That’s lovely, going to make it this weekend, thank you, Dankie
@Herr_Flick_of_ze_Gestapo3 жыл бұрын
Ai hoe watertand ek nou. Lekker met rys. Gods ryke seen.
@vuurbevonk72933 жыл бұрын
Nou praat jy,dankie alles wat mooi is daar ook !!
@BondWarrior3 жыл бұрын
Looks awesome, us South Africans have the best variety of food
@vuurbevonk72933 жыл бұрын
Definitely, l think all the cultures contribute to it.
@hendrikvanderwalt5866 Жыл бұрын
😉
@dpc85883 жыл бұрын
Top klas
@deonharmse70023 жыл бұрын
Dankie !!
@Mike_5 Жыл бұрын
Delicious but no frozen peas here?
@roselindagaoses4392 жыл бұрын
Dit is maar altyd lekker om resepte op vuurbevonk te kyk. Dis heerlik. Groete uit Namibia
@vuurbevonk72932 жыл бұрын
Baie dankie!!
@rudisutherland2463 жыл бұрын
Dis n baie mooi pot wat jy gemaak het. Ek dink dit moes vorentoe gesmaak het. Ek self vind dat n koppie gerasperde aartappels saam met die tamaties n uitsonderlike sous maak. Behou steeds die heel aartappeltjies natuurlik. Dankie. Mooi videos!
@vuurbevonk72933 жыл бұрын
Dankie was baie lekker,stem min mense weet hoe lekker n fyn aartappel dikte en smaak aan n pot/sous gee.Groot plesier !!