KSM Erediens | 2 Jun. | Jesus se besoek is lewensgevaarlik. (Stephan Joubert)

  Рет қаралды 12,887

kerksondermure

kerksondermure

Күн бұрын

Christus is gevaarlik. Hy pas nie aldag in ons eie geriefsones in nie. Hy laat Homself nie afkoel tot ons gerieflike kamertemperatuur nie. In Openbaring 2 ontmoet Christus ons juis op sy eie terme as die Here wanneer Hy kom huisbesoek doen by sy sewe gemeentes. Dan hoor ons wat sy hart bly maak en wat ook nog reggestel moet word in ons almal se lewens. Genadiglik is Christus steeds vol liefde en ontferming. Daarom roep Hy ons as sy kerk op tot inkeer. Ook beloof Hy sy ewige goedheid aan ons almal wat enduit volhard.
NUWE VIDEO’S ELKE WEEK
Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend
Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00
BESOEK OOK:
Kinderdiens Playlist:
• KSM Lego and let God |...
Soeklig Playlist:
• KSM Soeklig | 3 Oktobe...
TEKEN IN
Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief.
VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA:
Facebook: / kerksondermure
Instagram: / kerksondermure

Пікірлер: 17
@sybilfourie8033
@sybilfourie8033 8 ай бұрын
Dankie Here Jesus dat U wat drie x heilig is, met my, kleine mensie praat. Help my om altyd gehoorsaam te wees, te luister en te doen🙏🙏
@andrewarries9344
@andrewarries9344 8 ай бұрын
Ons word vermaan om weer ñ heilige eerbied vir die Here te hê. Dankie Dat u ons daaraan herinner.
@tonieferreira6865
@tonieferreira6865 8 ай бұрын
Dankie Prof Stephan dat ek weer my plek sal ken en my liefde vir Jesus sal hernu op my knieë...
@anna-marie2818
@anna-marie2818 8 ай бұрын
Baie dankie. Ek weet nou waarom ek nog nie gesond is om te kon kerk toe gaan vanoggend nie. ...Die Here se goedheid en guns volg u...Amen.
@CatherineVanwyk-i4o
@CatherineVanwyk-i4o 7 ай бұрын
Dankie prof dit was wonderlik
@eileenscholtz7970
@eileenscholtz7970 8 ай бұрын
Dankie Vir die wonderlike boodskap ,dankie dat ek die voorreg het Om dit Elke Sondag Kan luister.❤
@apretorius8231
@apretorius8231 8 ай бұрын
Dankie Prof Stephan
@lizhorn1310
@lizhorn1310 8 ай бұрын
Dankie vir die boodskap dit is so ñ waar woord. My gebed is dat ons weer sal besef God is Heilig! Begin by my asseblief Here 🙏🙏🙏
@jacobamcloete2728
@jacobamcloete2728 8 ай бұрын
Baie dankie, het baie om oor na te dink, vandag
@sarieluus621
@sarieluus621 8 ай бұрын
Amen en dankie Prof
@nancysteyn9890
@nancysteyn9890 8 ай бұрын
Dankie Prof Stepan, so Waar jou boodskap, ons verval in ñ gemak zone en vergeet met Wie ons te doen het.
@AdrianaMyngardt
@AdrianaMyngardt 8 ай бұрын
Baie dankie Prof Stephan
@gertruidapotgieter2960
@gertruidapotgieter2960 8 ай бұрын
Dankie Prof 🙏🙏🙏
@EllaBotma
@EllaBotma 8 ай бұрын
Here ek buig laag voor U
@gerhardvanzyl4821
@gerhardvanzyl4821 8 ай бұрын
Amen en Amen!!
@marthievandermerwe4058
@marthievandermerwe4058 8 ай бұрын
Baie insiggewende opbouende boodskap.
@anne-mariewessels710
@anne-mariewessels710 8 ай бұрын
Wat 'n scary God is hier geskep ....dis nie die God wat ek ontmoet het nie. My God is nie 'n mens nie, maar liefde. Geen gevaar nie.... glo.
KSM Erediens | 9 Feb. | Die kuns van vriendskap (Neels Marais)
29:05
Tuna 🍣 ​⁠@patrickzeinali ​⁠@ChefRush
00:48
albert_cancook
Рет қаралды 148 МЛН
Support each other🤝
00:31
ISSEI / いっせい
Рет қаралды 81 МЛН
Enceinte et en Bazard: Les Chroniques du Nettoyage ! 🚽✨
00:21
Two More French
Рет қаралды 42 МЛН
DIE GEVAAR VAN NEGATIEWE DENKE IN JOU LEWE
50:32
Lux Mundi Gemeente
Рет қаралды 101 М.
KSM Erediens | 11 Feb. | Hoe nou gemaak ....versoeking?  (Johan Smith)
35:17
Nuwe lewe saam met Jesus - Stephan Joubert, 8 April 2018
26:28
LewenSentrum
Рет қаралды 21 М.
Gesprek met prof Stephan Joubert Wegraping en Wederkoms 19 Julie 2020
45:34
Goedehoop Gemeente Secunda
Рет қаралды 77 М.
2022 05 23 Jesus is God se wil
52:39
NG Kerk Hartenbos
Рет қаралды 13 М.
Satan Ontbloot - Deel 3 (www.kniel.co.za)
55:22
Welkom by Kniel
Рет қаралды 28 М.
KSM Erediens I 22 Jan. I Dag en nag vir die Here
25:36
kerksondermure
Рет қаралды 13 М.
27 Oktober | Stephan Joubert | Storie
22:46
Mosaïek Kerk
Рет қаралды 17 М.
KSM Erediens | 29 Des. |  My padwysers vir 2025. (Stephan Joubert)
20:26
Stephan Joubert - Fairland gemeente 20 Junie 2022
54:01
NGK Fairland
Рет қаралды 25 М.