Рет қаралды 1,884
Ons staan reg aan die begin van 2023. Niemand weet wat regtig vir ons voorlê nie.
In Romeine 8:28 kry ons die baie bekende en kosbare belofte dat God alles ten goede
laat meewerk vir dié wat Hom liefhet. Hiermee verstaan ons dat God selfs slegte dinge
kan gebruik en dit vir ons ten goede kan laat meewerk. Vandag vra ons: wat beteken
ten goede meewerk regtig vir ons?
TEMA: Kyk vêr genoeg
Predikant: Ds. Fanie Venter
As jy hierdie aanlyn erediens geniet het, wil ons jou nooi om meer uit te vind oor ons as gemeente in Centurion en Midstream deur ons webblad by ksm.co.za te besoek.
NUWE VIDEO’S ELKE WEEK
Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vanaf 07:30
Aanlyn Kinderdens: Elke Sondag vanaf 07:30
Aanlyn Bybelstudie: Woensdae om 09:00
Soeklig op die Bybel: Eerste Maandag van die maand
TEKEN IN
Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief.
VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA:
Facebook: / kerksondermure
Instagram: / kerksondermure