Рет қаралды 5,698
Kleinsee, 25 Augustus 2013 - De Beers het onlangs sy bedrywighede op dié diamantmyndorpie aan die weskus ná 80 jaar gestaak. Dit het onsekerheid veroorsaak oor werksgeleenthede en die dorpie se toekoms.
Kleinsee, August 25, 2013 - De Beers recently ended its activities in this diamond mining town on the west coast. This has created uncertainty about job opportunities and the town's future.