No video

Kill the Farmer Kill the Boer | Rooies Strauss

  Рет қаралды 26,896

sofTUBE

sofTUBE

Күн бұрын

So nou is dit nie haatspraak om te skree kill the boer nie?
#killtheboer #haatspraak #softube #schooloffire #rooiesstrauss #papengospel
www.rooies.org

Пікірлер: 115
@hannahprents236
@hannahprents236 2 жыл бұрын
"WELL SAID SIR. We need more pple like you. STRENGHT AND HONER TO YOU. GOD BLESS YOU.
@marthabooth4085
@marthabooth4085 2 жыл бұрын
Mooi gesè Rooies...Wysheid en Liefde!
@jacobusjohannespalm2462
@jacobusjohannespalm2462 2 жыл бұрын
Hier diep in n oud Koevoet bors is daar nog n leeu. Hy slaap nog-maar hulle raas so dat ek bang is hy word wakker! Ek bid dat hy nooit weer sal wakker word nie! Net GOD sal ons in SY WAARHEID LEI!
@leniestander8861
@leniestander8861 Жыл бұрын
Wonderlike, kosbare boodskap. Dankie Rooies, dat jy die waarheid onbevrees verkondig. 🙏
@stefniehatzimichael209
@stefniehatzimichael209 2 жыл бұрын
Thankyou! Agree with you Our Father is using you for a time as this! Jesus for South Africa!!!!
@kobuslouw8632
@kobuslouw8632 2 жыл бұрын
Dankie vir die goeie werk wat jy doen. God het jou uitgekies om sy woord uit te dra! Ek luister baie na jou. Afgelope 3 jaar. Het kwaad geraak teleurgesteld gewees. Oor seker goed.wat jy gedoen het. Maar een ding is seker.! Jy het God ontmoet.deur als wat jy deur gegaan het ! Hy jou bewaar vir n doel. Om siele vir Jesus te red. My naam is Cobus louw. Ek is 61 jaar oud. Nie op die plek waar ek moet wees nie.! Maar altyd lekker om na jou te luister. Jy hou net nie op praat nie! Dis net God wat dit kan doen .jy dra n groot getuienis wat geen mens of die duiwel kan weerstaan nie. Geseënd is jy! Ek wil saam met jou staan sal dit ook doen. Jy doen n groot ding! My naam is Cobus louw. Sal jou graag een dag wil ontmoed. Ek hier in Parow. Gröete
@truth-Hurts375
@truth-Hurts375 2 жыл бұрын
Meet Stupid !!!
@booysenmaria6484
@booysenmaria6484 Жыл бұрын
Amen powerful 🙏 🙌 GOD bless you 🙏
@tomnaude5813
@tomnaude5813 2 жыл бұрын
Dankie pastoor Rooies. Finominale boodskap, veral in hierdie tyd waarin ons gemoedere en harte maar nie lekker voel or alles nie....
@truth-Hurts375
@truth-Hurts375 2 жыл бұрын
Since when is he a Pastor ????
@nicinaude6189
@nicinaude6189 2 жыл бұрын
Tom Naude, ek stem heelhartig saam met jou.
@nicinaude6189
@nicinaude6189 2 жыл бұрын
Redant, show some respect. It's none of your business if anyone wants to call Rooies pastor.
@abrahamsass7692
@abrahamsass7692 3 ай бұрын
Dankie Here vir alles wat U gedoen het en nog gaan doen Amen 🙏
@anwarfaardiel5214
@anwarfaardiel5214 2 жыл бұрын
I agree with you now is the time to come together as a nation and forget about the 1% that is trying to bring this country to its knees.
@dawievoges6421
@dawievoges6421 Жыл бұрын
Dankie Here vir past Rooies se Jesus gesindheid ... Heer seën sy grondgebied en vergroot U werk in sy sy lewe . . Dankie Here Jesus ... Amen seën v jou Rooies God bless in Jesus naam 🙌🙌🙌🙏 dis saulus Julius ... die Here sal hom omdop 👏🙌🙏
@irenebronkhorst7447
@irenebronkhorst7447 2 жыл бұрын
More Rooies baie dankie vir jou boodskap vanoggend. Ek stem 100% saam met jou. Seënwense vir jou vandag. Groete uit Heidelberg
@francoisvandermerwe2709
@francoisvandermerwe2709 2 жыл бұрын
Christene is Baàl vermeng , daarom staan Here op manstoiletdeure en dan is dit hul god ook.
@francoisvandermerwe2709
@francoisvandermerwe2709 2 жыл бұрын
As jy rooi is , dan is jy 'n Edomiet ...'n Christen is Baál vermeng ...verbastering is Satan se wil...Malema is van Satan en daardie bedeling is nie vir nou nie...Rooies jy is so dom soos grond.
@francoisvandermerwe2709
@francoisvandermerwe2709 2 жыл бұрын
Jou god het ' swartvel gemaak , as jy Genesis 1 lees sal jy lees dis 2 skeppings. Vat jou here na jou kers- Fees , eiers en hasies en doèn Esau se gatlike liefde
@johanphyfer6799
@johanphyfer6799 Жыл бұрын
Baie mooi boodskap rooies .wyse woorde wat daar uit jou mond uitkom .
@SalmonFume
@SalmonFume Жыл бұрын
Groeten uit België beste boerenvriend. Blijf veilig hé.
@chrisvermeulen2270
@chrisvermeulen2270 2 жыл бұрын
Nie deur krag of deur geweld maar deur My Gees se die Here !!!!!
@marthabooth4085
@marthabooth4085 2 жыл бұрын
Amen! Die tong...jy praat of lewe of dood!!
@bertramhall6131
@bertramhall6131 2 жыл бұрын
Agreed, a really stupid judge. All sane people in this country should rise in protest against unintelligent law makers.
@truth-Hurts375
@truth-Hurts375 2 жыл бұрын
You must be some sort of stupid...Did you listened to the verdict??? Afriforum made a big fool of themself...you tell me...How on earth can they call Ernst Roets as a witness??? He was never present with any farm murders...Case Dismissed !!!
@TheMelodyone1
@TheMelodyone1 2 жыл бұрын
God has commanded us to love !
@roymohlolo2046
@roymohlolo2046 2 жыл бұрын
From when u start talking about love let me lecture u ,love is honest asking forgiveness of your wrong doings and let's not use christianity to shield our wrongs.why are u guys real scared of our struggles?
@braamrall9211
@braamrall9211 Жыл бұрын
@@roymohlolo2046 Contrary-----not scared at all----------
@weymouthesterhuizen1145
@weymouthesterhuizen1145 2 жыл бұрын
Netso. Sal die like in Engels ens. Goed gese. Well done. Liefde seeninga en meer da en vir SA.
@elsiecochrane7601
@elsiecochrane7601 Жыл бұрын
Pastoor skuus ek smile maar jy praat reguit en is n mooi kind van Jesus
@elsiecochrane7601
@elsiecochrane7601 Жыл бұрын
Dis waar wat Pastoor se dankie
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 2 жыл бұрын
Dagsê almal!! Oooooo!! Die mense weet nie waarmee hul besig is nie....Groooot moeilikheid oppad vir baie onwyses....sterkstaan mense! Daar moet n deurbraak kom! En ja Rooies en andere, laat ons help en gee aan almal wat behoefte het....ons moet doen wat God se Woord sê...Sy beloning sal nie uitbly nie...kom ons kyk na alle mense soos deur die oë van Jesus Christus...sterkte vir almal. Mooi loop!
@marlenegreyling8620
@marlenegreyling8620 2 жыл бұрын
Hettie, ons moet bid vir onderskeiding. Nie almal wat preek, het Jesus in hulle harte nie.
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 2 жыл бұрын
@@marlenegreyling8620 @Marlene Greyling...dis waar jaaaa! Elke mens sal eendag voor n Lewende God moet staan en rekenskap gee! Ek hang nie mense aan nie, maar God se Woord sê: Gee aan elkeen wat van jou iets vra!! Baie mense dink omdat hul n wit vel het, hul is bokant ander rasse/mense. Ek wil nie n verkeerde gevolgtrekking maak van wat jy eintlik bedoel nie, want jy sê nie... Die Woord sê in Lukas dat Jesus die skape aan Sy regterhand sal vergader..die bokke aan Sy linkerhand. Lees dit self en kyk of jy voldoen aan Sy vereistes om n skaap te wees. Daar's voorwaardes.... Ek stry nie met mense oor die Woord van God nie. Elkeen moet sy eie heil uitwerk met vrees en bewing. Die Woord sê bid vir jul vyande...ens... Tyd is verby!! Jesus gaan kom!! Waarmee sal Hy ons besig vind?? Mooi aand! Veilig wees...😁😁
@JohnDoe-xk7ug
@JohnDoe-xk7ug 2 жыл бұрын
Ek is baie jonger en ekt al die dinge laas jaar al genoem maar ek hou nie van die internet goed nie . Baie ware woorde en goed uitgelaat 🙌
@JohnDoe-xk7ug
@JohnDoe-xk7ug 2 жыл бұрын
Baie gaan nie met jou woorde stem nie ..omrede meeste lees of verstaan nie die bybel nie .plus waarvan jou hart oorloop sal by die mond uitloop of uitspoel.
@ernaengelbrecht6715
@ernaengelbrecht6715 2 жыл бұрын
O nee hul voel niks vir uitmoor nie hul Sal jou Wil vrek maak dis in hul bloed so wees parraat Mens Kan hul nie vertrou nie ek laat my nie uit oor nie want my siel moet biddend bly al wat ek Kan doen is bid glo en weet God is in Beheer Hy gaan werklik mense met erge dinge tref God laat nie sy kinders kinders sommer net laat uitmoor nie Alle Eer Aan God in die Hoogste Hemele en Sy Seun ons Jesus wat gekruisig was en in 3 Dae uit die dood opgewek is deur sy Vader Jesus het alles oorwin Wie moet ek vrees My God is ir ewig en altyd Hom vrees ek
@truth-Hurts375
@truth-Hurts375 2 жыл бұрын
Wie is HULLE??? Bly jy op die maan ??.?
@fredpohl1352
@fredpohl1352 Жыл бұрын
Dit lyk nie of jou bybel jou help nie. Gebruik jou bybel om jou braai mee te begin. Daar is nie iets soos 'n God nie, want dit lyk nie of hy jou help nie.
@annavermmaak2649
@annavermmaak2649 Жыл бұрын
Daar is n God en as jy Hom nie aanneem nie wag die hel op jou.Mag fie Here jou genadig wees en jou met liefdes bande nader trek.
@fredpohl1352
@fredpohl1352 Жыл бұрын
@@annavermmaak2649 Daar is geen god om jou aan te neem nie, en 'n land soos China, is nie godsdienstig nie, maar hulle het baie meer geld as Suid Afrikaners! Waarom straf jou god nie vir die Chinese nie? Jy het 'n snaakse god, of kry liewer 'n god wat godsdienstige mense help, en nie die Chinese nie! Kyk net in watse swak toestand is Suid Afrika! Suid Afrikaners moet tussen hulle gebede, alles van China koop om aan die lewe te bly.
@fionaestherfortuin4185
@fionaestherfortuin4185 2 жыл бұрын
Bless u
@nancyvanleeuwen329
@nancyvanleeuwen329 2 жыл бұрын
AMEN N AMEN
@chrisswanepoel9962
@chrisswanepoel9962 2 жыл бұрын
Dis waar ja Amen 1000000000 Amen
@barberton3695
@barberton3695 2 жыл бұрын
Goeie boodskap
@pieterbeetge3579
@pieterbeetge3579 2 жыл бұрын
Amen Kom ons vertrou op die HERE
@rodgerpike6281
@rodgerpike6281 2 жыл бұрын
Ja jul vertrou op baal dis n valse predeker hierdie...
@user-ct3ms5xm1m
@user-ct3ms5xm1m 7 ай бұрын
Baie waar wat u sê bid vir ons mede broers en susters bid vir ons land
@johnmaggiorino4493
@johnmaggiorino4493 Жыл бұрын
Nice message Sir!!! 👍
@ernacasteller306
@ernacasteller306 Жыл бұрын
AMEN!!!
@JohnDoe-xk7ug
@JohnDoe-xk7ug 2 жыл бұрын
Ek dra myne maar gebruik dit nie teensy dit n regte nood is om my gesin of so te beskerm .
@ditlofj3280
@ditlofj3280 2 жыл бұрын
Evil 😈 regter
@mariamosola61
@mariamosola61 Жыл бұрын
Here kom doen n mooi werk vir SA die òu rasse nonsens moet ophou dankie past vir u boodskap
@ShirleyGoliath
@ShirleyGoliath 2 ай бұрын
Dankie HERE dat U Broer Rooies gebruik ín U diens
@patrickcannell2258
@patrickcannell2258 5 ай бұрын
Politiese gemotiveerde uitspraak. Anc en eff is saam in die bed. Haat op 'n gevaarlikke vlak.
@christovisagie8373
@christovisagie8373 2 жыл бұрын
wat n klomp stront
@henrietteandandrevanderlin9216
@henrietteandandrevanderlin9216 2 жыл бұрын
Jy mag nie steel nie!!!
@spacemuis
@spacemuis Жыл бұрын
Wat het oom Siener gesê van n EMMeR BLOED wat gaan omval en dat 4 kleur daaruit SAL verrys nie?
@JohnDoe-xk7ug
@JohnDoe-xk7ug 2 жыл бұрын
VERGEWE TOT OP N PUNT DAARNA SAL GOD OORNEEM .
@antcurt5815
@antcurt5815 2 жыл бұрын
@danbez7066
@danbez7066 Жыл бұрын
dankie rooies, maar ek sien so baie armoede en ellende onder my eie volk, dat ek eers vir my eie mense gee, voordat ek vir die vreemdeling gee. dit maak my nie rassisties nie, dit maak my familie gebonde. wat help dit ek gee vir die vreemdeling op die straat, maar ek kan nie vir my eie kinders kos gee nie? die israeliete het hul eie welsein binne die volk gedoen en net op een dag - festival of the red heifer - het hulle welsein aan die vreemdeling nasies om hulle gegee. laat die vreemdeling nasies na hul eie mense omsien. die liberale kerk het gemaak dat ons die swart nasie vet voer en voorspoedig maak, net om politieke mag te verkry, om hul kommunistiese agendas teen die mense wie hul ouers gevoer het, te dryf en om ons boere te vermoor wat hul werk gegee het. ek voer nie die persoon wat my welsein en liefde misbruik om vet te word sodat hy ons kinders se keel af kan sny en ons oumas te verkrag nie. verstaan jy? liewe Jesus moet my maar vergewe, maar ek sorg eers vir my eie en as daar oor is, sal ek vir die opregte vreemdeling gee. as hulle nood het, moet hulle self vir God vra en ophou bedel by die goeie mense, wie hulle later agteraf vermoor as hulle dronk of bedwelmd is nie
@johannmeiring4208
@johannmeiring4208 2 жыл бұрын
Die meeste mense in die wêreld wil niks met GOD en gebod te doen hê nie. Jesus self het gesê ons moenie ons pêrels voor die varke werp nie. Ramaphosa het as ń jong student aan ń Christen studente vereniging behoort. Wat wil jy Rooies nou uitspreek oor mense, het jy nou ook ń klein godjie geword. Spreek jy dan nou ook lewe. Ek stem saam met jou pleidooi en houding teen rassisme, maar my/ons gelowiges se burgerskap is vanuit die hemele nie van Suid Afika of enige plek op die aarde nie. Evamgelisasie is ń moet maar sal nooit die oplossing vir die of wêreld probleme wees nie, net JESUS CHRISTUS by sy wederkoms. Jesus het bewys dat al wek hy iemand uit die dood uit op, hulle nog steeds nie sal glo en/of bekeer nie. Verder is ek een met jou.
@ewaldsteyn469
@ewaldsteyn469 2 жыл бұрын
Moenie jou perels vir die varke gooi nie. Goed dan, na jou mening, WIE is hierdie 'varke' vir wie ons nie ons perels moet gooi nie? En wat sien jy as hierdie perels - God se woord en Evangelie van Jesus Christus?
@johannmeiring4208
@johannmeiring4208 Жыл бұрын
@@ewaldsteyn469 Jesus was baie sag met die sondaar tydens sy aardse bediening. Vergelyk die Samaritaanse vrou, tollenaars en prostitute. Die godsdienstiges , hulle wat die skrifte sogenaamd geken het, Farisieërs, Sadusieërs en skrifgeleerdes het onder sy tong deurgeloop. Dis hierdie klomp wat met witgeplesterde grafte vol doodsbeendere, addergeslag, hul vader is die duiwel, soos varke wat nie besef wat hul doen nie ens. Die breë groep christen gelowiges word aangemoedig om vir ongelowiges te bid. Waar staan dit in die Bybel? NB! Lees eers mooi voor jy vir my uit Timotius aanhaal met dit in gedagte dat God's woord nooit in verse en hoofstukke geskryf was nie. Lees ook Jesus se gebed in die Joh 17 evangelie spesifiek waar Hy vir sy disipels en hul bekeerlinge bid. Ek hoop jy verstaan en kry my antwoord. Groete
@charlbakkes5724
@charlbakkes5724 2 жыл бұрын
Kan se wat jy wil!!!die Fader het my hersings gegee om te weet dat daar moeilikheid oppad is, nie net in za nie maar orals, ek verstaan dat die geveg is nie teen vlees nie maar teen die owerhede, en as daardie owerhede jou geneem het om my skade te doen gaan ons jou laat le!!!!
@truth-Hurts375
@truth-Hurts375 2 жыл бұрын
Jyt beslis maar agter in in die ry gestaan toe hy die hersings uitgedeel het.....
@andrewdutoit9571
@andrewdutoit9571 Жыл бұрын
@@truth-Hurts375 As u nie kan positief bydra nie, bly maar liewe stil want u wys jou onkunde.
@meyerdutoit958
@meyerdutoit958 2 жыл бұрын
Rooies met respek.. Dawid. Josua was n kind van die Here. Wat sou hulle doen?
@freddiehamman7289
@freddiehamman7289 Жыл бұрын
Hulle het ALTYD eers die HERE geraadpleeg en dan opgetree.Nooit net opgetree nie.
@JohnDoe-xk7ug
@JohnDoe-xk7ug 2 жыл бұрын
Watse voëls is daai ?
@JohnDoe-xk7ug
@JohnDoe-xk7ug 2 жыл бұрын
Ek doen nie politiek nie sal nie stem nie nooit my God is al vir wie ek stem en vertrou Yahweh. Woord is n wapen hang af hoe jy dit gebruik
@rodgerpike6281
@rodgerpike6281 2 жыл бұрын
Julle aanbid die beast van Revelation 13 kom.Uit Babelon ..
@JohnDoe-xk7ug
@JohnDoe-xk7ug 2 жыл бұрын
@@rodgerpike6281 julle? Ek dink meer van julle aanbid die son sonder dat baie van julle dit besef👍my God is Yahweh geen ander nie.
@JohnDoe-xk7ug
@JohnDoe-xk7ug 2 жыл бұрын
@@rodgerpike6281 daai dorp het lankal geval van te veel false profete en priesters.
@rodgerpike6281
@rodgerpike6281 2 жыл бұрын
Kom uit Babelon jy is besig om die valse Mashiak Yahusha is die Ware Seun Van die Allerhoogste...jy aanbid lord god en baal here god pagan worshipping!!
@roymohlolo2046
@roymohlolo2046 2 жыл бұрын
Viva julius malema our future president.
@andrewdutoit9571
@andrewdutoit9571 Жыл бұрын
Fortunately only 10% of your people believe in Juluis. The rest are awakening.
@tracytreloar6751
@tracytreloar6751 Жыл бұрын
Viva Julius,future president of war, starvation, and homelessness.
@roymohlolo2046
@roymohlolo2046 Жыл бұрын
We are ready viva EFF
@andrewdutoit9571
@andrewdutoit9571 Жыл бұрын
@@roymohlolo2046 Eish bra, it's time to wake up. I can see by your comment that you are still an Umfana because you don't know what hard times are.
@tracytreloar6751
@tracytreloar6751 Жыл бұрын
@@roymohlolo2046 Viva "God" God wins not the EFF,the EFF is not of God.
@albertjurgen644
@albertjurgen644 Жыл бұрын
Baie dankie Rooies, dis net so, baie van ons wit Suid-Afrikaners is Vrydag en Saterdag aande in die drinkplekke, en word besope, ver van YAHVAH ons ELOHIM GOD die VADER, YAHVASHUA JESUS CHRISTUS ons HERE en buite die leiding van die RUACH HAKODESH HEILIGE GEES, en wanneer hulle moet nugter wees en in die Huis van GOD moet wees lê hulle hulle roes en afslaap, hoe kan ons verwag Die ALLER HOOGSTE moet ons beskerm? Ek weet ek sal weer aangeval word deur ons mense, maar daaraan is ek gewoond, mense wil nie waarheid weet nie, en leef baie ver van die HERE af en gebruik HOM net as 'n spaarwiel! Dankie vir jou suiwer leringe!👏👐👏👐👏🧎‍♂️🧎‍♀️🧎🛐🙌🙌 Juergen Port Elizabeth ♥
@gavinkywe1270
@gavinkywe1270 2 жыл бұрын
INTEENDEEL EK IS ROOI!!!🙃 GOOI HOM LOOD IN JESUS NAAM
@freddiehamman7289
@freddiehamman7289 Жыл бұрын
Alleenlik kan jy lood gooi in SY NAAM,as HY dit aanbeveel.
@user-ct3ms5xm1m
@user-ct3ms5xm1m 7 ай бұрын
Baie waar wat u sê bid vir ons mede broers en susters bid vir ons land
Uitbrand van bose items | Rooies Strauss | Huis skoonmaak
25:00
Selfbevrediging was my toevlug
22:36
Die Getuienis
Рет қаралды 54 М.
ОБЯЗАТЕЛЬНО СОВЕРШАЙТЕ ДОБРО!❤❤❤
00:45
Smart Sigma Kid #funny #sigma #comedy
00:40
CRAZY GREAPA
Рет қаралды 39 МЛН
Son ❤️ #shorts by Leisi Show
00:41
Leisi Show
Рет қаралды 10 МЛН
The Giant sleep in the town 👹🛏️🏡
00:24
Construction Site
Рет қаралды 19 МЛН
Mense kan aaklig wees!! / Rooies Strauss
10:09
Rooies Strauss
Рет қаралды 2,9 М.
SR : Freddy Malsawmdawngzela Thihna Chungchang
43:17
Vanneihthanga Vanchhawng
Рет қаралды 118 М.
Rooies Strauss - Gedagtes
49:59
Kruiskyk
Рет қаралды 39 М.
My pa offer my aan satan | Met Amanda
16:15
Patmosstudio
Рет қаралды 34 М.
Okkulte | Rooies Strauss
30:14
sofTUBE
Рет қаралды 20 М.
Waarskuwing | Profesie oor Suid Afrika | Rooies Strauss
32:16
As Man en Skaap trou! | Rooies Strauss
9:42
Rooies Strauss
Рет қаралды 7 М.
Ek was dood, toe sê Jesus ek moet terugkom
16:56
sofTUBE
Рет қаралды 8 М.
Die Rookgod | Rooies Strauss
17:07
sofTUBE
Рет қаралды 17 М.
Hoe neem demone mens oor? | 2 van 3 | Saterdag | Rooies Strauss
25:16
Rooies Strauss
Рет қаралды 3,2 М.
ОБЯЗАТЕЛЬНО СОВЕРШАЙТЕ ДОБРО!❤❤❤
00:45