Genugtig - wat 'n pragtige mens was jy nie! Dankie vir wat jy nagelaat het, dat jy weet waar jou krag vandaan gekom het!
@renerene17175 күн бұрын
Absoluut. Wat 'n pragtige hart en awesome getuienis. Dapper, positief en sonder vrees.
@amandamouton53712 күн бұрын
Wat n pragtige jong man.Jean jy was n insperasie vir ons♥️♥️ rus sag jy sal baie gemis word🤗🥰
@tokkielegrange35334 күн бұрын
Hyt my so geraak...het 3 dae báie trane gehuil, net soos my kind wat haar getuienis ini kerk gegee het en n maand later het ons haar in dieselfde kerk begrawe. Hulle getuienisse het soveel in gemeen gehad. Syt sistiese fibrose gehad. Sy was net so vol geloof en liefde v d Here. Hulle is tuis en gelukkig daar.
@lindavanderwesthuizen78397 күн бұрын
Jan jy was nie die goeie ou nie jy was die BESTE ou!! God se SRL ❤
@ceciliasaayman62446 күн бұрын
Lieflike lieflike siel !!
@amandamackay88076 күн бұрын
WOW. 😢😢
@ChrissieLatham-w2c6 күн бұрын
Ja, mens verstaan nie altyd hierdie dinge nie. Hier is hierdie pragtige mens. So talentvol en met sy hele lewe nog voor hom en hy word weggevat. Hier is ek, niks in my lewe bereik nie, geen talent nie, kon ek nie maar in sy plek gegaan het nie.
@deliabotha71874 күн бұрын
Ek stem saam met jou. Mens verstaan net niks van die goed
@tokkielegrange35334 күн бұрын
Hyt soveel mense met sy getuienis bereik, hyt mense v God vertel en sy lewensdoel bereik , sy kringloop is voltooi, sekere mense gaan vroeg huistoe, ander bly langer.
@deliabotha71874 күн бұрын
@@tokkielegrange3533 ek hoor jou punt Tokkie. Die vrae bly steeds, veral as dit jou geliefde is. 🫠
@tokkielegrange35334 күн бұрын
@deliabotha7187 ek het my dogter verloor op 13 jaar, sistiese fibrose, sys veilig en gelukkig by die Vader, sonder pyn, ongemak en gesond in 'n nuwe liggaam.
@deliabotha71874 күн бұрын
@@tokkielegrange3533 ek is regtig jammer om dit te hoor. Dit moet hartverskeurend wees. My man is in 2020 oorlede aan brein kanker..dieselfde kanker as Juan. Ek mis hom verskriklik, maar ek weet hy is nou gesond. 🩷🩷