KSM Erediens | 27 Aug. | Wie is hierdie man? (Neels Marais)

  Рет қаралды 2,061

kerksondermure

kerksondermure

Күн бұрын

Die regte vraag is nie “wie was hierdie man nie?”, die regte vraag is “wie is hierdie man?”. Hy is die Christus, die Een wat hoop in die wêreld gebring het, die Een wat die dood oorwin het, die Een wat sit aan die regterhand van God.
Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend
Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00
BESOEK OOK:
Kinderdiens Playlist:
• KSM Lego and let God |...
Soeklig Playlist:
• KSM Soeklig | 3 Oktobe...
TEKEN IN
Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief.
VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA:
Facebook: / kerksondermure
Instagram: / kerksondermure

Пікірлер: 6
@ellabutler8503
@ellabutler8503 Жыл бұрын
Amen ...... Halleluja to the KING
@laetitiapieterse1381
@laetitiapieterse1381 Жыл бұрын
Neels baie dankie vir die bemoedgende boodskap
@ansiesmit8618
@ansiesmit8618 3 ай бұрын
Amen en Amen. Al wil iemand niks van Jesus weet nie. Erken hy Hom tog elke keer as hy 'n datum skryf
@lindavanderlinde107
@lindavanderlinde107 Жыл бұрын
Baie dankie vir hierdie wonderlike boodskap wat mens dwing om weer uit n ander perspektief na Jesus te kyk. Ek het onlangs gehoor dat daar weer n herlewing is in die wêreld en ek hoop dit is waar. Na vele terugslae in my lewe het ek besef hoeveel gebeure verkeerd kan loop! Dit het my weer opnuut laat besef dat ek oor elke klein seëning dankbaar moet wees.
@hennieviljoen5457
@hennieviljoen5457 Жыл бұрын
Ek geniet dit so om na julle te luister en waarde te vind.. NADAT ek deur daardie afstootlike on Christelike geraas geworstel het wat julle vooraf speel.. Dit is regtig 'n afbrekende geraas.. 😢
@adreventer5708
@adreventer5708 Жыл бұрын
Dankie Neels.
KSM Erediens | 28 Mei | Die Heilige Gees en die kerk. (Colin Smith)
32:08
KSM Erediens | 29 Sept. |  Wanneer Jesus opdaag (Stefan Fourie)
34:47
kerksondermure
Рет қаралды 2,3 М.
Running With Bigger And Bigger Lunchlys
00:18
MrBeast
Рет қаралды 116 МЛН
How do Cats Eat Watermelon? 🍉
00:21
One More
Рет қаралды 11 МЛН
Amazing Parenting Hacks! 👶✨ #ParentingTips #LifeHacks
00:18
Snack Chat
Рет қаралды 23 МЛН
Ek breek nie meer so maklik nie [4 Des 2022]
26:03
Ekerk
Рет қаралды 9 М.
Is my planne ook God se wil? So toets ek dit
9:15
Henk Gous
Рет қаралды 2,3 М.
Is ons sterfdatum vooraf bepaal
10:06
Isak Burger
Рет қаралды 11 М.
Een of twee is genoeg vir die Here [15 Jan 2023]
30:43
Ekerk
Рет қаралды 13 М.
Skei jou man! GOD sê: “WAG”
25:59
Die Getuienis
Рет қаралды 59 М.
KSM Erediens | 25 Aug. |  Gedring deur die goeie nuus. (Colin Smith)
37:00
Die wêreld draai nie om jou nie (Riekert Botha)
50:36
Gesinskerk
Рет қаралды 39 М.
Running With Bigger And Bigger Lunchlys
00:18
MrBeast
Рет қаралды 116 МЛН