Juan Boucher - Sjarrap (Visualizer) Vanaf die Album 082… (2012)

  Рет қаралды 5,606

Juan Boucher

Juan Boucher

4 ай бұрын

Juan Boucher - Sjarrap (Visualizer) -Tyd staan nie stil nie, soms word gevra wat het geword van die ou musiek. Waar dit alles begin het. Ons het besluit om “Visualizers” te maak van die ou albums en hier is dit nou! Geniet di ten volg die reis van toe tot nou!
Lyrics: Ek sien jou op die dansvloer dans met ‘n ander ou
My oë is al lankal op jou smile en wave nou
Die strobelights die flikker op jou en dit volg jou
Die aandag is altyd op jou hier kom my mood nou
Ek kan nie meer langer so staan nie
En ek kan nie dit langer verdra nie
Want daai outjie is nie die ou vir jou nie
En ek sê jou nou hy's nie mooi gebou nie
En ek kan nie dit langer meer hou nie
Want ek like dit nie as daai ou so klou nie
En ek vra jou nou kom dans met my
En jy smile vir my en sê daai ou gaan nou ry
Sjarrap en dans met my jy's te oulik
Sjarrap en dans met my jy's te oulik
Sjarrap en dans met my jy's te oulik
Sjarrap sjarrap sjarrap en dans met my
Ek sien jou op die dansvloer dans met ‘n ander ou
My oë is al lankal op jou smile en wave nou
Die strobelights die flikker op jou en dit volg jou
Die aandag is altyd op jou hier kom my mood nou
Ek fluister in jou oor en soen jou
En ek voel hoe jou hande teen my nek afgly
En jy vra vir my sal jy by my bly?
Kyk die hoendervleis kyk hoe wasem die ruite
En die musiek speel hard en my voete is seer
Maar jy lyk so hot ek wil meer en meer
En jy vra my nou of jy van my hou?
Ek moes dit weer en weer sê want jy kan my nie hoor nie (Want jy kan my nie hoor nie)
Sjarrap en dans met my jy's te oulik
Sjarrap en dans met my jy's te oulik
Sjarrap en dans met my jy's te oulik
Sjarrap sjarrap sjarrap en dans met my
Ek kan nie meer langer so staan nie
En ek kan nie dit langer verdra nie
Want daai outjie is nie die ou vir jou nie
En ek sê jou nou hy's nie mooi gebou nie
En ek kan nie dit langer meer hou nie
Want ek like dit nie as daai ou so klou nie
En ek vra jou nou kom dans met my
En jy smile vir my en sê daai ou gaan nou ry
Sjarrap en dans met my jy's te oulik
Sjarrap en dans met my jy's te oulik
Sjarrap en dans met my jy's te oulik
Sjarrap en dans met my jy's te oulik
Sjarrap en dans met my jy's te oulik
Sjarrap en dans met my jy's te oulik
Sjarrap sjarrap sjarrap en dans met my
Juan Boucher - Vonk Musiek

Пікірлер
Cat Corn?! 🙀 #cat #cute #catlover
00:54
Stocat
Рет қаралды 16 МЛН
DEFINITELY NOT HAPPENING ON MY WATCH! 😒
00:12
Laro Benz
Рет қаралды 57 МЛН
КАК ДУМАЕТЕ КТО ВЫЙГРАЕТ😂
00:29
МЯТНАЯ ФАНТА
Рет қаралды 9 МЛН
100❤️
00:19
MY💝No War🤝
Рет қаралды 23 МЛН
Dirty Dancing
3:18
Eden - Topic
Рет қаралды 732 М.
Ek Het Plek Vir Jou By My (La La La Ley)
3:33
Arno Jordaan
Рет қаралды 1,2 МЛН
Gerduan Kemp - Koffie In Die Kroeg (Amptelike Musiekvideo)
3:01
Gerduan Kemp
Рет қаралды 10 М.
Sit Vas Op Jou
4:13
Loki Rothman - Topic
Рет қаралды 167 М.
Is Jy Bang
3:02
Eden - Topic
Рет қаралды 569 М.
Kurt Darren - So 'n Bek Kort Jam
3:12
Kurt Darren
Рет қаралды 205 М.
Juan Boucher - Vreemdeling
4:29
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 2,8 МЛН
Nicholis Louw - Water Jou Mond
3:30
NicholisLouwVEVO
Рет қаралды 237 М.
Cat Corn?! 🙀 #cat #cute #catlover
00:54
Stocat
Рет қаралды 16 МЛН