Juan Boucher - Jellie (Visualizer) Vanaf die Album 082… (2012)

  Рет қаралды 12,820

Juan Boucher

Juan Boucher

4 ай бұрын

Juan Boucher - Jellie (Visualizer) -Tyd staan nie stil nie, soms word gevra wat het geword van die ou musiek. Waar dit alles begin het. Ons het besluit om “Visualizers” te maak van die ou albums en hier is dit nou! Geniet di ten volg die reis van toe tot nou!
Lyrics: Ek staan agter jou
En hou jou lyfie vas
Ek klou so erg
Ek’s tog so bang jy verdwyn
Want jy’s my nuwe girl
Ek het hard baklei
My wêreld het verander
Toe ek jou kon kry
Want ek’s soos jellie
Jellie in jou hande
Asseblief moet nie laat val nie
Want as ek val gaan ek breek
En jy’s die enigste een
Die een wat ek liefhet
Jy het nie ‘n idee nie
Wat jy doen aan my
Jy soen my so sag
Jou liefde praat met my
Jou sexy lyf
Gee my lewe skop
Jy fluister sag
Hoe jy my liefhet
En dan moet ek voel
Die vuur in my
Want ek’s soos jellie
Jellie in jou hande
Asseblief moet nie laat val nie
Want as ek val gaan ek breek
En jy’s die enigste een
Die een wat ek liefhet
Jy het nie ‘n idee nie
Wat jy doen aan my
Ek’s verlief op jou
Jy weet dit seker nou
En eendag sal
Sal ek jou vra om te trou
So kom lê nou hier langs my
En gee my ‘n soen
Want jy weet mos wat dit
Elke keer aan my doen
Want ek’s soos jellie
Jellie in jou hande
Asseblief moet nie laat val nie
Want as ek val gaan ek breek
En jy’s die enigste een
Die een wat ek liefhet
Jy het nie ‘n idee nie
Wat jy doen aan my
Jy het nie ‘n idee nie
Wat jy doen aan my
Juan Boucher - Vonk Musiek

Пікірлер: 2
@christyleerossouw2658
@christyleerossouw2658 3 ай бұрын
Dankie waardeer baie vor release❤
@DONOVANKROUCAMP
@DONOVANKROUCAMP 4 ай бұрын
Dankie waardeer baie vir release
Juan Boucher - Trein
5:55
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 2,6 МЛН
Became invisible for one day!  #funny #wednesday #memes
00:25
Watch Me
Рет қаралды 59 МЛН
One moment can change your life ✨🔄
00:32
A4
Рет қаралды 32 МЛН
Beautiful gymnastics 😍☺️
00:15
Lexa_Merin
Рет қаралды 14 МЛН
Cat Corn?! 🙀 #cat #cute #catlover
00:54
Stocat
Рет қаралды 16 МЛН
Reën Oor My
3:28
Quentin Prinsloo - Topic
Рет қаралды 45 М.
Sleutel Van My Hart
3:52
Stephan Visagie
Рет қаралды 81 М.
Christof Berg | Wil jy sien hoe lyk die hemel
4:05
Christof_Music
Рет қаралды 23 М.
Jennifer Zamudio - Kom Terug (Official Audio)
3:56
Play ZA
Рет қаралды 38 М.
As Jy My Nie Nou Liefhet Nie
3:51
Juan Boucher
Рет қаралды 753 М.
Elvis Se Seun ft Irene-Louise Van Wyk  - Jy Speel 'n Game Met My
3:35
Irene-Louise Van Wyk
Рет қаралды 185 М.
Siekverlief
3:44
Jay du Plessis
Рет қаралды 410 М.
Malohat
3:35
Xamdam Sobirov - Topic
Рет қаралды 858 М.
Nurmuhammed Jaqyp  - Nasini el donya (cover)
2:57
Nurmuhammed Jaqyp
Рет қаралды 216 М.
Zattybek & ESKARA ЖАҢА ХИТ 2024
2:03
Ескара Бейбітов
Рет қаралды 491 М.
Әбдіжаппар Әлқожа - Ұмыт деме
3:58
Әбдіжаппар Әлқожа
Рет қаралды 659 М.
IL’HAN - Pai-pai (lyric video) 2024
3:24
Ilhan Ihsanov
Рет қаралды 475 М.