Juan Boucher - Whiskey en Jy

  Рет қаралды 6,022,316

REAL MUSIC - VONK MUSIEK

REAL MUSIC - VONK MUSIEK

5 жыл бұрын

Juan Boucher se nuwe enkelsnit "Whiskey en Jy" vanaf sy album "Twaalf Rondtes".
Volg Juan Boucher:
Facebook: goo.gl/90PsyS
Twitter :goo.gl/svOj5E
Besprekings:
Denise - juanboucher@vonk.co.za
Media Navrae:
media@vonk.co.za
Algemene Navrae:
Lydia Winchester - lydiaw@mweb.co.za
Regie Deur:
Kyle White
Konsep:
Juan Boucher & Kyle White
Musikante:
Kitaar: Rudi Kleingeld
Bass: Wolfie
Dromme: Pierre de la Porté
Platemaatskappy:
Vonk Musiek
Produksie Maatskappy:
Kyle White
www.kylewhite.tv
Liedjie Vervaardig:
Tertius Human
VPHStudios
Liedjie Publikasie: Juan Boucher / Sebastian Jonker | Vonk Musiek / CAPASSO
© Vonk Musiek 2019

Пікірлер: 114
@ReneKruger1
@ReneKruger1 5 жыл бұрын
Ongelooflike mooi song, uit 'n moeilik tyd…Ek love die nuwe CD - beste nog!
@nickybroodryk6181
@nickybroodryk6181 Жыл бұрын
Dis die verskil tussen Juan en die res!!!!!!!!!!! 'n Amazing song met alles, trots Afrikaans!!!!!
@TwanetteMuller
@TwanetteMuller 6 ай бұрын
that voice is out of this world,keep it up!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
@jacquesdebeer6933
@jacquesdebeer6933 Жыл бұрын
Bly een van jou beste liedjies
@juanitahurter9753
@juanitahurter9753 4 жыл бұрын
Ek het jou nou die dag eers ontdek en danki tog!julle mag maar!danki!🌹
@groblerannien
@groblerannien 5 жыл бұрын
Soos al sy songs.......... Van n ander klas!!!!!! Well done Juan
@aliciafourie2106
@aliciafourie2106 Жыл бұрын
Love die song , dit is n baie mooi song
@delzaanservices3716
@delzaanservices3716 2 жыл бұрын
Juan Boucher is 'n LEGEND!!!!
@charlesfowlds8611
@charlesfowlds8611 5 жыл бұрын
Uitstekende optrede deur jou orkes. Een van die bestes wat ek nog gesien het. Lanklaas soveel pasie gesien.Saam is julle puik.
@elsiedeswardt4664
@elsiedeswardt4664 3 жыл бұрын
Is n jammerte hy het nooit n toekening gekry nie want hy is van die beste
@meisiegrobler319
@meisiegrobler319 8 ай бұрын
Ongelooflike mooi song Love dit
@acerex8159
@acerex8159 4 жыл бұрын
Listening here in 🇵🇬PNG🇵🇬... Thumbs up 👍
@jacolienteessen9265
@jacolienteessen9265 4 жыл бұрын
Love hierdie song!!
@amonenieuwenhuizen7790
@amonenieuwenhuizen7790 5 жыл бұрын
Love love dit well done juan !!!!💓👌
@bridgeofpeace5697
@bridgeofpeace5697 3 жыл бұрын
Ndagukuuuunda , indirimbo sinzumva ariko nizera ko arizihimbaza Imana kandi nazumva nkajya mumwuka❤🙌
@carliclark1827
@carliclark1827 4 жыл бұрын
Wow, just wow I have no other words. Stunning
@xantiviljoen2723
@xantiviljoen2723 5 жыл бұрын
Love die song. ♥️♥️♥️ Well done.
@carla1309
@carla1309 4 жыл бұрын
Freakin love jo music
@claudiaguntenhoner4791
@claudiaguntenhoner4791 2 жыл бұрын
Ek love die song so BAIE dankie iemand verstaan my!!!!!
@kobuskock6688
@kobuskock6688 5 жыл бұрын
Super Stunning Juan.
@zahnitaoosthuizen3050
@zahnitaoosthuizen3050 5 жыл бұрын
Flippppit!!!!!! Ek looooooove dit !!!!!! 😮😮😮
@wjbester88
@wjbester88 5 жыл бұрын
Jou musiek maak my trots om afrikaans te wees! Amazing soos altyd.
@elzaanblood
@elzaanblood 5 жыл бұрын
❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍 lovvvvveeee die song
@reinhardstemmet9724
@reinhardstemmet9724 5 жыл бұрын
Ongelooflike mooi song! Love dit!
@jeanmarnusvdwesthuizen9060
@jeanmarnusvdwesthuizen9060 3 жыл бұрын
Wrrt88
@MrArmysarge
@MrArmysarge 5 жыл бұрын
amazing song! Ek kan relate...
@laurenlabuschagne2386
@laurenlabuschagne2386 5 жыл бұрын
Baie mooi sings! Presis vi my en my man bedoel. Danki vi di mooi en diep liedjies 😄
@janakirsten452
@janakirsten452 5 жыл бұрын
Love als van jou, dankie! Moet nooit ophou hits maak nie!
@thesouthafricandad
@thesouthafricandad 5 жыл бұрын
Awesome cd en songs👏🏻👍
@lexgrobler6133
@lexgrobler6133 4 жыл бұрын
I love your songs
@riaanvisagie5847
@riaanvisagie5847 3 жыл бұрын
Een van jou bestes Juan
@maryther1995
@maryther1995 5 жыл бұрын
Aaahhh!!!! 😁😁👍🏻❤️
@ingridnezar3728
@ingridnezar3728 2 жыл бұрын
Jy is super. Whiskey en Jy!!
@juandrejuandre5550
@juandrejuandre5550 5 жыл бұрын
Jys awesome juan laaik jou musiek bje
@elsiedeswardt4664
@elsiedeswardt4664 3 жыл бұрын
Gr8 wonderlik
@emilebotha9082
@emilebotha9082 2 жыл бұрын
Beste musiek, die hele album is seker die bete afrikaans wat ek nog ooit geluister het! Siels musiek
@amandagruindelingh743
@amandagruindelingh743 2 жыл бұрын
Jy rock Juan Boucher !!!!!!
@karelvanwyk2139
@karelvanwyk2139 4 жыл бұрын
Wat kan ons sê. Neef jy is van ons pa af.
@ivyviljoen1985
@ivyviljoen1985 5 жыл бұрын
SO so waar en mooi !!!!
@jankecarolina9736
@jankecarolina9736 3 жыл бұрын
Hy is my groot neef
@madeleinviljoen3268
@madeleinviljoen3268 5 жыл бұрын
Dis amazing!
@yolandehairhealthbeautypty6483
@yolandehairhealthbeautypty6483 4 жыл бұрын
Dit is so ek en my lewensmaat......
@tiaandupreez
@tiaandupreez 5 жыл бұрын
Fantasties!!!
@yuliafilenkomir5155
@yuliafilenkomir5155 8 ай бұрын
The best 👌
@vonietatheron718
@vonietatheron718 5 жыл бұрын
Diep..... love die song. Jy mag maar
@jangouws8846
@jangouws8846 4 жыл бұрын
Jy sing soo mooi
@krystianhenderson3375
@krystianhenderson3375 5 жыл бұрын
Well done Jaun jyh mag maar ❤️
@frikfonteinodendaal5862
@frikfonteinodendaal5862 5 жыл бұрын
BEFAAAAAKTE SONG ,...!!!!!!
@jayleeprinsloo8488
@jayleeprinsloo8488 Жыл бұрын
Dankie vir die lekker aand by wessel mare🎉
@francoisbooyzen7508
@francoisbooyzen7508 5 жыл бұрын
juan jy is die beste francois
@martinlabuschagne2732
@martinlabuschagne2732 5 жыл бұрын
Goeie werk my maat 😊 hou so aan
@masies6202
@masies6202 4 ай бұрын
Legend
@sharonsusanvanderwatt6397
@sharonsusanvanderwatt6397 2 жыл бұрын
Pragtig Liefie mens❤️
@cosmos1250
@cosmos1250 5 жыл бұрын
His Drummer is Kickass - Ek hou hom al 'n rukkie dop - Daai Ou kan speel !!
@monjagyl1100
@monjagyl1100 4 жыл бұрын
is jy n moffie?
@elsiedeswardt4664
@elsiedeswardt4664 3 жыл бұрын
Dit kan jy weer se hulle drie is n goeie click
@marleneswart8971
@marleneswart8971 5 жыл бұрын
Amazing mooi!!
@elizefourie8776
@elizefourie8776 4 жыл бұрын
Awesome song
@carla1309
@carla1309 4 жыл бұрын
Min wat my kan hoendervleis gee en my aandag kan behou
@hendryalvarez6349
@hendryalvarez6349 5 жыл бұрын
Amazing 💯👌
@rbmuller1
@rbmuller1 4 жыл бұрын
Great song
@jhtaljaard
@jhtaljaard 5 жыл бұрын
Wel gedaan! Klink baie goed!
@tinusjatho6820
@tinusjatho6820 3 жыл бұрын
As ek weer terugkom aarde toe, SAL ek n vrou wees want ek gaan Dan die man trou.
@andriesschrenk4330
@andriesschrenk4330 2 жыл бұрын
love dit
@cornecoetzee7589
@cornecoetzee7589 4 жыл бұрын
Awesome Song 💪
@ruansey1980
@ruansey1980 2 жыл бұрын
Gaan vir GOUD ou boet!!!
@sharneschoeman1828
@sharneschoeman1828 5 жыл бұрын
Een van die dae ken ek die song ook uit my kop
@chaneyvangreunen1280
@chaneyvangreunen1280 5 жыл бұрын
Weereens nog n goeie snit !
@paulmouton64
@paulmouton64 5 жыл бұрын
Wens die album kan nou op Spotify gesit word vir die langpad...
@gerhardvanwyk6616
@gerhardvanwyk6616 5 жыл бұрын
Tjom ekt jou by wildsfees gekyk. Jy is bevok. Hoop ons sien jou weer daar
@christyleerossouw2658
@christyleerossouw2658 4 жыл бұрын
life. Love you to😇
@waldawhite5454
@waldawhite5454 3 жыл бұрын
L
@waldawhite5454
@waldawhite5454 3 жыл бұрын
@@christyleerossouw2658.. :
@ruanniemann1628
@ruanniemann1628 3 жыл бұрын
Nou hierdie is my song🎸🎤🎸🎤🥁🎸🎤🥁🎸🎤🤘🏻🤘🏻👌🏻
@adelezietsman9400
@adelezietsman9400 4 жыл бұрын
hi juan wil net se die is n friekken mooi song
@markknight5965
@markknight5965 5 жыл бұрын
Stunning song
@christokruger7295
@christokruger7295 3 жыл бұрын
Die man sing "Live" 9 oct 2020 by Padstal Pta. 🥳🕺
@pierrevantonder7909
@pierrevantonder7909 4 жыл бұрын
Awesome
@markknight5965
@markknight5965 5 жыл бұрын
Cool song
@michellebotha2296
@michellebotha2296 3 жыл бұрын
Die mensies mag maar asemrowend awesome die mense wat nie van die song hou nie moet gehoor toets doen en 'n bril kry
@le-anzaventer8772
@le-anzaventer8772 5 жыл бұрын
het ook sy CD gekoop. ongelooflik!!!
@riaanburger5537
@riaanburger5537 Жыл бұрын
Daai guitar gee my koue grille.Lekka man
@johanoosthuizen6984
@johanoosthuizen6984 3 жыл бұрын
Hoop ons sien jou gou in Tennessee VSA!
@christyleerossouw2658
@christyleerossouw2658 4 жыл бұрын
life Love you to esxy ye of ok Dis amazig!
@ruanniemann2258
@ruanniemann2258 3 жыл бұрын
🎸🎸🎤🎸🎤🎸🎸🎸🎤🤟🤟🤟
@timonlamprey29
@timonlamprey29 5 жыл бұрын
Awesome ! Love hierdie, wanner kom ja na Die Boer in Durbanville ?
@zahnitaoosthuizen3050
@zahnitaoosthuizen3050 5 жыл бұрын
Dis n verskriklike diep song die ....
@delisesaunderson8070
@delisesaunderson8070 4 жыл бұрын
👌🏻
@yolandesenekal4833
@yolandesenekal4833 5 жыл бұрын
Ek kan identifiseer met hierdie vergelyking...
@peetventer8622
@peetventer8622 Жыл бұрын
Хуан, мой друг, я люблю твою музыку
@elsiedeswardt4664
@elsiedeswardt4664 3 жыл бұрын
Die ou se musiek vat jou na plekke toe
@sheilaboodoo2853
@sheilaboodoo2853 Жыл бұрын
💃🏻🎉🕺🏾⭐️
@davidtrollip186
@davidtrollip186 3 жыл бұрын
I like
@paulventer2365
@paulventer2365 4 жыл бұрын
Dubbel Whizza vir jou Juan, jul kan.
@JoepJoubert-yr7ji
@JoepJoubert-yr7ji 2 ай бұрын
😮
@antoneaterhuizen7927
@antoneaterhuizen7927 3 жыл бұрын
Nice hoor moet se j kan sing juan min mense wat afrikaans kan reg sing en ju band weerheens nee wat jul kap dit ...
@Jakebuilds_lol
@Jakebuilds_lol 3 жыл бұрын
Hierdie man se stem maak my MAL😉
@fouriewillem3478
@fouriewillem3478 2 ай бұрын
3:37
@nicklouwrens7053
@nicklouwrens7053 5 ай бұрын
Aaron Lewis- whiskey and you. #rebelcountry
@johanbruwer8101
@johanbruwer8101 3 жыл бұрын
Brannas en jy?
@ivyviljoen1985
@ivyviljoen1985 4 жыл бұрын
@charlenecompaan3102
@charlenecompaan3102 4 жыл бұрын
Hi
@karinbuys3537
@karinbuys3537 3 жыл бұрын
😈
@frikkieoberholzer6237
@frikkieoberholzer6237 5 жыл бұрын
Dis baie nice. Ek het die song vir my vrou ge skryf en sing vir ons troue. Wat dink julle? kzbin.info/www/bejne/qGfOlIB9hZWhe5I
@atbrits8541
@atbrits8541 3 жыл бұрын
bev#k
@claudiaguntenhoner4791
@claudiaguntenhoner4791 2 жыл бұрын
Net jammer ek 100 dit like nie
@nickpretorius8567
@nickpretorius8567 4 жыл бұрын
Een moerse "great" song hier waar ek vannaand sit in Irak. Dankie Juan.
Juan Boucher ft. Jan Rhaap - Huisie in die Bos
3:00
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 7 МЛН
Juan Boucher - Die Gesprek
4:41
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 3 МЛН
Finger Heart - Fancy Refill (Inside Out Animation)
00:30
FASH
Рет қаралды 28 МЛН
Loufi - Tony van Benoni (Official Music Video)
3:41
Loufi
Рет қаралды 373 М.
Juan Boucher - Onthou Jy Om Jonk'
3:36
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 11 МЛН
Bruce Springsteen - Tougher Than the Rest (Official Video)
6:34
Bruce Springsteen
Рет қаралды 173 МЛН
Steve, Bobby, Bok, Jay en Ruhan - Die Land (Amptelike Video)
4:18
Afrikaans is Groot
Рет қаралды 14 МЛН
Die Rower
4:16
Juan Boucher
Рет қаралды 126 М.
Theuns Jordaan - Beautiful In Beaufort Wes (LIVE)
4:46
THEUNS JORDAAN
Рет қаралды 6 МЛН
Juan Boucher - Ek Dink Ek Mis Maar Net Jou Hart
3:27
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 10 МЛН
Juan Boucher - Ons Word Een
4:29
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 6 МЛН
Juan Boucher - Koue Hande
4:38
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 9 МЛН
Stick Figure - "Angels Above Me" (Official Music Video)
4:41
Stick Figure
Рет қаралды 22 МЛН
Әбдіжаппар Әлқожа - Ұмыт деме
3:58
Әбдіжаппар Әлқожа
Рет қаралды 1,2 МЛН
Kenjebek Nurdolday & Baller - sokpe#сокпе#сөкпе
3:10
Kenjebek Nurdolday
Рет қаралды 159 М.
Taxi
3:06
Sadraddin - Topic
Рет қаралды 226 М.
Alisher Konysbaev - Suie ala ma? | Official Music Video
2:24
Alisher Konysbaev
Рет қаралды 1,3 МЛН
Aq Koilek
2:51
Algyt - Topic
Рет қаралды 141 М.
Duman - мен болмасам кім? (Mood Video)
2:35
Duman Marat
Рет қаралды 177 М.