Kampvuurstories Ep11 - Lag saam vir die stories oor bobbejane, luiperds, blondines en nog meer.

  Рет қаралды 904

Boermedia

Boermedia

2 жыл бұрын

#Kampvuurstories is 'n informele storievertel program waartydens verskillende gaste die geleentheid gegun word om belewenis verhale, sages, mietes, geskiedkundige staaltjies, wolhaarstories en sommer net skaterlag-stories te vertel. Die doel van hierdie program is om weer 'n liefde vir ons kultuur en geskiedenis te kweek en die stories vir die nageslag op te teken. Met Afrikaans as aanbiedingstaal word ou uitdrukkings en gesegdes afgestof. Stories word deurspek met humor en die spontane reaksies van die gaste ontlok 'n glimlag by ieder-en-elk.
Ander episodes van Kampvuurstories kan gekyk word op Facebook, KZbin, Rumble, Bitchute en meer.
Kontak ons vir bemarkingsgeleenthede tydens Kampvuurstories se episodes. stories@boermedia.co.za
Ondersteun asb hierdie besighede in hierdie episode:
1. Cirrus Coolers - Vir die selfdoen entoesias wat op die uitkyk is vir interkoelers vir sy bakkie of voertuig. www.ciruscoolers.com
2. Ons Plek - Ondersteun hierdie volkseie besigheidsgids deur jou besigheid daarop te lys, of om ander volkseie besighede , wat daarop is, te ondersteun. www.onsplek.co.za
3. Tonder & Jarnsmior Ingenieurswerke - Ons ontwerp en bou gereedskap / toerusting om jou BAIE lank te hou. jakob@tonder.co.za
4. Borg Telecom - Internet diensverskaffers, WiFi en vesel internet. www.borgtelecom.co.za
Neem ook deel aan ons kompetisie deur vir ons jou grap of storie in te stuur. Die beoordelaars sal daarna kyk vir plasing en jy kan die kans staan om 'n prys te wen. Laat die stories inkom.

Пікірлер: 1
@ianadriaanse8705
@ianadriaanse8705 2 жыл бұрын
Baie dankie vir mooi program langer op die lug kry die manne elkeen n ingeboude Cirus 👏🤣🤣
Is jou duimpie gemerk? Gesels saam oor Wouter se babelaas.
1:18:10
Was ist im Eis versteckt? 🧊 Coole Winter-Gadgets von Amazon
00:37
SMOL German
Рет қаралды 25 МЛН
NERF WAR HEAVY: Drone Battle!
00:30
MacDannyGun
Рет қаралды 32 МЛН
Baardberaad 133 - Bly of gly?
1:08:44
Boermedia
Рет қаралды 947
Oshoek Groep by Voortrekkermonument 16 03 2024
3:59
Boeremusiekorkeste
Рет қаралды 1,2 М.
Baardberaad 134B - Aftree of optree?
55:14
Boermedia
Рет қаралды 363
De Rijdende Rechter - Last van de boom of de buurt (16-01-2000)
24:04
Jeugdtelevisie
Рет қаралды 10 М.