Juan Boucher - Vlieg Met Jou Liefde Terug

  Рет қаралды 372,397

Juan Boucher

Juan Boucher

Күн бұрын

Juan Boucher - Vlieg Met Jou Liefde Terug (Visualizer)
vanaf die album 12 rondtes
Vlieg met jou liefde terug Lirieke
Lei my in die beloofde land en vat my hand aan die ander
kant ek staan soos Simson met al sy krag teen die blare.
Ek hoor jou stem deur die branders breek
met die wind wat smeek wat min van liefde weet.
So laat jou wysheid my reguit teen die pad van liefde kry.
Ek gee nie om of iemand probeer nie,
om ons twee van mekaar te skeer nie, sal nooit gebeur nie.
Want met jou in my lewe het ek krag in my hart,
daar's ń vlam in ons huis wat reg in die middel van ons twee brand.
Jy is die lig aan die einde van die tonnel,
kom die son en haak die storm terug en ek vlieg met jou liefde terug.
Jy is die lig aan die einde van die tonnel,
kom die son en haak die storm terug en ek vlieg met jou liefde terug.
Ek's meer in lyding as jou hart seer is,
jy moet nooit vergeet dat ek by die deur
is soos Simson met al sy krag teen die blare.
Ek voel jou oë deur die wolke huil daar's ń
skip in jou see wat op wind van liefde seil.
So laat jou wysheid my reguit teen die pad van vrede kry.
Ek gee nie om of iemand probeer nie,
om ons twee van mekaar te skeer nie, sal nooit gebeur nie.
Want met jou in my lewe het ek krag in my hart,
daar's ń vlam in ons huis wat reg in die middel van ons twee brand.
Jy is die lig aan die einde van die tonnel,
kom die son en haak die storm terug en ek vlieg met jou liefde terug.
Jy is die lig aan die einde van die tonnel,
kom die son en haak die storm terug en ek vlieg met jou liefde terug.
Ek gee nie om of iemand probeer nie,
om ons twee van mekaar te skeer nie, sal nooit gebeur nie.
Want met jou in my lewe het ek krag in my hart,
daar's ń vlam in ons huis wat reg in die middel van ons twee brand.
Jy is die lig aan die einde van die tonnel,
kom die son en haak die storm terug en ek vlieg met jou liefde terug.
Jy is die lig aan die einde van die tonnel,
kom die son en haak die storm terug en ek vlieg met jou liefde terug.
Juan Boucher _ Vonk Musiek
#afrikaans #music #southafrica #youtube

Пікірлер: 41
@elnavongruing9175
@elnavongruing9175 5 ай бұрын
Nie geweet daar is sulke mooi gevormde mans nog op aarde nie. .....ONE OF A KIND.😊
@johannsteyn3030
@johannsteyn3030 5 ай бұрын
Baie baie Mooi Jy mag maar. Trots op jou.
@marisamarais
@marisamarais 5 ай бұрын
Jou stem, lirieke en musiek is regtig vrek mooi.
@mindacronje7648
@mindacronje7648 5 ай бұрын
Pragtige song
@cornemills1711
@cornemills1711 3 ай бұрын
Moet asseblief nie ophou musiek maak nie! ❤
@EstherNelson-e8q
@EstherNelson-e8q 5 ай бұрын
Altyd n plesier om na jou musiek te luistet
@MeisieGrobler-w6c
@MeisieGrobler-w6c 5 ай бұрын
Wow dit is so mooi. Lief jou liedjies Baie. Raak aan my hartsnare. Baie dankie.♥️💋♥️
@theunsFourie-sk3ch
@theunsFourie-sk3ch 5 ай бұрын
Baie mooi song. Dankie Baie vir al jou musiek
@doreenklynsmith8979
@doreenklynsmith8979 5 ай бұрын
Baie mooi, ❤️
@magdagenis3414
@magdagenis3414 5 ай бұрын
Baie mooi jy rock
@helie4279
@helie4279 5 ай бұрын
Lekker om na lang dag by werk hierdie lied te vind...dit voel goed en reg!
@marietjieserfontein6166
@marietjieserfontein6166 2 ай бұрын
Ek love al jou songs sir keep going GOD BLESS YOU ❤
@UrsulaGouws
@UrsulaGouws 5 ай бұрын
Baie baie mooi, jy mag maar ...uitstekend.
@RuanNiemann-j3d
@RuanNiemann-j3d 3 ай бұрын
Is n vlippen stunning song die en die video pas goed by dit♥️
@marishascallan5263
@marishascallan5263 5 ай бұрын
Wow!awesome song! powerful
@gerhard-jx4rn
@gerhard-jx4rn 5 ай бұрын
Awsome song
@aletcloete6910
@aletcloete6910 5 ай бұрын
Pragtig ❤
@driesdutoit2825
@driesdutoit2825 2 ай бұрын
My vriend!!! Dis beautiful! Well done! Die album is great maar die video praat met die hart!
@lizellefourie5532
@lizellefourie5532 5 ай бұрын
So mooi stem ❤❤❤
@adelleboshoff8097
@adelleboshoff8097 5 ай бұрын
Dis so mooi
@ignazmichael7003
@ignazmichael7003 4 ай бұрын
Super cool song 🎉
@inadewey4917
@inadewey4917 2 ай бұрын
Awesome! Moet nooit ophou sing!
@JohandriMulder
@JohandriMulder 5 ай бұрын
So mooi stem
@charlfunkface8108
@charlfunkface8108 2 ай бұрын
Love die dromme ! !
@janbloemsma9127
@janbloemsma9127 5 ай бұрын
P Prachtig
@persomietheron8848
@persomietheron8848 4 ай бұрын
Oh fuckadoodle...love die!!❤❤❤
@UrsulaGouws
@UrsulaGouws 5 ай бұрын
@BellaVanTonder
@BellaVanTonder 2 ай бұрын
❤❤❤❤
@ConradSnetler
@ConradSnetler 2 ай бұрын
Briljant
@vivienheyman9888
@vivienheyman9888 3 ай бұрын
❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
@suzettekretschmer1271
@suzettekretschmer1271 Ай бұрын
Love die song soos maar elke Juan Boucher lied. Jy mag maar sing
@ynwdrasties3967
@ynwdrasties3967 5 ай бұрын
Yster
@Flatlikeme
@Flatlikeme 5 ай бұрын
Agnee daai ou op die perd, not good
@lynette599
@lynette599 5 ай бұрын
Ek stem saam, dit doen afbreuk aan die res van die video...maar buiten dit is die lied 'n wenner.♡
@dulindiapril1669
@dulindiapril1669 4 ай бұрын
Ja ek voel ook soo 😢
@TinyFord1
@TinyFord1 4 ай бұрын
Daai ou is 2 keer so fris soos daai perd
@mariojohnvandermerwe2821
@mariojohnvandermerwe2821 3 ай бұрын
Ons is jammer jou man lyk nie so nie!! Streel jou koue hande oor hom en gee sy hart n breek.
@ameliadeclercq4692
@ameliadeclercq4692 10 күн бұрын
VERY GOOD😊
@MorneRossouw-o6t
@MorneRossouw-o6t 3 ай бұрын
Awsome song
@gislagolo4276
@gislagolo4276 4 ай бұрын
❤❤❤
Juan Boucher - Beweeg
4:35
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 74 М.
🕊️Valera🕊️
00:34
DO$HIK
Рет қаралды 6 МЛН
She's very CREATIVE💡💦 #camping #survival #bushcraft #outdoors #lifehack
00:26
Karlien van Jaarsveld - Katrientjie Katryn (Amptelike Musiekvideo)
4:43
Karlien van Jaarsveld
Рет қаралды 389 М.
Bok van Blerk - Ik Ben Een Afrikaander
3:31
Bok van Blerk
Рет қаралды 106 М.
Juan Boucher - Vreemdeling
4:29
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 2,9 МЛН
Gerhard Steyn & Liezel Pieters - Sterre (Amptelike Musiekvideo)
3:32
Gerhard Steyn
Рет қаралды 1,7 МЛН
Mal Oor Jou
3:57
Abbotsford Records
Рет қаралды 843 М.
Juan Boucher - Die Rower (Lirieke Video)
4:16
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 194 М.
Chris Steyn - Helemal (Amptelike Musiekvideo)
3:49
Chris Steyn
Рет қаралды 3,7 МЛН
Trein
5:04
Juan Boucher
Рет қаралды 2,7 МЛН
🕊️Valera🕊️
00:34
DO$HIK
Рет қаралды 6 МЛН