Ek het die video baie geniet Marius. Jy en Denise maak n puik span. Welgedaan
@rickyabrahams71003 жыл бұрын
Ek geniet Julle videos baie. Groete uit Australia.👍
@mariusniemann3 жыл бұрын
Baie bly jy geniet dit, groete daar in die verte.
@timothyvanrooyen87223 жыл бұрын
Baie dankie Marius. Ek waardeer dat julle met ons deel. Groete uit Minnesota, VSA.
@mariusniemann3 жыл бұрын
Ons deel dit met liefde, baie bly jy geniet dit. Groete daar in Minnesota.
@pierrecosta37892 жыл бұрын
Enjoying your videos keep up the great work, brings lots of memories.
@pietsmit10343 жыл бұрын
Welkom terug, great om weer na ń video van julle te kyk. Uitstekend, baie mooi. Altyd nice om in die Kruger te wees, dankie dat julle met ons deel.👌
@mariusniemann3 жыл бұрын
Hi baie bly jy het dit geniet!
@Mr092603 жыл бұрын
We have 6 nights at Shingwedzi in Sept before Punda .. the Big tuskers are mainly found near Mopani/Tsendze where we have been going to every year since Tsendze started..My Lions at this area I get most EARLY mornings at Grootvlei dam on my own parked on the wall
@mariusniemann3 жыл бұрын
Thanks for the advice. Going to look for those lions when we are in the park again.
@theunsmuller97293 жыл бұрын
Altyd lekker om julle videos te kyk, ek sou dink al die mense in Australie is op 😉
@mariusniemann3 жыл бұрын
Baie dankie, wardeer dit 😄
@eugeneleonard82483 жыл бұрын
Geniet altyd daar lekker plek saam met julle!!!!!
@mariusniemann3 жыл бұрын
Baie bly jy het dit geniet. Groete🙌
@langutaninwamba96683 жыл бұрын
Baie mooi video
@mariusniemann3 жыл бұрын
Baie dankie ek wardeer!🙌🙌🙌
@Melissa-ex6cw3 жыл бұрын
Lekker om n Wille Tuin video in die moedertaal te sien. "Hendrikkie" kan gelukkig wees om so te toer deur die wildtuin...Die video maak die verlange bietjie minder..Net ons Bosveldotters sal verstaan...
@mariusniemann3 жыл бұрын
🤣 bosveldotters goed gese! Mens verlang sodra jy daar uit ry!
@shaunmoller29973 жыл бұрын
Dankie Marius oom Paul se tuin altyd n wenner lekke saam julle getoer
@mariusniemann3 жыл бұрын
Oom Paul se tuin is altyd 👌. Bly jy het dit geniet!
@manusmuller67063 жыл бұрын
Hi julle - geniet julle videos regtig baie !! Puik balans tussen video,audio, musiek en praat dele. Great stuff !! Kan julle asb oorweeg om n video te maak van julle equipment wat julle gebruik bv Kameras, GoPro, editting program wat julle gebruik en miskien n video van Hendrikkie se op en afslaan en walk around hoe alles op julle kampwa lyk en werk asb. Geniet julle trips !!
@mariusniemann3 жыл бұрын
Hi Manus, ek is bly jy het dit geniet. Ek sal in die toekoms kyk om n video te maak oor die onderwerpe wat jy voor vra. Groete Marius
@rendanimudau98613 жыл бұрын
Great video, even though i don't understand Afrikaans
@mariusniemann3 жыл бұрын
Thanks for the compliment 👌
@annellielouw94973 жыл бұрын
Dit was weereens n belewenis in die Kruger, dankie dat jy vir ons n nagedagtenis los. xxx
@Mr092603 жыл бұрын
I will be in Punda for 10 nights camping in Sept >> your Wife's "katte ' are situated at Boyela suid van die kamp . The Boyela Pride is the largest in Kruger >> 36 at last count . This pride I have also seen them in the Mhpolongo River S56 close to Sirheni.