Juan Boucher - Botterbekkie (Visualizer) Vanaf die Album 082… (2012)

  Рет қаралды 25,184

Juan Boucher

Juan Boucher

5 ай бұрын

Juan Boucher - Botterbekkie (Visualizer) -Tyd staan nie stil nie, soms word gevra wat het geword van die ou musiek. Waar dit alles begin het. Ons het besluit om “Visualizers” te maak van die ou albums en hier is dit nou! Geniet di ten volg die reis van toe tot nou!
Lyrics:
Ek moet lieg as ek 'n dop gaan drink
Of my foon afsit as ek 'n boys night hou
Want ek weet
Jy sê altyd nee!
Want jy's n kwaai, kwaai girl met 'n kort humeur
En jou stem gaan hoog en jou naels maak seer
Maar ek bly
Tog so lief vir jou
Want jy' s die girl van my drome met jou pikswart hare
En ek weet daar is niemand soos jy
En al moet ek al die ystervarke kaalgat ry om 'n soentjie by jou te kry
Ja, jy's my botterbekkie, jy's my sagte plekkie
As ek agter by jou ruggie in kruip
Ja, jy's my botterbekkie
Jy's my sagte plekkie
As ek agter by jou ruggie in kruip
Dis saterdag middag en die rugby is aan
Dis die Leeus teen die Bulle en die vleis is oor die kole
Maar jy
Wil mall toe gaan
Wat maak ek nou, en wat van my pelle?
Want maak ek jou kwaad is niks meer dieselfde
Maar tog
Bly ek lief vir jou
Want jy's die girl van my drome met jou pikswart hare
En ek weet daar is niemand soos jy
En al moet ek al die ystervarke kaalgat ry om 'n soentjie by jou te kry
Ja, jy's my botterbekkie, jy's my sagte plekkie
As ek agter by jou ruggie in kruip
Ja, jy's my botterbekkie, jy's my sagte plekkie
As ek agter by jou ruggie in kruip
Ek moet lieg as ek 'n dop gaan drink
Of my foon afsit as ek n boys night hou
Want ek weet
Jy sê altyd nee!
Want jy's 'n kwaai, kwaai girl met n kort humeur
En jou stem gaan hoog en jou naels maak seer
Maar ek bly
Tog so lief vir jou
Want jy's is my botterbekkie, jy's my sagte plekkie
As ek agter by jou ruggie in kruip
Ja, jy's my botterbekkie, jy's my sagte plekkie
As ek agter by jou ruggie in kruip
Want jy's die girl van my drome met jou pikswart hare
En ek weet daar is niemand soos jy
En al moet ek al die ystervarke kaalgat ry om 'n soentjie by jou te kry
Ja, jy's my botterbekkie, jy's my sagte plekkie
As ek agter by jou ruggie in kruip
Ja, jy's my botterbekkie, jy's my sagte plekkie
As ek agter by jou ruggie in kruip
Ja, jy's my botterbekkie, jy's my sagte plekkie
As ek agter by jou ruggie in kruip
Juan Boucher - Vonk Musiek

Пікірлер: 5
@Mannishow.
@Mannishow. Ай бұрын
Beste song ❤
@carlien7706
@carlien7706 5 ай бұрын
Love die song ❤❤❤❤
@jcbezuidenhout5576
@jcbezuidenhout5576 2 ай бұрын
J.CHi👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻
@biancamalan7499
@biancamalan7499 5 ай бұрын
Thank you!❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
Sigma Kid Hair #funny #sigma #comedy
00:33
CRAZY GREAPA
Рет қаралды 31 МЛН
Happy 4th of July 😂
00:12
Alyssa's Ways
Рет қаралды 64 МЛН
Vleisvreters
3:12
Neil Somers
Рет қаралды 133 М.
Juan Boucher - 082...(Visualizer) Vanaf die Album 082… (2012)
3:20
Mwah! - "Sandra Prinsloo" ft. Elvis Se Seun
3:47
MwahGirls
Рет қаралды 6 МЛН
Juan Boucher - Vreemdeling
4:29
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 2,8 МЛН
Staan By My
4:56
Chris Chameleon
Рет қаралды 805 М.
Juan Boucher - Trein
5:55
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 2,6 МЛН
Nicholis Louw, Shine 4 - Net Die Een vir My (Maia Hee)
3:46
NicholisLouwVEVO
Рет қаралды 1,3 МЛН
Franja du Plessis - Lisensie (Official Music Video)
3:23
Franja du Plessis Official Channel
Рет қаралды 535 М.
Sigma Kid Hair #funny #sigma #comedy
00:33
CRAZY GREAPA
Рет қаралды 31 МЛН