No video

Lamskerrie

  Рет қаралды 10,728

Vuur Bevonk

Vuur Bevonk

Күн бұрын

Пікірлер: 29
@ockertvanzyl5340
@ockertvanzyl5340 Жыл бұрын
Dit lyk heerlik dankie 👍👍❤️❤️
@HolisticHealthEducation
@HolisticHealthEducation 10 ай бұрын
Lyk baie lekker, dankie. Maar, ek moet beken, ek is ietwat verwonderd. My oom (my pa se oudste broer) het in Ladybrand geboer en het ook daar vir die kaas fabriek gewerk. As ’n Johannesburger het ek dit altyd geniet wanneer ons by my oom hulle gaan kuier het. Met een so ’n besoek, het my oom kerrie lam sosaties gemaak vir die braai. Sedertdien het ek nog nooit weer, seker so vyftig jaar later, kerrie geëet wat kon kers vashou met my oom se sosaties nie. Ek was altyd onder die indruk dat niemand die vrystaters enige iets van kerrie kan leer nie? Maar nou klink dit my, jy sê anders? Terloops, niemand kon gemmerbier maak soos my tante nie. Lekker dag verder en groetnis vanaf Olifantsfontein. 🙋🏻‍♀️
@vuurbevonk7293
@vuurbevonk7293 10 ай бұрын
Dankie vir die deel van gister en eergister ons almal het n mooi storie en lekker kuiertye op die platteland.Lam en kerrie is groot maats. Mooi loop daar.
@shirrene641
@shirrene641 Жыл бұрын
I love your cooking in the potjie pots
@bluemoonspring8125
@bluemoonspring8125 8 ай бұрын
Vleis, aartappels, rys of brood, Lyk heerlik
@LawaaiBraai
@LawaaiBraai 3 ай бұрын
Ek maak vandag mnr se afval pot vir 5 de keer😂❤
@derickwilliams2195
@derickwilliams2195 3 жыл бұрын
Wow I cannot believe you tried curry and with that I mean you no disrespect I just thought that would stick to the "Boerekos". However having said that after I lived in South Korea for a year I came back and tried many South Korean recipes out in the Dutch oven and Potjie. Later I tried some Chinese food and even later some Indian, Cajun and Traditional American dishes. There are just too many different dishes for a lifetime to simply do the same thing over and over. I salute you and thank you for this upload.
@brysonmiller8562
@brysonmiller8562 3 жыл бұрын
a tip : watch movies at flixzone. I've been using it for watching loads of movies these days.
@alessandroasa1861
@alessandroasa1861 3 жыл бұрын
@Bryson Miller yup, have been using flixzone for years myself :)
@ezrakamari8123
@ezrakamari8123 3 жыл бұрын
@Bryson Miller Yea, have been watching on flixzone for since december myself =)
@user-ek4fg8rv1z
@user-ek4fg8rv1z 28 күн бұрын
Lyk lekker, maar ek dink nie jou vleis verbruin in die proses deur dit na die basiese bestanddele by te voeg nie. Die karamelisering van die vleis is waar daar groot geur skuil.
@lioneloconnor4785
@lioneloconnor4785 2 жыл бұрын
Ja,nee! Smaaklike ete! Wat van 'n lekker "Vetkoek?" My Ma het altyd 'n lekker vetkoek gemaak! Ek het nooit gedink sy sou eendag nie meer hier wees nie! Hoe's jy met 'n Vetkoek?
@vuurbevonk7293
@vuurbevonk7293 2 жыл бұрын
Hi Lionel,ja vetkoek is groot in SA,sal bietjie maak een of ander tyd.Groete
@lioneloconnor4785
@lioneloconnor4785 2 жыл бұрын
@@vuurbevonk7293 Bakgat Voorspoedige Nuwe Jaar! MMXXII🍻
@hesterduvenage7804
@hesterduvenage7804 2 жыл бұрын
Dit lyk heerlik. Ek wou nog u resep afskryf maar die resep het te gou verdwyn. Kan U dit asb weer die geskrewe resep opsit asb. Baie dankie
@vuurbevonk7293
@vuurbevonk7293 2 жыл бұрын
@@hesterduvenage7804 Hi Hester stop net die video op die resep,dit werk goed. Groete
@vuurbevonk7293
@vuurbevonk7293 2 жыл бұрын
@@hesterduvenage7804 Hi stop net die video,dan kan jy dit rustig afskryf.
@BondWarrior
@BondWarrior 9 ай бұрын
Swaer, where my invite ?
@christiaanroets5483
@christiaanroets5483 2 жыл бұрын
Hallo oom ..ek het net een so pot maar as ek skaap maak en Dan brood bak is dit snaaks...moeielik om die skaap reuk uit te kry ,en ek wil nie graag harde seupe gebruik nie .enige raad asb ..
@vuurbevonk7293
@vuurbevonk7293 2 жыл бұрын
Hi Christiaan,eerste vir my maar was met warm seepwarter laat die pot behoorlik droog word en smeer dan met coconutolie.Dis wat ek sou probeer het,laat weet asb of dit werk.
@Infantryprod
@Infantryprod 2 жыл бұрын
baie goed, ek praat uit Brasilië
@vuurbevonk7293
@vuurbevonk7293 2 жыл бұрын
Baie dankie,sterkte daar in die verte!!
@Infantryprod
@Infantryprod 2 жыл бұрын
@@vuurbevonk7293 Dankie! Ek leer afrikaans
@vuurbevonk7293
@vuurbevonk7293 2 жыл бұрын
@@Infantryprod Jy doen baie goed,ek hou daarvan !!!
@Infantryprod
@Infantryprod 2 жыл бұрын
@@vuurbevonk7293 Baie dankie!
@michelleduplooymalherbe2837
@michelleduplooymalherbe2837 Жыл бұрын
dit lyk heerlik maar sjoe die program is so langradig dat ek dit maar "geskip" het, ek wou die bestandele en metode he, nie met jou gesels nie.....m.a.w. 'n resep nie 'n gesels nie
@vuurbevonk7293
@vuurbevonk7293 Жыл бұрын
Hi Michelle,dink ook nie ons sou lekker gesels nie,maar as jy jou ore en mond toe hou sal jy aan die einde van die video die resepte kry.
@michelleduplooymalherbe2837
@michelleduplooymalherbe2837 Жыл бұрын
@@vuurbevonk7293 jy bedoel seker ore oop en mond toe lol, ek is jammer as ek beledigend geklink het, "different strokes for different folks"....lol
@michelleduplooymalherbe2837
@michelleduplooymalherbe2837 Жыл бұрын
@@vuurbevonk7293 Jy bedoel seker my ore oop en mond toe lol. Ek is regtig jammer as ek bledigend geklink het dit was nie met opset nie en soos hulle se "different strokes for different folks. lol
Tamatiebredie
10:58
Vuur Bevonk
Рет қаралды 8 М.
黑天使遇到什么了?#short #angel #clown
00:34
Super Beauty team
Рет қаралды 43 МЛН
ROLLING DOWN
00:20
Natan por Aí
Рет қаралды 10 МЛН
If Barbie came to life! 💝
00:37
Meow-some! Reacts
Рет қаралды 66 МЛН
Outydse beesstowevleis met kluitjies
8:58
Vuur Bevonk
Рет қаралды 4,3 М.
TRIPE CURRY 😋🍛
10:59
Fatima Sydow Cooks
Рет қаралды 87 М.
Maak van pap.
13:35
Vuur Bevonk
Рет қаралды 18 М.
MASTERING THE BASICS OF LAMB/MUTTON CURRY (INDIAN STYLE)
7:45
Curries With Bumbi
Рет қаралды 678 М.
Potbrood Perfeksie - Kosmeester Kortes (Weskus Kampkos)
9:05
Kosmeester Kortes
Рет қаралды 10 М.
How to make Trotters & Tripe curry/ mogodu
5:49
Dila's Kitchen
Рет қаралды 22 М.
Outydse pot stap vir stap!!
12:41
Vuur Bevonk
Рет қаралды 4,6 М.
Potjiekos recipe | South African traditional way | Xman & Co
7:40
黑天使遇到什么了?#short #angel #clown
00:34
Super Beauty team
Рет қаралды 43 МЛН