacoVantonder-kj6ex 3 ай бұрын
Baie oulike lied.
@adriludick1138
@adriludick1138 3 ай бұрын
Love love love jou musiek Juan. Wens ek kon jou vanaand gaan kyk by Die Veiling in Sasolburg, maar ek baby sit my klein dogter terwyl haar Mamma daar gaan werk. 12 Rondtes is my favourite album maar ek lief al jou songs.
아이스크림으로 체감되는 요즘 물가
00:16
진영민yeongmin
Рет қаралды 28 МЛН
Пробую самое сладкое вещество во Вселенной
00:41
Kaap
3:57
Jan Blohm
Рет қаралды 880 М.
Juan Boucher - Kreature
4:35
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 99 М.
Beweeg
4:26
Juan Boucher
Рет қаралды 96 М.
Juan Boucher - 082...(Visualizer) Vanaf die Album 082… (2012)
3:20
Elizma Theron - Kom Ons Vat 'n kans
3:11
Elizma Theron
Рет қаралды 317 М.
Ek Weet Ju Weet
4:24
Juan Boucher
Рет қаралды 135 М.
LISA - ROCKSTAR (Official Music Video)
2:48
LLOUD Official
Рет қаралды 94 МЛН
Say Mo - LIL BIT & 1 shot 2 (Waysberg Music Remix)
2:43
Waysberg Music🇰🇿
Рет қаралды 341 М.
Jakone, Kiliana - Асфальт (Mood Video)
2:51
GOLDEN SOUND
Рет қаралды 3,5 МЛН
Janona
4:09
Release - Topic
Рет қаралды 1,5 МЛН